The Rykes Word Ryker: Is dit enige wonder dat NASPERS ‘n Biljoen Rand se Chinese vervaardigde toets toestelle en PPE aan Suid-Afrika kon “skenk”, na ‘n ongekende aanvraag na aanlyn-dienste en vermaak, tydens die Covid-19 inperkings, eerste in China waar die CoronaVirus begin het, en nou in SA, ‘n gejaag vir veilige beleggings, wat daartoe bygedra het om die waarde van NASPERS te laat groei, en Suid-Afrikaanse aandele op koers gesit het vir ‘n rekord maand in April! Die maatstaf indeks in Johannesburg is in April met 14% hoër, die meeste in enige maand sedert Bloomberg dit in 1995 begin het. Die meeste Suid-Afrikaners besef nie die omvang van China se invloed op Suid-Afrika nie, al het miljoene Suid-Afrikaners ‘n finansiële belang in die groeiende onverdraagsaamheid van kritiek, deur die Chinese Kommunistiese Party (CCP) regering.
Continue reading…
Hoe China, die #CCPvirus en NASPERS Suid-Afrikaanse Aandele Indeks Tot Rekord Hoogtes in April Gestuur het, Danksy die Inperking!
Enjoyed this post? Share it!
Sasol verloor 44% van waarde – hoofde verplig om te bedank na omstrede Lake Charles Chemicals Project
Die Hoof Uitvoerende Beamptes van die Sasol, Bongani Nqwababa en Stephen Cornell het ingestem om te bedank na ’n onafhanklike ondersoek na ’n uiters omstrede VSA projek. Die sogenaamde Lake Charles Chemicals Project wat glo sewe produksie eenhede het wat verskillende chemiese produkte sou lewer, waarvan een ’n tipe plastiek is, sou soveel as $12..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sasol, wêreld se grootste vervaardiger van brandstof uit steenkool, beplan die verkoop van sy SA steenkoolmyneenheid – hopelik nie aan China nie?
Volgens mense wat vertroud is met die maatskappy, is Sasol van plan om sy Suid-Afrikaanse steenkoolmynbedryf in die komende weke te verkoop. Die maatskappy sal met ‘n formele verkoopproses begin, sê die mense wat gevra het om anoniem te bly omdat die inligting nog nie openbaar is nie. Volgens die maatskappy se finansiële verslag het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sasol stilletjies besig met ’n uitgerekte en grootskaalse afleggingsproses – Gaan die blanke werkers weereens in die visier wees van die BEE maatskappy?
Werknemers in Sasol se afdeling vir navorsing en ontwikkeling, bekend as Sasol Groep Tegnologie, is bekommerd oor of hulle nog in April ’n werk gaan hê. Sommige van Sasol se werknemers is bekommerd oor werksekerheid.’n Leser het Netwerk24 laat weet dat Sasol “so stilletjies met ’n uitgerekte en grootskaalse afleggingsproses besig is”. Volgens dié persoon..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ons jeug is te jonk, te wit, en is defnitief onwelkom in Suid-Afrika
Solidariteit Jeug het gister sterk standpunt ingeneem teen pres. Ramaphosa se jeugbemagtigingsprojek, YES, wat wit jeugdiges op grond van hul velkleur blatant uitsluit.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sasol weier nogsteeds om stakende blanke werkers se stem te hoor
Solidariteit en Sasol het vandag onverrigter sake uiteengegaan nadat ʼn tweede ronde van konsiliasie by die KVBA geen oplossing vir die aangaande dispuut opgelewer het nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘N berig oor die Agteruitgang in SA – interessante inligting om te lees
Op 3 September 2018 skryf Front Nasionaal ‘n artikel en gee agtergrond wat ons in 1994 gehad het en hoeveel daarvan vernietig is. Dis eintlik skokkend as mens al hierdie agteruitgang daagliks beleef. Heelwat finansies is hierin gesit om dit beter te maak.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dit is hoe wit Suid-Afrikaners staak by Sasol, geen geweld of chaos en vernietiging van eiendom nie
Wit Suid-Afrikaners staan hierdie week by SASOL oor die maatskappy se personeelaandeleskema wat wit werknemers uitsluit. Dit gaan die eerste keer in Suid-Afrika se geskiedenis wees dat wit werknemers oor rasse-uitsluiting staak. 89% van die Sasol-werkers van Sasolburg en Secunda het ten gunste van die staking gestem. Die staking gaan gepaard met braavleisvure en geselige..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gebarste Sasol pyplyn besoedel kanaal
‘n Sasol pyplyn het vermoedelik gebars tussen die N2 en R102 by die ou Durban lughawe. Sasol kon of wou nie bevestig watter produk dit was wat gelek het nie asook die hoeveelheid wat gestort is nie. Die kanaal wat langs die R102 strek is besoedel met ‘n donker stof en Sasol wou nie bevestig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rassespanning hoog by Sasol oor nuwe bemagtigingskema
Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) moet Woensdag besluit of Sasol se “woedende” wit werkers mag staak oor hul uitsluiting uit die maatskappy se nuwe bemagtigingskema. Die vakbond Solidariteit voer aan wit werknemers met tot 30 jaar diens sal vyf keer minder aandele in die Khanyisa-skema kry as ’n swart werknemer wat byvoorbeeld..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.