‘N Afskuwelike plaasaanval het op 9 Januarie 2020, om 23:00 op die plaas Tregenia, in die Kranskloof-omgewing in Glendale, KwaZulu-Natal, plaasgevind. Mnr. R Moodley het ’n gehamer aan die deur gehoor en toe hy dit oopmaak, is hy oorval deur drie aanvallers wat met ‘n rietmes, ‘n mes en ‘n koevoet gewapen was. Ander inwoners..
Continue reading…
Slagting op SA plase duur voort: Gru plaasaanval: Verkragting, gewelddadige aanranding, ontvoering, roof, Glendale
Enjoyed this post? Share it!
KYK Video: 2-jarige Kind uit trollie gegryp in winkelsentrum – Beroep op ouers om altyd ʼn oog oor hul kinders te hou veral tydens die feestyd!
ʼn Man sal in die Verulam-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn op aanklag van ontvoering. Die 29-jarige man is Donderdagmiddag in hegtenis geneem ná ʼn voorval in ʼn winkelsentrum in Umhlanga, het brig. Jay Naicker, polisiewoordvoerder, gesê. ʼn 57-jarige ouma was op dié dag saam met haar tweejarige kleinseun in die winkelsentrum. “Sy was besig om ʼn..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanval: Terroriste ontvoer 16-jarige meisie in Oos-Kaap
’n Boer se dogter is tydens ’n plaasaanval in die Oos-Kaap ontvoer. ’n Groep aanvallers het Maandag omstreeks 02:00 op ’n plaas, sowat 50 km buite Fort Beaufort, toegeslaan. Die meisie, wat volgens Johandré van Zyl van AfriForum, 16 jaar oud is, is deur die aanvallers in die plaaseienaar se voertuig ontvoer. Volgens kapt. Khaya..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Blitspatrollie beamptes vasgetrek vir kaping, ontvoering en roof
Drie polisiebeamptes van die Germistonse Blitspatrollie is in aanhouding weens beweerde kaping, ontvoering en roof van voertuie in Krugersdorp-Wes.
Prince Ngobeni, Godfrey Manisha en Maphoko Masemola was klaarblyklik verantwoordelik vir die misdrywe op 11 Junie 2018. Dit is geen goeie getuigskrif vir die minister van polisie en sy missie om misdaad te bekamp.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisieman, twee ander vas ná ontvoering en roof in Noordwes
Drie verdagtes is Donderdagoggend in Wolmaransstad in Noordwes in hegtenis geneem nadat hulle glo hulself as polisiebeamptes voorgedoen en by voorvalle van ontvoering en roof betrokke was. Lt.kol. Dimakatso Mooi, woordvoerder van die polisie, het gesê die inhegtenisnemings volg nadat die verdagtes, onderskeidelik 36, 38 en 51 jaar oud, glo ʼn direkteur van die Phokwane-munisipaliteit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ses mans wat terregstaan onder meer moord en ontvoering se saak sloer al sewe jaar – Doodskis saak binne enkele maande afgehandel!
Die aansoek van ses mans, wat teregstaan op onder meer die moord en ontvoering van ’n man van St. Albans, dat die saak teen hulle gestaak word, is Woensdag in die Port Elizabethse hooggeregshof geweier. Die saak sloer al sewe jaar. Die verhoor van Khangelani Matebe, Luyanda Nkolose, Mzuvukile Foli, Fuzile Kosana, Athenkosi Mtshayisa en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gesin van Wolmaransstad in Noordwes aangeval na sonsondergebed by die plaaslike moskee, man (70) koelbloedig vermoor
Vyf mense is Sondag in hegtenis geneem in verband met die koelbloedige moord van ʼn 70-jarige man van Wolmaransstad in Noordwes. Brig. Sabata Mokgwabone, woordvoerder van die polisie, sê die man was glo verlede Sondag op pad huis toe ná sonsondergebed by die plaaslike moskee toe hy deur die verdagtes agtervolg is. Mokgwabone sê die verdagtes..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.