Kan iemand enige rede gee waarom moet ons nog veg vir ons taal as almal te bang is om te baklei wat hulle sin is?

Media verbaas oor Duduzane Zuma se voetboeie tog destyds met 78 jarige Clive Derby Lewis, is geen woord gerep

Ramaphosa sal eerder ‘n dief en ‘n moordenaar beloon!!