Die SONA-toespraak weerspieël die waarheid van die saak – Ramaphosa, die EFF en die Bantoe het hul kans vermors. Na ‘n kwarteeu leef die Bantoe nog in die verlede en herskryf dit voortdurend, wyl hulle die land nog verder agteruit neem. Kom ons kyk nou na die werklikheid en wat die ANC en Mandela se #TheAfricanWay vir ons gebring het…
Continue reading…
Ons Weet U Het NIE die SONA-Sirkus Gekyk nie, So Ons Het, en ‘n “Mad Hatters-Teeparty in La La Land” Gesien, Waar Onsin Regeer!
Enjoyed this post? Share it!
Vergeet Die SONA Sirkus Waar Aasdiere Hul Gulsigheid Probeer Wettig, Hier is Die SOBS: Staat van Ons Boere Staatsrede Volgens TLU!
Die jaarlikse Staatsrede het oudergewoonte nie net in ‘n sirkus ontaard nie, maar weereens, was nog meer kommunisme en nog meer Afrosentrisma die orde van die dag. Suid Afrika behoort nou aan die aasvoels, en hulle sal daaroor kekkel tot selfs die kraai gaap! Al wat jy seker van kan wees, is dat daar breedweg indikasies sal wees van hul nuwe planne om nog meer te plunder, en met nog meer dwaasheid voor die dag te kom i.v.m. met Staatsentiteite, en die herskrywing van ons geskiedenis. As U ‘n bietjie gerusstelling benodig, kalmeer jou senuwees deur om TLU se Staatsrede, vanuit ‘n landbouperspektief, te lees.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril se wittebrood dae is verby – politikusse en sakeleiers raak nou frustreer oor leë beloftes en tempo van grondhervorming
Dit blyk dat die ANC se president, Cyril Ramaphosa, se wittebrood verby is met sake leiers wat gefrustreerd is met sy tempo van hervorming en sy skaduagtige aanstellings in die kabinet en portefeulje voorsitters. Ekonome verklaar dat sy kabinet aanstellings asook sy staatsrede geen vertroue ingeboesem het nie. Vele beloftes, maar detail van befondsing om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphose voor stok gebring: VF Plus wys pres. Ramaphosa op sy ontkenning van probleme soos plaasmoorde en redes vir ekonomiese agteruitgang
Die tyd het aangebreek dat president Cyril Ramaphosa moet ophou met sy ontkenning van die land se probleme soos plaasmoord en dat hy eerlik moet wees oor die mislukking van Regstellende Aksie (RA) en Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB). Dit was die fokuspunte van die VF Plus in repliek op die pas afgelope staatsrede van pres…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa wil utopie skep met ’n onrealistiese aksieplan – aksieplan nie net onrealisties maar ook waarskynlik destruktief
President Cyril Ramaphosa se staatsrede is ’n sprekende voorbeeld van ANC-ideologie wat met die werklikheid gekonfronteer word en die ANC kies dan om eerder aan sy ideologie te kleef. Die president besef die land is in ’n krisis en hy onderneem om ’n utopie te skep, maar hy beoog om dit met ’n aksieplan te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa stel teleur met eerste staatsrede na verkiesing – ANC beloof alweer dinge wat nie haalbaar is nie
En hier kom die super trein en nuwe stede. Wonder hoe hulle alles gaan doen met n werksmag wat resultate is van n 30% slaagsyfer? Wonder waar gaan die geld vandaan kom om die onhaalbare droom te vervul? Malema erken darem die ANC het niks opgebou die laaste 25 jaar nie en dat alles wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vakbonde verwerp Ramaphosa se Eskom-divisieplan aangesien dit niks anders is as privatisering via die agterdeur nie en sal lei tot massa-werkloosheid oor groot gebiede
President Cyril Ramaphosa se plan om Eskom in drie afsonderlike entiteite op te deel, word deur die vakbonde verwerp. Die twee voorbok vakbonde is die National Union of Metalworkers in SA (Numsa) en die National Union of Mineworkers (NUM). In sy Staatsrede het Ramaphosa in die parlement gesê die Eskom entiteit gaan in drie afsonderlike..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
REGEER DIE ROOI KABOUTER NOU DIE LAND?
Cyril Ramaphosa se lagwekkende geflirt met Julius Malema tydens die Staatsrede was so opvallend, dat Malema selfs applous gekry het daarna.
Laat ons sê wat ons wil: Zuma het in sy stompsinnigheid hom afgevee aan Malema. Ramaphosa het sommer met die intrap op sy rug omgerol sodat Julius sy magie kan krap.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
EFF pers DA af oor grondonteiening sonder vergoeding
Die DA se koalisievennoot in die groot metrorade, die EFF, dreig om die DA se beheer te beëindig deur uit die koalisie te tree, as die DA nie die EFF beleid van grondonteiening sonder vergoeding aanvaar nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grondonteiening sonder vergoeding werp skadu oor Staatsrede
Klem wat die nuwe staatspresident Cyril Ramaphosa gelê het op die kwessie van grondonteiening sonder vergoeding het ongelukkig ʼn donker skaduwee gegooi oor ʼn eerste staatsrede met belofte.
Dis die kommentaar van dr. Pieter Groenewald, leier van VF Plus, op Ramaphosa se eerste staatsrede.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Staatsrede uitgestel, begin van Zuma se einde?
Die sogenaamde Staatsrede wat Donderdag sou plaasvind, is uitgestel met ten minste ‘n week. Staatshoof Jacob Zuma het geweier om uit te tree nadat die die top ANC lede hom Sondag so versoek het. Dit blyk dat die Zoeloekoning ook ‘n beroep op Zuma gedoen het om ter wille van die party uit te tree…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Parliment word weer omskep in ‘n sirkus oor die Staatsrede vir volgende week Donderdag
Zuma of nie Zuma?
Dit is die vraag wat opduik met die oog op die staatsrede wat volgende week tydens die opening van die Kaapse parlement gelewer moet word.
Opposisiepartye probeer verhoed dat die huidige staatshoof, Jacob Zuma, die rede moet lewer, en wil sien dat sy adjunk, Cyril Ramaphosa, die staatsrede moet lewer.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.