‘n “Klein berekeningsfoutjie” is glo in aankope gemaak deur die Onderwys dept van die Noordwes provinsie. Gesigmaskers moes volgens begroting net R2.5-mil kos, maar R9.2-mil is daarop bestee! Die het eers aan die lug gekom nadat die Spesiale Ondersoek-eenheid (SOE) na die saak gekyk het.
Aspris per Ongeluk? Die Reeds arm Onderwys Dept. Spandeer R6.7 Miljoen te Veel aan Maskers!
Enjoyed this post? Share it!
Asbes-saak word ondersoek waarby R250 miljoen betrokke is na aangeleentheid deur die boek, Gangster state, van Pieter Louis Myburgh oopgevlek is
Na etlike jare word daar uiteindelik ondersoek gedoen na die klaarblyklike korrupsie voorval met asbesplate op huise in die Vrystaat. Die Spesiale Ondersoek Eenheid is deur die ANC se president, Cyril Ramaphosa opdrag gegee om die aangeleentheid te ondersoek waarby R250 miljoen betrokke is. Die asbes het ook n fyn stof afgeskei wat asbes-vergiftiging kan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SABC baas kry prestasie bonus van oor die R11 miljoen – en nou wonder mense nog steeds waarom die staats entiteit in sy peetjie is
Tydens ‘n oudit, wat gedoen is by die SABC, is bevind dat die vorige baas van die entiteit ‘n R11,5 “sukses” bonus ontvang het. Daar word nou versoek dat Motsoeneng se pensioen nie uitbetaal word nie in die lig van beweerde onreëlmatige optredes deur hom. Die bonus is deur die vorige Algemene Hoof Ekonomiese beampte..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Staatsprokureurs steel R80 miljard – SA land van melk en heuning waar elke misdadiger ‘n vinger in die staatskas het
Ondersoek deur die Spesiale Ondersoek Eenheid toon dat staatsprokureurs doelbewus met privaat prokureurs saamgesweer het om sake te kelder en so die staat bedrieglik met R80 miljard ingedoen het. ‘n Geval van ‘n sogenaamde besnydenis wat verkeerd geloop het, het gelei tot ‘n eis van R70 miljoen teen die Departement van Gesondheid. Deur: Die Vryburger
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Staatsamptenare en politici betrek in mediese korrupsiesaak van meer as R1,2 miljard
Twaalf staatsamptenare en politici, insluitend die vorige Gauteng LUK van gesondheid, Brian Hlongwa, tans die hoofsweep van die ANC in die Gauteng wetgewer, asook 10 privaat maatskappye is betrek in ‘n korrupsiesaak van meer as R1,2 miljard. Die Spesiale Ondersoek Eenheid het die verdoemende verslag reeds in Maart 2017 aan Zuma oorhandig . Hlongwa, asook..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Spesiale Ondersoek Eenheid inwerking om Eskom en Transnet te ondersoek
Cyril Ramaphosa het die Spesiale Ondersoek Eenheid opdrag gegee om bewerings van wanadministrasie te ondersoek by Eskom en Transnet.
Eskom se R1,6 miljard kontrak wat deur McKinsey beding is vir Trillian (Gupta beheerd) en Transnet…………
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
R 300 miljoen vermos op herdenkingsdienste van Nelson Mandela
Die Openbare Beskermer, Busiswe Mkhwebane, het by Jacob Zuma aanbeveel dat die Spesiale Ondersoek Eenheid ondersoek moet instel rondom R300 miljoen wat in die Oos-Kaap vermors is by herdenkingsdienste van Nelson Mandela, in lewe staatshoof en gevonniste terroris. Geld wat geoormerk was vir infrastruktuur en sosiale ontwikkeling, is gebruik om T-hemde te koop en ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.