Op dieselfde dag dat die Polisieman in die VSA, Derek Chauvin, wat George Floyd arrester het, skuldig gevind is in ‘n skreeuende eensydige pers en hof, het Suid Afrika sy eie weergawe van swart bevoorregting in Piet Retief! As enigiemand nog geglo het die SA Polisie het nie ‘n “frame job” op die groep gearresteerde boere van Dirkiesdorp gedoen nie, is sulke witskuld gedrewe gedagtes behoorlik in die hof tot niet gemaak Dinsdag.
VIDEO: #Dirkiesdorp is SA se Mini #GeorgeFloyd: SAPD Ondersoekbeampte Erken in Hof dat Slegs Getuienis van Swart Betogers in ag Geneem Word.
Polisie-brutaliteit word nou die norm in SA – Nog ’n vrou word deur die polisie aangerand, Sinoville, Suid-Afrika
Op Maandag 16 Desember 2019 het twee swart mans op ‘n paartjie se eiendom onwettig betree waarby die Sinoville-polisie uitgekom het om die klagte te ondersoek .Volgens die klaer, Cherize Paice, het die polisie geweier om uit hul voertuig te klim en het die egpaar beveel om die oortreders na hulle te bring. Die vrou..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK | ‘As sy sterf, sterf sy’ – ‘Dronk’ polisiebeampte ignoreer die hulpgeroep van ’n moeder in aanhoudingselle
‘N Polisieman word daarvan beskuldig dat hy “dronk” aan diens was verlede naweek en dat hy geweier het om ‘n vrou te hulp te staan wat om hulp geskree het uit die aanhoudingselle. ‘N Ooggetuie wat gevra het om anoniem te by het glo die voorval opgeneem en met TimesLIVE gepraat. Thabo * het gesê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisiebeampte en maters vas oor vuurwapens, gesteelde motors
’n Polisieman saam met vier verdagtes is Saterdag in hegtenis geneem in verband met ongelisensieerde vuurwapens wat in hul besit gevind is sowel as betrokkenheid by voertuig diefstal. Die woordvoerder van die polisie, Kapt. FC van Wyk het tydens ’n media verklaring gesê dat die inhegtenisnemings het Saterdag plaasgevind tydens ʼn gesamentlike operasie deur die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hermanus: Betogers beroof polisieman van dienspistool en bestook Zille met klippe
Helen Zille, Wes-Kaapse premier, en haar gevolg is in Hermanus onder die klippe gesteek toe sy die “gemeenskap” wou toespreek.
Die polisie was teenwoordig en tydens die insident is ‘n polisieman beroof van sy dienspistool. Die pistool is klaarblyklik deur gemeenskapsleiers gekry en sal aan die polisie oorhandig word.
Die onrus duur sedert Dinsdag en die biblioteek, die herwinningsentrum en geboue by die swembad is afgebrand.
Deur: Die Vryburger
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verdagte van Donderdag se transitoroof aan Oos-Rand is ‘n polisieman
Een van die sewe mans wat vasgetrek is weens die gewaagde transitorooftog Donderdag in Boksburg aan die Oos-Rand, is ‘n polisieman, het News24 verneem.
Die bron het gesê dit “is bevestig dat dit ‘n polisieman is”.
Die verdagte se identiteit is bekend aan News24, maar kan nie bekend gemaak word totdat hy amptelik aangekla is nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rowers kom hul moses tee toe Polisieman en seun hul saam vast trek
As die mense maar geweet het hul slagoffer se werkgewer is ’n polisiekaptein. As hulle maar geweet het die kaptein se seun, met ’n swart belt in karate, het nie ’n bang haar op sy kop nie.
Dan sou hulle dalk nie twee mense in ’n paar minute aangeval en beroof het nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisieman gearresteer na hy polisie vuurwapens verkoop
‘n Polisiebeampte is in Natal gearresteer op moontlike klagtes dat hy polisie vuurwapens en ammunisie verkoop het. Die Valke het toegeslaan en wapens, ammunisie, koeëlvaste baadjies, polisie uniforms en pepersproei “aangekoop” by die verdagte tydens ‘n operasie. Deur: Die Vryburger
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisieman roof winkel, meld vuurwapen as gesteel aan
Die Valke in die Wes-Kaap het Dinsdag twee verdagtes, onder wie ʼn polisieman, in hegtenis geneem vir besigheidsroof en die besit van ʼn ongelisensieerde wapen. Brig. Hangwani Mulaudzi, woordvoerder van die Valke, sê drie verdagtes het na bewering Maandagoggend by ʼn winkel ingestorm, die personeel en klante met pistole gedreig en toe items soos sigarette..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.