Hier kom groot marakkas! Gautengse departement van onderwys gaan dalk Afrikaanse leerders in townshipskole plaas

Toelatingslyste vir inskrywing van gr. 1- en gr. 8-leerlinge in 2020 by Afrikaanse skole in Gauteng in chaos – geen ruimte vir moedertaal onderrig