Wil Diktator Lesufi Blanke Kinders na Lokasie Skole Stuur? Geforseerde Rasse Integrasie Ontneem Ouers van Grondwetlike Reg tot Vryheid van Assosiasie in Gauteng!

Toelatingslyste vir inskrywing van gr. 1- en gr. 8-leerlinge in 2020 by Afrikaanse skole in Gauteng in chaos – geen ruimte vir moedertaal onderrig

Meer as 30 000 Graad 1 & 8 Gautengse Leerders wag nog op plasings