Die pas aangestelde waarnemende hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), dr. Silas Ramaite (foto), sal moet bewys dat hy selfstandig kan optree en dat hy nie gekontamineer is nie deur sy termyn as adjunk vir die gediskrediteerde adv. Shaun Abrahams, vorige hoof van die NVG. Die vinnige optrede van pres. Cyril Ramaphosa om ʼn waarnemende..
Continue reading…
Gaan die nuut gekose NVG ook deur die politieke poppemeester beheer word?
Enjoyed this post? Share it!
Cyril ondersoek bevoegdheid van Jiba en Mrwebi
Cyril Ramaphosa het aan beide Nomgcobo Jiba (foto) en Lawrence Mrwebi kennis gegee dat hy ondersoek gaan laat instel oor hul geskiktheid om aan te bly in hul poste. Beide het senior posisies by die Nasionale Vervolgingsgesag. Ramaphosa het ook aangedui dat hy wag op ‘n die uitkoms van die konstitusionele hof se besluit of..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Freedom Under Law dreig Shaun Abrahams
Die groep FreedomUnderLaw (FUL) berei hul voor om Shaun Abrahams, hoof van Nasionale Vervolgingsesag (NVG), voor die hof te daag.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tik-Tok die uurglas loop leeg vir Zuma – Korrupsie saak gaan voort sê Shaun Abrahams!
Shaun Abrahams, nasionale direkteur van openbare vervolging, het ’n versoek van oudpres. Jacob Zuma se prokureurs om sy korrupsiesaak vir eers uit te stel, van die hand gewys.
Zuma se prokureurs het uitstel gevra sodat kwessies oor sy regskoste uitgeklaar kan word.
Abrahams het Maandag in ’n brief aan die prokureurs gesê: “Ek kan ongelukkig nie jul aansoek om die ‘verrigtinge in strafregtelike en verwante sake uit te stel’ goedkeur nie,” lui die brief.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Shaun Abrahams stel sperdatum om Zuma te vervolg
Kaapstad. – Die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings sal sy besluit met betrekking tot die korrupsieklagte teen Jacob Zuma teen 15 Maart tot die prokureurs van die voormalige president en die geaffekteerde partye bevestig. Die nasionale vervolgingsgesag het Maandag gesê.
Luvuyo Mfaku, woordvoerder, het gesê die staatsprokureurskantoor het aan die Raad vir die Bevordering van die Suid-Afrikaanse Grondwet (Casac) geskryf, waarin bevestig word dat Shaun Abrahams ‘n besluit geneem het en dit teen die afsnydatum minder as drie weke daaraan sal kommunikeer.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma moet tereg staan op alle aanklagte wat voorheen teen hom terug getrek is
Vyf senior aanklaers het aanbeveel dat die afgesette president Jacob Zuma tereg moet staan op alle aanklagte wat voorheen teen hom terug getrek is.
Die aanbeveling is glo oorhandig aan die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Shaun Abrahams.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oproep vir Shaun Abrahams se kop
Die aandrang dat Shaun Abrahams as Nasionale Vervolgingsgesags (NVG) se hoof vervang moet word, word al hoe dringender.
Sy aanstelling en tyd as hoof van NVG het getoon waar sy simpatie lê, naamlik by die persoon wat hom aangestel het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bate Beslagleggings Eenheid gaan beslag lê op Gupta bates
Die Openbare Vervolgingsgesag het beslagleggingsbevele onderteken waarvolgens die Bate Beslagleggings Eenheid vandag op van die bates van die berugte Indiese familie beslag gaan lê. Bates ter waarde van R1,6 miljard word hierdeur geraak. Die eenheid het in drie hof aansoeke gevra vir die bevele en ‘n kurator sal aangestel word om toesig te hou oor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Shaun Abrahams hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag is gepos
‘n Volle regsbank van die hooggeregshof in Pretoria het Shaun Abrahams se aanstelling deur Jacob Zuma as hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) tersyde gestel en beveel dat Ramaphosa ‘n nuwe direkteur binne 60 dae moet aanstel. Die vorige hoof van NVG, Mxolisi Nxasana, moet die goue handdruk van R17 miljoen wat hy ontvang het,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die NVG wil nie Guptas vervolg nie, ‘n mens kan net wonder hoekom nie !!
Dit blyk dat die Nasionale Vervolgings Gesag (NVG) nie bereid is om die Guptas, Zuma of enige minister te vervolg wat in die gelekte e-posse betrek is nie. Volgens die aanklaers is die e-posse gesteel en kan dit nie gebruik word in ‘n hof as getuies nie. Die hoof van die NVG, Shaun Abrahams, het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.