Volgens Oorgrens Veiligheid het daar omstreeks 06:30 op 24 Julie 2019 ‘n plaasaanval in Brits, Noordwes-provinsie plaasgevind. Die aanval het op die erf De Kroon gesied, waar ‘n vrou deur vier aanvallers erg aangerand is toe haar man hul kinders skool toe geneem het. Die vrou is met ‘n koevoet oor die kop geslaan en..
Continue reading…
Wit lewens maak nie saak nie! Brutale plaasaanvalle styg, maar geen hulp van die ANC-regime – Vrou wreedaardig aangerand deur 4 aanvallers, Brits
Enjoyed this post? Share it!
Hartbeesfontein plaasaanval: boer 5keer deur boewe geskiet
‘n Boer wat in die Noordwes-provinsie woon, is gister 5 keer tydens ‘n plaasaanval geskiet.
Kallie Van Heerden is vyf keer geskiet deur drie onbekende mans wat hom op sy plaas in Rooikuil net buite Hartbeesfontein gekonfronteer het. Volgens sy vrou, Thelma, is hy in ‘n kritieke toestand en het interne bloeding a.g.v. die aanval. Van Heerden is net ná 16:00 Maandagmiddag in die hand, elmboog, skouer en bors geskiet.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Noordwes provinsie onder administrasie na onluste
Die kabinet het besluit om Artikel 100 1B van die land se grondwet te aktiveer om met onmiddellike ingang die administrasie van die Noordwes-provinsie oor te neem.
Dit volg op die huidige krisis in die provinsie, wat gelei het tot gewelddadige onluste, omdat die premier se kop geëis word.
Enjoyed this post? Share it!
Geweld vlam wéér op in Noordwes Provinsie – SA is aan die brand
Twee voertuie en ’n huis is by Itsogeng naby Lichtenburg in Noordwes-provinsie aan die brand gesteek na geweld weereens in die gebied opgevlam het. Hierdie gebeurtenis volk kort op die hakke nadat ’n groep verdagtes Woensdag vier huise beskadig en aand die brand gesteek het. Woordvoerder van die polisie Brig. Sabata Mokgwabone het tydens ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
EFF-ondersteuners voel gegrief – ruk op na Guptas se Shiva-uraanmyn met memorandum aangaande arbeidseise
Honderde EFF-ondersteuners het Donderdag na die Guptas se Shiva-uraanmyn in Hartbeesfontein in Noordwes opgeruk en ’n memorandum met arbeidseise aan die mynbestuur oorhandig. Volgens Betty Diale, provinsiale leier van die EFF in Noordwes, is hulle tevrede dat die optog vreedsaam verloop het, maar hulle is ongelukkig omdat die myn se bestuurshoof nie hul memorandum ontvang..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n boer koelbloedig in Noordwes Provinsie vermoor
Patrick Itumeng (68) het die naweek die vierde boer in Noordwes geword wat die afgelope drie maande in ’n plaasaanval in die provinsie vermoor is. Itumeng is vermoor net ’n dag voordat Elsa Erasmus (74) op haar plaas in die Schweizer-Reneke-distrik vermoor en moontlik ook verkrag is. Itumeng en sy vrou is Vrydagaand op hul..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vermiste plaasvrou van Noordwes Provinsie gevind – naak en vermoor!
Naakte lyk van bejaarde plaasvrou in Noordwes gevind na uitgebreide soektog die naweek. Elsa Erasmus, die vrou van die Schweizer-Reneke-distrik in Noordwes wat sedert Saterdag vermis was, se liggaam is gevind. Sers. Kelebogile Moleko, woordvoerder van die polisie, het bevestig Erasmus se liggaam is naby haar plaas tussen Amalia en Vryburg gevind. Sy het gesê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Raai water stad is as die vuilste hoofstad in SA aangewys
Mafikeng, die hoofstad van Noordwes, is die vuilste hoofstad in Suid-Afrika. Só sê Hannes Schutte, VF Plus-LPW in die Noordwes-wetgewer, ná die wetgewer se openbarerekeninge-komitee en die ouditeur-generaal saam met die Mafikengmunisipaliteit se stadsraad vergader het. Gedurende dié vergadering het die ouditeur-generaal onder meer foto’s voorgelê waarop gesien kan word hoe rou riool op verskeie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaas aanvalle in Noordwes in die afgelope 4 weke
Die volgende plaasaanvalle is in die afgelope vier weke in Noordwes gepleeg: • 14 April 2017 – ’n plaasaanval te Ottosdal • 5 Mei 2017 – ’n aanranding op ’n plaas te Leeudoringstad • 9 Mei 2017 – ’n aanranding op ’n plaas te Wolmaransstad • 16 Mei 2017 – ’n moord en poging tot..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geweld vlam op in Zeerust – onluste in SA duur voort
Sewe mense is Maandag in Zeerust in die Noordwes-provinsie gearresteer ná ‘n gewelddadige protes optog. Dit is bevestig deur die polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone. Onluste het uitbreek in die Itireleng-lokasie. Al sewe van die verdagtes wat gearresteer is, is swart vroue. Volgens die DA se verklaring, is lokasie-inwoners gemaan om nie winkels in privaatbesit te plunder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.