Terwyl Ace Magashule nou die vrugte van sy bedrog pluk, met sy skorsing as Sekretaris Generaal van die ANC, sukkel mense in die Vrystaat nog onder die nalatenskap van sy dae as Vrystaatse Premier of te wel die “plunderaar van die Vrystaat.”

Enjoyed this post? Share it!
Die VF Plus het vandag ‘n strafregtelike klag aanhangig gemaak teen die burgemeester, mnr. Nkosenjani Speelman, en munisipale bestuurder, mnr Elias Tsoaeli, van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit oor die ineenstorting van dienste in die munisipaliteit. Inwoners van regoor die munisipale gebied word geteister deur die probleem van riool wat in strate en in hul erwe inloop..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!