Die diefstal van minstens 20 volledig outomatiese R4-gewere uit die Lyttelton Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag Basis het woede en vrees ontlok. Gosa wil graag hê dat die publiek moet kennis neem dat hierdie vuurwapens outomaties is, en burgerlikes kan nie hierdie vuurwapens koop nie en voer aan dat dit waarskynlik gebruik sal word deur kontant in transito-bendes,..
Continue reading…
20 volledig outomatiese R4-gewere beroof by SANW, vuurwapens is waarskynlik vir kriminele aktiwiteite gesteel. Was dit ‘n werk van binne? Waar was die wagte, en waarom kon hulle nie ‘n strategiese militêre installasie verdedig nie?
Enjoyed this post? Share it!
409 Plaasaanvalle en 56 plaasmoorde in 2019 – Slagting van wit boere in SA neem toe, veral op platteland
Die bloedbad op plattelandse gebied het die afgelope jaar toegeneem volgens die jongste syfers oor plaasaanvalle en -moorde. Henry Geldenhuys, adjunkpresident van die landbouorganisasie TLU SA sê dat volgens hul statistieke was daar gedurende 2019, 409 plaasaanvalle teenoor die 395 plaasaanvalle in 2018, in dieselfde tydperk 56 moorde op plase tenoor 53 van vorige jaar…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die veroordeelde ‘rassis’ Vicki Momberg is uiteindelik vrygelaat – Vicki moet nou haar lewe terugkry en herbou, hoe doen ‘n persoon soos Vicki dit in Suid-Afrika?
Vicki Momberg, is die eerste Suid-Afrikaner wat tronk toe gestuur is vir rassistiese opmerkings en uitlatings, na sy die ‘K-woord’ verskeie kere gebruik het, in woede, enkele oomblikke na sy die slagoffer van ‘n rooftog was. Sy is egter nou ’n vry vrou nadat sy Vrydagmiddag in die Sun City-gevangenis in Johannesburg vrygelaat is. Haar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nege buitelandse toeriste beroof tydens gewapende huisrooftog in Phalaborwa, minderjarige meisie glo verkrag
Suid-Afrikaanse toeristebedryf kry nog ’n knou na ‘n groep van 9 buitelandse toeriste die nuutste slagoffers geword het van geweld misdaad na rowers toegeslaan het op ’n huurhuis in die Silonque-natuurreservaat, noord van Phalaborwa, in Limpopo. Drie rowers, waarvan twee bewapen was met vuurwapens het luidens ’n polisieverklaring nege buitelanders aangehou. Daar word vermoed dat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Fort Hare Universiteit stort inmekaar en weereens kry apartheid die skuld vir agteruitgang
Wat het verkeerd gegaan dat Fort Hare Universiteit in Oos-Kaap provinsie inmekaar geval het, en waarom swyg die media so lank oor die ware feite? Dit is die vrae wat tans in die lug hang nadat dit bekend geword het dat ’n algehele ondersoek na die “snaakse” universiteit nog nie afgehandel is nie. Twee prominente..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Brics Bank leen bankrot Eskom ‘R6 miljard’ vir battery-stelsel – Sal die SBE ooit die lening kan terugbetaal en wat gebeur indien hy nie in staat is om dit te doen?
Die bankrot kragvoorsiener het ’n lening bekom by die Brics Bank wat deur vyf moondhede van die wêreld gedra word, waarvan Suid-Afrika een is. Eskom het ’n lening bekom van R6 miljard waarmee hy ’n elektrisiteit “stoor” wil vestig, wat deur ’n battery-stelsel sal werk. Die stelsel sal Eskom in staat stel om 360 MW..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swart bevoordeling ten koste van die hele land en sy inwoners werk nie – “Bring blanke ingenieurs terug om Eskom van ondergang te red” vra vakbond NUMSA
Vaardigheid, kennis, bekwaamheid, betroubaarheid, en realistiese vergoeding het oor win oor die ideologie van swart bevoordeling ten koste van die hele land en sy inwoners. Die vakbond Numsa het nou, na 25 jaar van ander denke, ’n beroep op die regime gedoen om ’n span deskundiges in samewerking met die vakbonde, saam te stel om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK Video: 2-jarige Kind uit trollie gegryp in winkelsentrum – Beroep op ouers om altyd ʼn oog oor hul kinders te hou veral tydens die feestyd!
ʼn Man sal in die Verulam-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn op aanklag van ontvoering. Die 29-jarige man is Donderdagmiddag in hegtenis geneem ná ʼn voorval in ʼn winkelsentrum in Umhlanga, het brig. Jay Naicker, polisiewoordvoerder, gesê. ʼn 57-jarige ouma was op dié dag saam met haar tweejarige kleinseun in die winkelsentrum. “Sy was besig om ʼn..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“Suid-Afrikaanse sport sal dieselfde pad loop as SAL, Eskom met ANC-inmenging” – Regime is net nie daartoe in staat om land, entiteite of munisipaliteite te bestuur
“Die Wysigingswetsontwerp op Sport en Ontspanning wat verlede week gepubliseer is, is niks anders nie as ‘n poging van die ANC-regering om sport te nasionaliseer en sodoende die party se ideologie weereens ten koste van die land uit te bou en te bevorder nie,” sê Heloïse Denner, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van sport. “Die ANC..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Regering wil nou ook sy neus indruk in sportsake – ANC wil nou alle sportliggame in SA ‘nasionaliseer’
Die regering het ‘n konsepwetsontwerp gepubliseer wat alle sportliggame soos SA Rugby, Krieket SA en Atletiek SA sal nasionaliseer, wat ook daartoe kan lei dat die minister van sport regstreeks by spankeuse betrokke is. Die wetsontwerp is so uitgestrek dat dit selfs ‘n soort nasionale diens vir atlete insluit en die mag om sportlui vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime se Kersgeskenk!: Grond steel word bespoedig in Kersvakansie – Onteiening skielik in vinniger versnelling
Konsep weergawe van die grondwetlike wysiging om art.25 van Grondwet te verander waar ANC-regime onteiening sonder vergoeding kan toepas het verlede Dinsdag na ’n vinniger versnelling oorgeskakel. Die wending het gebeur tydens ʼn sitting van die ad hoc-komitee oor die wysiging van art. 25. Die voorgestelde aanvanklike bewoording van die wetswysiging lui ʼn hof mag..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ses aanvallers sak toe op bejaarde egpaar se plaas – Beseerde boervrou ontsnap, soek kaalvoet hulp in nag
Ses plaasaanvallers het Maandag in die vroeë oggendure ’n geweerkolf stukkend geslaan op die bejaarde egpaar Gert (81) en Joey (75) Pienaar van Dewetsdorp. Die egpaar het Maandagoggend kort ná middernag ’n ruit van hul huis op die plaas hoor breek, maar voordat hulle iets kon doen, is hulle in hul slaapkamer oorval. Die mans..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.