Die SAKP het hul stem by dié van ander Suid-Afrikaners gevoeg en pres. Jacob Zuma se lang uitstaande bedanking verwelkom.
Die was ’n stap wat volgens die party lankal moes gebeur het.
Continue reading…
Die SAKP het hul stem by dié van ander Suid-Afrikaners gevoeg en pres. Jacob Zuma se lang uitstaande bedanking verwelkom.
Die was ’n stap wat volgens die party lankal moes gebeur het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
President Jacob Zuma wil hê dat die staatskaping kommissie ’n ondersoek moet loods met betrekking tot alle vorme van regerings korrupsie, insluitend bewerings teen hom, sy kabinetsministers, die Gupta-familie en staatsbeheerde entiteite. Die opdrag wat Donderdag deur News24 gesien is, sê Zuma dat die kommissie moet die volgende kwessies ondersoek: watter pogings is aangewend deur..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die nasionale konferensie van die ANC het aanbeveel dat president Jacob Zuma onmiddelik ‘n geregtelike kommissie moet aanstel wat die staatskaping moet ondersoek soos aanbeveel deur Thuli Madonsela, die vorige Openbare Beskermer. Zuma sou graag wou sien dat die ondersoek terug dateer word na 1994 maar die keuse is nie aan hom gelaat nie. Dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die sogenaamde Top Ses van die ANC is netjies verdeel in drie Ramaphosa-mense, en drie Zuma-mense. Alhoewel Cyril Ramaphosa wel met ‘n klein meerderheid teen Nkosazana Dlamini-Zuma tot president van die ANC verkies is, is sy adjunk, David Mabuza, met ‘n groter meerderheid verkies. Alhoewel Mabuza die sogenaamde “eenheidskandidaat” gepropageer het, word hy as ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die uitlatings van Bathabile Dlamini dat die inwoners van die land staatskaping moet vergewe soos wat hul apartheid vergewe het, het skerp kritiek vanuit eie geledere ontlok. Die ANC Vroueliga was eerste op die wa om haar te kritiseer sou dit maar reg wees om te steel en korrup te wees. Haar versoek dat Carl..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jacob Zuma het Woensdagoggend in die hooggeregshof in Pretoria opdrag gekry om uit sy eie sak te betaal vir sy poging verlede jaar om ’n interdik te bekom om te keer dat adv. Thuli Madonsela, die vorige openbare beskermer (OB), haar staatskapingsverslag uitreik. Regter Dunstan Mlambo, regterpresident van Gauteng, het ’n volbank regters se geskiedkundige..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die geskorste hoof finansiële beampte van Eskom, Anoj Singh, is deur die parlementêre portefeuljekomitee weggestuur aangesien hy nie betyds sy dokumentasie kon voorsien nie. Singh is reeds ‘n maand gelede aangesê om te getuig in die staatskaping van Eskom en om sekere dokumentasie vooraf beskikbaar te stel. Hy het egter Maandagaand om 23:00 ‘n 400..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Aan die einde van die jaar het dit gewoonte geword dat opposisiepartye die verskillende ministers in die kabinet beoordeel en dan ‘n simbool toeken, Die DA het in sy beoordeling sekere ministers nog redelik goed laat lyk. Die Vryheidsfront Plus het in die evaluering van die ministers vir die 2017-jaar besluit om al die lede..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mervyn Dirks, ’n ANC-LP is Donderdag uit die Nasionale Vergadering (NV) gegooi omdat hy sy middelvinger gewys het nadat hy na bewering ’n vrouekollega gedreig het. Dirks is een van die LP’s wat teen die debat oor staatskaping gekant is. Cedric Frolick, voorsitter van die NV, het verrigtinge omstreeks 18:20 gestaak sodat daar aandag gegee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die parlement van Suid-Afrika moet die land se burgers beskerm teen vergrype soos staatskaping. Hierin het die huidige ANC-oorheersde parlement die publiek van die land gefaal, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het vandag met die parlementêre debat oor staatskaping en die regering se verantwoordbaarheid gesê een van die steunpilare..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lede van die parlement van verskillende politieke partye het Dinsdag versoek dat ondersoek ingestel moet word oor bewerings van staatskaping by die staatsbeheerde vrag- en logistieke maatskappy, Transnet. Siyabonga Gama, uitvoerende groepshoof by Transnet, en sy span het voor die parlementêre komitee oor openbare rekeninge (Scopa) verskyn om te verduidelik hoe hulle vorder met ʼn..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die DA sê hy sal ’n brief aan Baleka Mbete, die speaker van die nasionale vergadering, stuur waarin hy beskerming eis vir lede van die staande komitee oor openbare rekeninge wat bewerings van staatskaping by Eskom ondersoek. John Steenhuisen, hoofsweep van die DA, sê die party sal ook beskerming vra vir mense wat voor die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!