#Smartmatic se stemprogram het Venezuela van sy demokrasie beroof en SmartMatic word ook in Filippyne verbied weens betrokkenheid by verkiesingsbedrog! Waarom het #USA2020 dit gebruik? Wie het dit gekoop? Trump-prokureur Rudy Giuliani, sê die verkiesing sal omvergewerp word: “Ons het bewyse wat ek nog nie kan bekend maak nie”!
Continue reading…
VIDEO: ‘n Stortvloed van Bewyse van Miljoene Amerikaners wat die Hoofstroom Verdoesel, wat Bewys dat Demokrate Meer Stemme Verander het as Putin!
Enjoyed this post? Share it!
Dit is te Vroeg om te Weet of Lockdown Lewens Gered het, Maar ANC & FakeNews24 Hardloop Daarmee om hul Rekord Wins en Totalitêre Magte te Regverdig!
As daar een ding is waarmee ALLE regerings, veral sosialistiese regerings, goed is, is dit om jou te laat dink dat jy hulle iets skuld, en aan hulle dankbaar moet wees. Sosialistiese regimes kan dit slegs regkry met die samewerking van hoofstroommedia, en gister was dit vreesaanjaging en valse nuus dag by News24, waar hulle twee artikels geplaas het wat voornemens was om vrees voor te lê, voor Ramaphosa se toespraak, om ANC te ondersteun, en dankbaar te wees vir die ANC en sy onbepaalde grendelstaat. Dit is geen verrassing nie, want die eienaars van News24, NASPERS, het rekordwins gemaak deur ons tuis vas te hou, met die internet en aanlyn-vermaak in SA en in China, waar NASPERS ook finansieel afhanklik is van die Chinese Kommunistiese Party, met meer meer as die helfte van hul $130 Biljoen dollar waardasie in China!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, vra dat Suid-Afrika Kuba se Mensehandel met Kubaanse Mediese Werkers Moet Stop deur Hulle Direk te Betaal!
In ‘n skreiende beskuldiging van die ANC-regime se kommunistiese verwantskap, het die Amerikaanse Minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, gevra dat Suid-Afrika die Kubaanse diktatuur sal keer om wins te maak uit mensehandel met Kubaanse mediese werkers, en om hulle direk te betaal en nie die Kubaanse regime te betaal nie wie die meeste van hul verdienste neem.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hoeveel het ANC vir Kubaanse Medics Betaal? Kubaanse Diktatuur Hou Meeste van Dokter’s Verdienste, en Maak Twee Keer Soveel uit Dokters in die Buiteland as van Toerisme in 2018!
Volg Die Geld: Die Wall Street Joernaal het Kuba se internasionale “Dokter Diplomatiek”, waar die Kubaanse regime tot 90% van die dokter’s inkomste uit die buiteland hou, bestempel as die slawehandel van Kuba. Kuba het in 2018 alleen $6,3 Biljoen dollar vir mediese dienste verdien, wat twee keer soveel is as wat Kuba op toerisme verdien het! Dit wil voorkom asof die Kubaanse dokters wat na SA kom om te “help”, weer ‘n sosialistiese bedrogspul is om noodfondsskenkings en belastingbetalersgeld weereens aan hul mede-kamerade te versprei, onder die dekmantel van die staatsdiens! Suid-Afrika het baie werklose goed opgeleide en gekwalifiseerde dokters en medics, maar hulle is wit en daarom is dit onwettig om hulle in diens te neem. Buitendien, baie van hierdie blankes het teen die kommie-Kubane in Angola en Suidwes-Afrika geveg…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA Sal Veel Erger as Venezuela Eindig, Weens… “Rassisme”! Die Maand Lange Onrus by Barberton Eindig, Maar Hoofstroommedia Verberg Nog Steeds Die ANC se Sosialistiese Magsgreep!
ABSOLUTE MAG KORRUP ALTYD, en in Suid-Afrika sal dit nie anders wees nie, dit sal veel erger wees, want daar is geen teenkanting nie, want… “rassisme”! Die liberale massamedia verduistering van anargie in landelike SA dorpe soos Barberton, wat pas ‘n maand lank onder beleg was, duur voort. Die stilte in die liberale pers is vreemd, gegewe hul oorweldigende goedkeuring van die gedwonge samesmelting van Barberton en Nelspruit-munisipaliteite 4 jaar gelede, wat tot hierdie langdurige onrus gelei het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa sal eerder ‘n dief en ‘n moordenaar beloon!!
Sedert Sondag het die ANC onder leiding van Cyril Ramaphosa en sy Adjunk President dit baie duidelik gemaak dat hulle Julius Malema wil terug hê by die ANC.
Dit bevestig dat Ramaphosa eerder ‘n dief en ‘n aanhitster tot Volksmoord langs sy sy wil hê as om die eiendom van blankes te respekteer.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.