Minstens nege skole in Noord-Transvaal se deure word gesluit weens die swak prestasies wat gelewer is onder die 2019 matriek uitslae. Die skole het vanjaar geen matrikulant opgelewer wat die eindeksamen kon slaag nie, en die feit dat 65 leerlinge verlede jaar gedruip het, toon dat die skole nie opgewasse is om leerlinge te onderrig..
Continue reading…
Nege swart skole in Noord-Transvaal sluit weens 0% slaagsyfer
Enjoyed this post? Share it!
President Cyril wil R25 miljard van belastingbetalers se geld verkwis op Noord-Transvaal projek
“Van nou af gaan daar ernstig gemoniteer word van elke model, en diegene wat daar opdaag met korrupsie planne, sal gevra word om die plek te verlaat”, was die ANC se president Ramaphosa se waarskuwing tydens die afskop geleentheid van sy R25 miljard projek. Ramaphosa het onderneem om die Noord-Transvaal vir twee dae te besoek..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kommersiële veeboere word benadeel deur onhoudbaarheid van swak beheer teen bek-en-klouseer in Noord-Transvaal
Vroeg in Februarie vanjaar is aangekondig dat bek-en-klouseer onder beeste uitgebreek het in die swart woonarea van Noord-Transvaal. Die plaas waar die eerste voorval aangemeld is, is in die Vhembe distrik en het tot gevolg dat Suid-Afrika se uitvoer van rooivleis gekortwiek is. Terwyl die bedryf nog sukkel om t herstel van die terugslag, het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mynbou ook ’n korrupte bedryf- Skenkings wat moes aangewend word vir ontwikkeling van projekte het spoorloos verdwyn
Fondse wat geoormerk is om aangewend te word vir die ontwikkeling van projekte in Wes-Transvaal en Noord-Transvaal (Limpopo) het blykbaar tussen neus en ore verdwyn. Die toekenning en bestuur van die finansies komende as mynbou skenkings het die Korrupsie Waghond laat regop sit en gevra dat die plundering van noodsaaklike fondse ondersoek moet word. Gedurende..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
R1,3 miljoen uitbetaal nadat SA lemoene in Italië vierkantig geword het – ‘n mens kan net wonder wie dit verpak het, waarskynlik ook ‘n SEB maatskappy?
Lemoene wat uitgevoer is na Italië is nie so goed afgelewer nie aangesien die lemoene platgedruk in Italië aangekom het. Fruitone Ltd, ‘n sitrus maatskappy in Zebediela, Noord-Transvaal het klaarblyklik die lemoene verkeerdelik verpak wat daartoe gelei het dat die lemoen plat gedruk is. Dit het uitgeloop op ‘n hofaansoek deur Oranfrizer van Italië teen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dit is ‘n groot gemors by die Departement van Gesondheid se lykshuise landwyd
Die Minister van Gesondheid het by navraag in die parlement gesê dat meer as 143 lykshuise se yskaste nie “behoorlik funksioneer” nie terwyl sommiges reeds tien jaar disfunksioneel is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Regering steel eerste plaas om aan Sjinese te gee vir bou van kragstasie
Volgens berigte het die ANC regering reeds opdrag gegee dat ‘n plaas in die verre Noord-Transvaal gesteel moet word. Dit volg nadat die eienaars die aanbod van R20 miljoen van die hand gewys het aangesien die plaas R200 miljoen werd is. Die poging van die regering word gesien as ‘n wyse waarop grondhervorming bespoedig gaan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
UITNODIGING: Groblersdal vier Republiekfees
31 Mei is ‘n belangrike datum in die geskiedenis van die Boerevolk. ‘n Aantal eerste ministers, waaronder genl. JBM Hertzog, dr. DF Malan, adv. Hans Strijdom en dr. Hendrik Verwoerd getel het, het hulle daarvoor beywer om onder die Engelse juk uit te kom en ‘n republiek tot stand te bring.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n plaasaanval vind plaas waar jongman wreedaardig aangeval was
Nog ‘n plaasaanval waar die jongman wreedaardig aangeval word. Daar word op hom geskiet. Sy been word met ‘n panga oopgekloof en hy word herhaaldelik in sy gesig geskop.
Die voorval het gister afgespeel omstreeks 00H00 in die Alma distrik.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kommandowurms steek kop uit in Noord-Transvaal
TLU SA se Noordstreek het ‘n waarskuwing aan boere uitgereik om op die uitkyk te wees vir die gevreesde Herfs Kommandowurm. Daar is reeds van die wurms opgemerk in die Sterkrivier, Cresy en Immerpan areas in die Waterberg Streek van Limpopo. Boere word ernstig versoek om enige voorkoms van die wurms onmiddelik aan te meld..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.