Toestand van paaie in ANC-beheerde SA is ‘n gemors! Munisipale bus het in ’n yslike slaggat beland en chaos gedurende spitsverkeer veroorsaak

Slegte dienslewering van die Metsimaholo Munisipaliteit (Sasolburg) moet nou maar opdok ná beserings opgedoen is weens slaggat in die pad

Potch – die riool loop in die strate, en wie se geld gaan in die drein in ???