Dit lyk asof die ANC vasbeslote is om Suid-Afrika se COVID19-reaksie te manipuleer op ‘n manier dat hulle daaruit profyt maak en die maksimum voordeel daaruit trek, deur die wetenskaplike advies, waarvoor hulle vra, om inklusief te blyk, heeltemal te ignoreer en in werklikheid net van die hand wys. Nadat die ANC se Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, die hoof van die SAMNR, professor Glenda Gray, aangeval het vir haar kritiseering van die ANC se inperkings maatreëls, waar sy die ANC regering se Risiko-Aangepaste Strategie as “onwetenskaplik” bestempel het, het nog ‘n wetenskaplike, Professor Shabir Madhi, die ANC kritiseer en die drakoniese inperkings maatreëls hard veroordeel en blootgestel asook die sogenaamde CCPvirus “Command Council” onder leiding van NDZ!
Continue reading…