Wanneer hansworse die sirkus beheer: Na ‘n maande lange stryd oor salarisverhogings tussen die ANC-staatsdiensektor, met die vakbonde as vennote teen die ANC-regering, kon die kwessies nie opgelos word nie, so hulle gaan nou na die ANC se konstitusionele hof om te ‘n oplossing te vind. ‘n Ruk gelede is aangekondig dat die ANC-regering nie geld het om salarisverhogings aan te bied nie, omdat al die geld gemors is aan grootskaalse sistemiese en institusionele korrupsie.
Continue reading…
ANC-Vakbonde neem Korrupte ANC-regering na ANC-hof oor Salarisse van die Korrupte ANC Staatsdiens!
Enjoyed this post? Share it!
Pravin Gordhan sê dat die sukkelende nasionale lugredery het moontlik nie hierdie maand geld vir salarisse
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het gewaarsku dat, alhoewel twee vakbonde by die SAL salarisverhogings vir lede eis, die lugredery miskien nie eers aan die einde van die maand salarisse kan betaal nie. Die minister het Woensdag tydens ‘n parlementêre inligtingsessie gepraat. Die vergadering is gevra vir terugvoer oor die kragvoorsiening Eskom, maar Gordhan,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom star onbeskermde staking in gesig na eise vir salarisverhogings
Die kragvoorsiener Eskom stuur op ‘n botsing af met unies oor salaris onderhandelinge.
Eskom staan by sy standpunt dat geen salarisverhogings tans gegee gaan word nie maar die unies dreig dat hul die topbestuur van Eskom “fisies” sal verwyder en op ‘n onbeskermde staking sal gaan.
Die laaste inligting was dat onderhandelinge op ‘n dooie punt uitgeloop het.
Deur: Die Vryburger
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Busstaking veroorsaak grootskaalse ontwrigting vir pendelaars
Die nasionale busstaking het sy derde week ingegaan met grootskaalse ontwrigting vir pendelaars.
Intussen het werkgewers ‘n ultimatum uitgereik rondom die staking en ‘n finale aanbod van ‘n 8% verhoging nou, en 8,5% volgende jaar, gemaak maar is nie bereid om nagskof gelde te betaal nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Te midde van ‘n sukkelende ekonomie word salarisverhogings vir staatsamptenare goedgekeur
Pres. Jacob Zuma het ’n aanbeveling vir salarisverhogings vir staatsamptenare goedgekeur. Zuma se kantoor het Donderdag in ʼn verklaring gesê die president het onder meer die aanbevelings van die Kommissie vir die Vergoeding van Staatsamptenare en die land se ekonomie in ag geneem toe hy sy besluit gemaak het. Die president het die kommissie se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Met ‘n sleutel persoon wat die tesourie verlaat kan ons net vra wat gaan met ons ekonomie gebeur
Die gemors wat by tesourie aangaan, asook Jacob Zuma se plan van gratis onderrig vir studente ten spyte van die Heher-verslag wat sê dit is onmoontlik en onwenslik, het daartoe gelei dat die rand sy laagste punt in ‘n jaar bereik het. Dit volg na Michael Sachs se bedanking by Tesourie asook die aankondiging dat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n belaglike bonus aan SABC bestuurder
Die SABC het onlangs ‘n staking van personeellede oor salarisverhogings beleef en uiteindelik afgeweer, omdat werkenemers ‘n tien persent verhoging eis, en die SABC sê dat hy nie in staat is vir enige salarisverhoging nie. Onlangse syfers aan die parlement het ook onthul dat die SAUK tegnies bankrot is, en waarskynlik net deur belastingbetalersgeld staande..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.