Orania het laas maand op ekonomiese terrein ʼn baie belangrike tree geneem toe die Ora, Orania se eie geldeenheid wat aan die Rand vasgepen is, ‘n digitale weergawe gekry het, wat aan die gemeenskap vrygestel is! Die dOra is ʼn projek wat al vir ʼn hele ruk ontwikkel word, en na verskillende ‘voertuie’ vir hierdie projek oorweeg is, is daar verlede jaar heelwat vordering gemaak en ʼn toepassing is gebou.
Orania se Digitale Geldeenheid, d’Ora Bekendgestel deur die Orania Sakekamer!
Enjoyed this post? Share it!
Swak Rand laat beleggers wegbreek van geldeenheid, vertrou nou eerder op goud
Die stygende goudprys, die swak Rand wat maar net nie kan kop optel nie, het saam met die onsekerheid oor die ekonomiese stand van die land, beleggers laat wegbeweeg van die geld eenheid. Tans word daar by Investgold tot 5,000 goue munte per week verkoop wat ’n sterk aanduiding is dat die vertroue in die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA geldeenheid nou slegste in wêreld – ANC die skuldige party vir vertoning, grondonteienings beleid asook bedrog en binnegevegte is aan orde van die dag
Die Suid-Afrikaanse geldeenheid, die Rand, het sy laagste vlak sedert September 2018 bereik. Die staat se skuldlas, Eskom se onvermoë en negatiewe kommentaar van moontlike afgraderings seur agentskappe, word aangegee as redes vir die swak vertoning. Standard Bank se Warrick Butler het verklaar dat die Rand tans die swakste presteerder van alle betaalmiddele wêreldwyd is…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa se wittebrood is verby na Rand in duie stort agv grondonteienings veldtog
Regter Malala sê dat Cyril Ramaphosa se aankondiging oor die grondkwessie ‘n totale ramp was en sy voortgesette gebrek aan rigtinggewing rondom die kwessie is nog erger. Hy sê dat politici weet nie wat beteken oorsaak en gevolg nie. Die Rand het op ‘n stadium verswak tot sowat R15 teen die dollar. Dit is in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rand daal en brandstof pryse styg na regering se roekelose uitlatings oor grondonteiening
Die swak vertoning van die Rand hou nie goeie nuus in vir motoriste nie. Die Rand het meer as 8% geval, onder andere weens die gemors op die Turkse finansiële markte. Alhoewel die olieprys taamlik bestendig is en selfs effens laer, sal die swak rand die brandstofprys opwaarts druk. Die rand het ook sigbaar verswak..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rand sneuwel – val tot 6 maande laagtepunt
Die Rand het alle vorige vordering verloor teenoor oorsese geldeenhede, en verhandel tans teen ‘n 6 ½ maande laagtepunt.
Die Ramaphosa-euforie het sy laagtepunt bereik terwyl selfs Max du Preex die ANC aanvat oor hul bestuurders. Hy kom veral Ace Magashule by en beskryf hom as “die adder in die boesem” van die ANC.
Enjoyed this post? Share it!
Eens ‘n vooruitstrewende munisipaliteit aan die Rand nou onder administrasie
David Makhura , Gauteng premier, het aangekondig dat die Emfuleni Munisipaliteit onder administrasie geplaas is.
Die provinsiale regering gaan glo toesien dat die minimum standaard van dienslewering sal plaasvind en ‘n finansiële herstelprogram daargestel sal word.
Eskom en Rand Water het gedreig om dienste te staak terwyl vullisverwydering lukraak plaasvind.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Man met R7 miljoen kontant betrap by OR Tambo Lughawe
ʼn 27-jarige man is by OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem met byna R7 miljoen kontant in Amerikaanse en Suid-Afrikaanse geldeenheid in sy besit.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Brandstof kan nog styg a.g.v. swak rand
Motoriste het vanoggend wakker geword met rekord hoë brandstofpryse, terwyl die rand weer eens stewig gedaal het teenoor die dollar.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rand verswak na Zuma se bedekte dreigemente
JOHANNESBURG – Benoemde president, Jacob Zuma, is Dinsdag ‘n ultimatum gegee om as staatshoof te bedank of andersins in die Parlement ‘n motie van vertroue in die Parlement te betree.
ANC-hoofsweep Jackson Mthembu en die ANC-tesourier-generaal, Paul Mashatile, het Woensdagmiddag die besluit van die ANC-koukus aangekondig. ‘n mosie van ontevredenheid in die President aan te kondig, wat gister beplan word.
Enjoyed this post? Share it!
Rand/Ramaphosa euforie – rand besig om stoom te verloor
Die rand is stadig besig om stoom te verloor na die aanvanklike versterking na Cyril Ramaphosa se verkiesing as president van die ANC. Al die optimisme oor ‘n nuwe “president” is stadig maar seker besig om af te neem en ekonome meen dat die geldeenheid besig is om weer terug te sak en in lyn..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Orania se Ora gaan in ‘n nuwe digitale geldeenheid omskep word wat die Rand kan teenstaan
Ekonoom Dawie Roodt is betrokke by ‘n projek om ‘n nuwe digitale geldeenheid in die dorp van Orania te ontwikkel met die digitaliseering gebruik van hul bestaande Ora geldeenheid, wat die ekonomie van die dorp aansienlik sal verbeter. Die digitale geldeenheid sal met behulp van slimfone verhandel word, en Roodt het gesê dat hulle met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.