Toelatingslyste vir inskrywing van gr. 1- en gr. 8-leerlinge in 2020 by Afrikaanse skole in Gauteng in chaos – geen ruimte vir moedertaal onderrig

Kan iemand enige rede gee waarom moet ons nog veg vir ons taal as almal te bang is om te baklei wat hulle sin is?