Op 3 Desember 2019 het ‘n wrede plaasaanval in Hartbeespoort, Noordwes provinsie van Suid-Afrika plaasgevind. Johan (60), is in sy huis aangeval en erg aangerand en vasgebind. Andrew Brown, die man se seun, het op sosiale media gesê: ‘Dit is hoe my pa vandag 5 weke na die plaasaanval lyk. Dit is baie seer om..
Continue reading…
Brutale plaasaanval in Hartbeespoort omgewing, bejaarde man na 5 weke steeds kritiek
Enjoyed this post? Share it!
Belastingbetalers dok R32 miljoen op vir VIP-behandeling vir EFF afgevaardigdes tydens hul tweede verkiesingskonferensie
Jy, ja, die belastingbetaler het nagenoeg R32 miljoen opgedok sodat die EFF in styl by Nasrec hul konferensie kon hou hou. Dit terwyl van hul top-leiers verbind word by talle gevalle van ernstige korrupsie, waar daar miljoene rande deur tenderpreneurs na hul bankrekening gekanaliseer is. Die EFF het ’n ruim R32 miljoen bestee aan sy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
PLAASAANVAL Noordwes Provinsie – Kill the Boer op bakkie geverf!
Terroriste het op 15 Desember 2019 ene Mnr. Nicholson se plaas in Buffelspoort, Noordwes-provinsie aangeval. Die gebeure wat plaasgevind het tydens die voorval kon nog nie geverifieer word nie maar volgens inligting ontvang, het die terroriste die plaasbestuurder se bakkie rooi geverf met die woorde “Kill the Boer” en dit daarna aan die brand gesteek…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK VIDEO | Suid-Afrika – Die Slag van Bloedrivier – 16 Des 1838
Die Geloftedag (Geloftedag) was ‘n godsdienstige openbare vakansiedag in Suid-Afrika. Dit is ‘n belangrike vakansiedag vir Afrikaners, afkomstig van die Slag van Bloedrivier op 16 Desember 1838. Aanvanklik Dingane’s Day (Afrikaans: Dingaansdag), is 16 Desember in 1910 ‘n jaarlikse nasionale vakansiedag gemaak voordat dit in 1982 herdoop is. In 1994, na die einde van Apartheid,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die twaalf wonderwerke by Bloedrivier
1. God berei die plek voor en wys dit aan. Toe die strafkommando daar kom, het Sarel Cilliers verklaar: “Daar is die plek wat God reeds vir ons jare van tevore al begin voorberei het!” ‘n Reuse-donga van 4 tot 5 meter diep wat reghoekig by die rivier aansluit, neffens ’n baie diep, kilometer-lange seekoeigat,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrikaners herdenk Geloftedag 2019 – Hier is jou naaste Geloftefees
Duisende Afrikaners maak vanjaar weer gereed om Geloftedag op 16 Desember te gedenk. Dié dag gedenk die gelofte wat die Voortrekkers op 16 Desember 1838 afgelê het voordat 470 Voortrekkers deur bykans 10 000 Zoeloes by Bloedrivier aangeval is. Die Trekkers het dié veldslag oorwin en slegs een Voortrekker, die leier Andries Pretorius, is lig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mans in verkeerspolisie-uniform kaap egpaar in Limpopo
ʼn Vragmotor is Vrydagaand op die N1 naby Musina in Limpopo gekaap deur drie mans wat verkeerspolisie-uniforms gedra en blou ligte gebruik het. Die vragmotor wat koper vervoer het, is omstreeks 19:50 sowat 8 km van die Beitbrug-grenspos naby ʼn weegbrug gekaap. Die vragmotor het van die Demokratiese Republiek van die Kongo na Durban gery..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Seksopvoeding word te vêr gevat in SA – 120 000 tienerswangerskappe aangeteken in 2019 – Omvattende seksualiteitsopvoeding kon nie daarin geslaag om afname in swangerskappe te verseker
Die DA het gesê die meer as 120 000 tienerswangerskappe tussen 10 en 19 jaar oud soos in Junie 2019 aangeteken, moet alarmklokke in die land opwek. “Seksualiteitsopvoeding in skole moet op swangerskapvoorkoming in skole fokus, maar daar moet ook bewusmaking in gemeenskappe gedoen word,” het die DA-LP Chantel King gesê. King het die verklaring..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wit slagting duur voor – Plaasbestuurder wreedaardig gemartel tydens Mooirivier-plaasaanval, KZN
‘N Gewelddadige en wrede plaasaanval op Dinsdagaand, 10 Desember 2019, in Mooirivier, KwaZulu Natal, word ook plaasgevind. ‘N Plaasbestuurder, Rodger Huntley, wat deur ‘n vorige beroerte verswak is, is deur twee aanvallers in sy huis aangeval en gemartel. Die aanvallers het vuurwapens en geld geëis en Huntley erg gemartel. Dit het bykans ‘n uur geneem..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA verbruikers inflasiekoers is nou op sy laagste vlak in nege jaar
Die beweerde daling in die verbruikers inflasiekoers wat nou op sy laagste vlak in nege jaar is, word deur talle ekonomiese deskundiges in twyfel getrek. Alhoewel die daling deur sommige instansies verwelkom is, se verbruikers dat die daling beslis nie geloofwaardig is aangesien voedselpryse, brandstof en klerasie se pryse voortdurend hoër styg. Die Suid0Afrikaanse Reserwe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Snake-rylaan in Benoni naby N12 gaan nog lank gesluit wees weens sinkgat
Sinkgat het ’n gedeelte van die Snake-rylaan naby die N12 in Benoni ingesluk, volgens William Ntladi, woordvoerder van die Ekurhuleni-nooddienste werk verskeie ingenieurs saam om die oorsaak van die sinkgat te bepaal en planne te beraam omtrent dié gat wat op een van die suidwaartse bane ingeval het. Volgens Ntladi is albei bane onbepaald gesluit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Janus Walus – Hooggeregshof beslis dat minister moet wel besluit oor lot
Hooggeregshof van Noord-Gauteng het Donderdag beslis dat nuwe minister van Justisie Ronald Lamola moet besluit of Janus Walus, wat die kommunis Chris Hani om die lewe gebring het, op parool vrygelaat moet word of nie. Walus het die hof gevra om die voormalige minister van justisie en korrektiewe dienste, Michael Masutha, se besluit om te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.