Mense van regoor die politieke spektrum het Sondag in die strate van Amsterdam gepak om te protesteer teen die voorgestelde entstofpaspoorte van die Nederlandse regering. Die betoging was so groot dat paaie in die middestad vir myle blokkeer was, maar al die hoofstroom media in Nederland het die protes probeer ignoreer of verkleineer. Sommiges het beweer dat dit net 10,000 ver-regse ekstremiste was, maar dié leuen was gou ontbloot deur die teenwoordigheid van jong dansmusiek-aanhangers, Hare Krishnas, godsdienstige organisasies, pensioenarisse, anargiste, fietsryers, voormalige polisiebeamptes en soldate.
Continue reading…
Enorme Mars Teen “Inentings Paspoorte” in Amsterdam Trek 100,000 Protesteerders van Regoor Politieke Spektrum!
Enjoyed this post? Share it!
Transet-pensioentrekkers word as te wit beskou – Behoeftige pensioenarisse sal moet wag om hul gesteelde miljoene van Regiments Capital te kry
Capitec Bank weier om toestemming te gee vir oordrag van aandele oor hul reken dat die begunstigdes van die Transnet Tweede Vaste Voordeelfonds nie ‘swart’ is nie en sodoende die bank SW swart bemagtigingstatus sal verwater. Hulle appelleer nou teen ’n hofbevel wat stipuleer dat hul die Transnet-pensioentrekkers moet tegemoetkom om hul gesteelde miljoene terug..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
DSTV sny bekostigbare pakket met KykNet – Pensioenarisse moet nou inteken op die premiepakket om hul gunsteling Afrikaanse sepies te kyk
MultiChoice het sy DStv Select-intekenare in kennis gestel dat hy hierdie diens op 29 Oktober 2019 sal staak en na DStv Family sal verskuif. “DStv is deurlopend besig om die inhoudsopstelling, verpakkingsstruktuur en prysbepaling te hersien om te verseker dat kliënte toegang tot die beste vars inhoud teen ‘’n bekostigbare waarde het,” het MultiChoice gesê…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
12 432 SASSA begunstigdes bedrieg van maatskaplike toelaes wat gesamentlik R21miljoen beloop
Minister van maatskaplike ontwikkeling, Lindiwe Zulu het Dinsdag in ’n parlementêre antwoord bekend gemaak dat daar sowat 20 787 bedrogsake teen 28 Junie vanjaar by die Poskantoor geregistreer is. Verder het dit ook aan die lig gekom dat 12 432 pensioentrekkers asook ander begunstigdes die afgelope jaar uit hul maatskaplike toelaes wat gesamentlik meer as..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Duisende Transnet pensioenarisse sterf in armoede
Terwyl die klasaksie-geding van Transnet-pensioenarisse teen die staat jaar na jaar met regsprosesse uitgetrek word, leef ʼn groot aantal van die mense in haglike omstandighede en in die laaste 60 maande sedert die geding ʼn aanvang geneem het, reeds byna 21 000 pensioenarisse en hul gades gesterf teen 334 per maand. Hierdie skokkende syfers het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kommer dat staatsdienspensioenfonds bedenklik bestuur word
Terwyl daar groot vrae hang oor Vrydag se beoogde notering van ʼn nuwe mediamaatskapppy wat straks deels moontlik gemaak kan word met geld van die staatsdienspensioenfonds (SDPF), raak dit al hoe duideliker dat die SDPF se geld in ʼn velerlei bedenklike transaksies gestroop word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Staatspensioenfonds R12,5 miljard armer na Steinhoff aandele daal
Die regeringspensioenfonds (PSA) het ongeveer R12,5 miljard verloor met die Steinhoff aandele se daling. Steinhoff se markwaarde op die Johannesburgse Effektebeurs (JEB) het met bykans R200 miljard geval. Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se direksie sal vinnig moet optree en hul aandeelhouerregte uitoefen om vas te stel presies wat by Steinhoff gebeur het om sodoende skadebeheer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SASSA nuus, Minister minag parlement, watse gevaar hou dit in vir die Pensioenarisse
Die omstrede minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het haar die gramskap van die portefeuljekomitee op die hals gehaal nadat sy nie opgedaag het vir ‘n vergadering. Ook SASSA, wat onder Dlamini val, se verteenwoordiger het ook nie opgedaag nie. Hulle het bloot laat weet dat hulle niks nuuts het om oor verslag te doen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Transnet direkteure aangekla oor pensioene
Nuwe inligting oor maatskappye met Gupta-konneksies se stroping van Transnet-werkers se aftreefondse het daartoe gelei dat die VF Plus die trustees wat op die Transnet Tweede Vastevoordeelfonds (TTVVF) se raad dien en wat direkteure is van Transnet, gaan verkla by die Maatskappyekommissie en versoek dat hulle onbevoeg verklaar word om as direkteure te dien. Adv…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Transnet: Pensioenarisse sterf uit – uitvoerende hoofde kry miljoene – pensioenarisse trek aan kortste ent
Die aantal lede van een van die Transnet-pensioenfondse wat net 2%-verhogings per jaar kry, het van 2016 tot 2017 met 3 342 gekrimp en is byna 6% minder as die vorige jaar, blyk uit syfers uit die Transnet-jaarverslag. Die ledetal van die Transnet Tweedevastevoordeelfonds was teen einde Maart vanjaar op 52 925, wat 3 342..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaaslike bank in SA voel vere na pensioenarise se geld uit rekeninge verdwyn
Pensioenarisse spaar jare lank en dan word hul geld binne minute uit hul bankrekeninge onttrek ná ’n onwettige simkaartomruiling. Daarna word hulle maande lank van bakboord na stuurboord gestuur, op soek na antwoorde. Bejaarde Absa-kliënte het Woensdag vertel hoe hulle duisende rande verloor het weens ongemagtigde simomruilings (sim swaps) en dan selfs meer as ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.