2.5 Miljoen Private Veiligheidsbeamptes teenoor 145,000 Nasionale Polisielede bewys Sosialiste haat Wet en Orde! 30 Jaar gelede, toe apartheid onder die kommuniste geval het, met die gepaardgaande skelm vrylating van Kommunisme na die Weste, toe die Berlynse muur en die Ystergordyn glo “geval” het, het die hoofstroom-media gehuil oor die bose Stasi-nasionale polisie in Oos-Duitsland, wat ‘n bose handhawer van die Kommunistiese Party was, wat bure en familie gedwing het om op mekaar te spioeneer, en gehoorsaamheid aan die drakoniese eenpartystaat regering en sy totalitêre wette geëis het, en vol korrupsie en Baantjies vir boeties was. Hier is ons nou, drie dekades later nadat Suid-Afrika onder die kommuniste geval het, met ‘n nasionale polisiediens wat alles doen wat die bose Stasi gedoen het, maar niemand besef dit nie.
Wet en Orde Word deur Privaat Sekuriteitsbedryf Gehandhaaf omdat die Polisie Slegs die ANC Party Dien Sedert SA Onder die Kommuniste Geval het!
Enjoyed this post? Share it!
SUTHERLAND-MOORD: “Ek het vrou vermoor.” ‘N plaaswerker beken moord op vrou
Hy het die boervrou Riana du Toit op die grondpad tussen Sutherland en Merweville met ’n groot klip vermoor, het ’n plaaswerker die afgelope week aan die rondgaande hooggeregshof in Calvinia in die Noord-Kaap vertel. Die 41-Jarige plaaswerker Jan Esterhuise se bekentenis is in groot besonderhede in die hof voorgelees, maar nie eers voordat ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisiebeamptes wat publiek moet dien en beskerm laat veel te wens oor – Vyf polisielede agter tralies vir beweerde misdade
Die inhegtenisneming van vyf polisiebeamptes wat na bewering betrokke was by voorvalle van mensehandel, menseroof en afpersing is verwelkom deur polisiehoof Genl. Khehla Sitole. Volgens , nasionale polisiewoordvoerder Brig. Vishnu Naidoo was die eerste voorval op 27 Maart toe tien Bangladesjers wat glo deur Zimbabwe na Suid-Afrika gesmokkel is, glo deur polisiemanne ontvoer is. Vier..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Omgekrapte SAPD lede dreig met landwye staking na “kitsbevorderings” waar groentjies drie range spring
Bheki Cele, minister van polisie, hou Donderdag ’n mediakonferensie oor gerugte dat omgekrapte polisielede landwyd wil staak. Sekere lede het reeds in Gauteng en KwaZulu-Natal met ’n sloerstaking begin omdat hulle oor “kitsbevorderings” van lede in sekere polisie-eenhede ongelukkig is. Die “sweer kan enige tyd oopbars” en dit kan ontaard in ’n “volskaalse landwye staking”,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Blanke Polisielede kry heelmoontlik geen bevorderings, maar Solidariteit is vandag in hof om NSF-bevorderings te stuit
Solidariteit gaan vandag in die Paleis van Justisie in Pretoria aansoek doen om ʼn dringende interdik te kry om die bevordering van polisielede ingevolge die projek vir niestatutêre magte, oftewel die NSF-projek tydelik te halt.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Terroriste slaan toe:- ‘n ma, suster en meisie se harte is gebroke na die moord op hulle staatmaker
Nou moet Hansie se ma, Magda Bronkhorst, sy suster Rada Mari en sy meisie Marikie Prinsloo die pad verder stap sonder hul breëskouer-staatmaker.
SASOLBURG. – Maandag se hartroerende troosdiens by Kompas-gemeente na die moord op Hansie Botha (26)………
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hoe de joos is dit moontlik dat Polisie-, weermag se toerusting by transito-rowers gekry is?
Sewe mense is in hegtenis geneem in verband met Dinsdagaand se transito-rooftog naby Tzaneen in Limpopo.
Van dié verdagtes word ook verbind met ’n vlaag ander transito-rooftogte, sê Bheki Cele, minister van polisie.
Hy het Woensdag op ’n mediakonferensie van die Persklub in Centurion gesê 159 transitorooftogte is al vanjaar aangemeld. En in die afgelope maand is daar byna daagliks só ’n voorval.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Meer as 4 556 polisielede in W-Kaap nie wapenbevoeg
Altesaam 4 556 polisielede in die Wes-Kaap het hul vuurwapenbevoegdheidstoets in die boekjaar 2017-’18 gedruip.
Dit kan soveel as 27,6% van die polisielede in dié provinsie verteenwoordig.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.