Suid-Afrika se mynhuise sluit die een na die ander omdat dit te riskant geword het om tydens beurtkrag, hulle werkers ondergronds te laat werk. Dit kos die mynhuise miljarde Rand om die ondergrondse myn aktiwiteite te stop en werkers steeds te moet betaal al is daar geen produksie vir die hele week nie. Ekonome wys..
Continue reading…
SA mynhuise sluit op ’n string weens Eskom beurtkrag
Enjoyed this post? Share it!
Continental Bande onttrek uit SA, 170 werknemers staar afleggings in die gesig
Continental Tyre SA (CTSA) het aangekondig dat hulle die vervaardiging van landbou- en ondergrondse myn-bande gaan staak. Die bande is in Port Elizabeth vervaardig en sowat 170 werknemers staar afdanking in die gesig. Die vervaardiger meld dat die bande in die toekoms buite Suid Afrika vervaardig sal word wat volgens kenners veroorsaak is deur die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Enorme voedselkrisis staar SA in gesig, wit boere bang ANC-regime vat hul plase vir swart bemagtiging
Suid-Afrika is oppad na ’n enorme voedselkrisis weens die onseker toestand waaronder boere tans probeer om hulle produksie te handhaaf. Dit is nie net die onduidelikheid oor grondgryp wat boere laat weifel om te produseer nie, want die regering se môre en aand praatjies klop nie, word gesê. Boere sê hulle kan nie hoë insetkoste..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wêreld se grootste platinum myngroep Amplats amper tot stilstand gedwing weens beurtkrag en ly R1,6 miljard se verlies aan inkomste
Eskom se beurtkrag in die afgelope maande het Anglo American Platinum (Amplats) in ’n posisie gehad dat hy nie kon produseer nie. Die myngroep kon nie die 92,000 onse metaal ontgin wat normaalweg in die eerste kwartaal van die jaar gelewer sou word nie. Met die prys van platinum wat gebaseer is op die gemiddelde..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA boere word as die wêreld se beste voedselprodusente beskou, nieteenstaande al die onderdrukking nie
Die Suid-Afrikaanse kommersiële landbouers is nie verniet beskou as die wêreld se beste voedselprodusente nie, want vanjaar het hulle weereens bewys gelewer waarom dit so is. Alhoewel die erge droogtes daartoe gelei het dat oesskattings gemaak is wat kommerwekkend is, het die boere hulle nie laat onder kry nie, en het in geloof geproduseer te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sovereign Foods baklei teen sluiting na tekens van listeria opgespoor is by slagplaas
‘n Bekende hoenderverwerkingsaanleg en die departement van gesondheid in Gauteng is in ’n hane-geveg betrokke oor die oënskynlik swak gehalte van die pluimveeprodukte wat deur Sovereign Foods se slagplaas in Hartbeespoort aan verbruikers gebied word. Toetse is in Desember op dié slagplaas gedoen nadat kommer landwyd uitgespreek is oor die uitbreek van ’n listeria-infeksie veral..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Uitvoere van sitrusse begin nou moeilik raak, hoe gaan die Boere die probleem benader??
Die sitrusboere in die Sondagsrivier gebied het gedurende die huidige seisoen gesukkel met hulle uitvoer, en word weerspieël in die daling wat ondervind word. Die nuutste gegewens en skatting toon dat die streek se uitvoer van sitrusvrugte slegs sowat 17 miljoen kartonne gaan wees. Dit verteenwoordig ’n daling van bykans 25% teenoor die uitvoer van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Staat wil sy eie onderbenutte landbougrond nou in produksie stel
Die staat gaan alle onderbenutte landbougrond in sy besit in bewerking bring om grotendeels huishoudelike voedselsekuriteit te verseker, het die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming aangedui. Die Parlement se portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming is ingelig dat hy (die departement) dit gaan vermag met sy een hektaar/een huishouding/ twee koeie program. Die program..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.