‘n Nederlandse en Belgiese groep wat al dekades aktief is, het Mandela-dag herdenk deur die regte mandela, wat die hoofstroom media verberg, bloot te lê. Hulle het ander gevra om dieselfde te doen. Hulle het ‘n banier op die standbeeld van Nelson Mandela opgehang met ‘n bord wat sê: ‘Terroris, kommunis, moordenaar!’
Continue reading…
VIDEO: Nederlandse Groep Hang Plakkaat aan Mandela Standbeeld in Den Haag om Mandela as Moordenaar, Terroris en Kommunis te Ontmasker!
Enjoyed this post? Share it!
Ontevredenheid vlam op teen UV na bekendmaking dat standbeeld van pres. Steyn verskuif gaan word – Om ‘n erfenishulpbron te verwyder om aan ‘n spesifieke groep se subjektiewe opinie aan te pas, kan nie die geskiedenis uitwis!
AfriForum en verskeie ander bewaringsinstellings, insluitend die Bloemfonteinse Kultuurvereniging, die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys in Bloemfontein en die Gereformeerde Geloofsbond (wat gemeentes regoor Suid-Afrika insluit en waarby 32 gemeentes geaffilieer is), het vandag beswaar aangeteken teen die uitreiking van ’n permit deur die Vrystaatse Provinsiale Erfenishulpbronagentskap (VPEHA). Dié permit verleen toestemming aan die Universiteit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Erfenis van blanke Afrikaners word stuk-vir-stuk vernietig deur regerende ANC-party – Standbeeld van oud Pres Steyn nie meer welkom op Kovsies kampus en moet skuif
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het vandag besluit om die Pres. M.T. Steyn-standbeeld – wat tans op die Kovsie-kampus geleë is – na die Oorlogsmuseum in Bloemfontein te verskuif, langs die Vrouemonument. Dít is ook waar Steyn ter ruste gelê is. Die standbeeld se teenwoordigheid op die kampus strook nie met die universiteit se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrikaanse belastingbetaler moes weer opdok vir’n nuwe standbeeld vir terroris Nelson Mandela wat onthul is in VSA
Die Suid-Afrikaanse belastingbetaler moes weer opdok vir die semi-god, Nelson Mandela. Hierdie keer het die Suid-Afrikaanse regering ‘n beeld van Nelson Mandela aan die VN geskenk, en is dit deur Cyril Ramaphosa onthul terwyl hy die VN se algemene vergadering in New York bywoon. Antonio Gutteres, die sekretaris-generaal van die VN, het Suid-Afrika bedank vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kovsies: Wit studente en hul geskiedenis nie welkom is op kampus nie – EFF is nou in beheer
Die boodskap wat Sonwabile Dwaba, nuutverkose studenteraad-president (SR-president) van die Universiteit van die Vrystaat (UV) en EFF-verteenwoordiger Donderdag uitbasuin het, is dat wit studente en hul geskiedenis nie welkom is op kampus nie. Dwaba het studente versoek om hom te help om “Steyn te laat val”, met verwysing na die standbeeld van oud-president MT Steyn…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swart FeesMustFall aktiviste eis die verwydering van pres. Marthinus Theunis Steyn se standbeeld by Kovsies
Die FeesMustFall groep soek nou weer aandag op ‘n ander plek en is nie gelukkig met pres. Marthinus Theunis Steyn se standbeeld op die hoofkampus van die Vrystaatse Universiteit nie. Kampusbestuur is maar weereens te gewillig om voorleggings aan te hoor waarom die standbeeld verwyder moet word. Oproepe in 2016 het gekom oor die sogenaamde..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dr Verwoerd se stanbeeld kry ereplek op Orania
Die standbeeld van dr Verwoerd wat in die HF Verwoerd-gebou in die Parlement in Kaapstad gestaan het, het onlangs ‘n ereplek op Orania gekry, naamlik in die Orania Beweging se oopplan-kantoorruimte.
Die beeld weeg meer as ‘n ton en is met ‘n vurkhyser op sy plek staangemaak.
Die oopplan-kantoorruimte word die Oorlogskamer genoem en is ‘n konsep wat as ‘n projekbestuurmeganisme ontstaan het, waar ‘n span in een oop vertrek saamwerk aan ‘n oorhoofse groot projek – in hierdie geval om Afrikanerselfbeskikking in die Noordwes-Kaap te verwesenlik.
Enjoyed this post? Share it!
Swart studente – Standbeeld van Marthinus Steyn by Universiteit van die Vrystaat moet “toe”
Die Universiteit van die Vrystaat het onder druk geswig van sy swart studente. Die monument van Marthinus Steyn, wat voor die hoofgebou van die kampus staan, moet “waai” nadat van die studente raad gekla het oor die standbeeld.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Paul Erasmus, ons wonder hoe voel jou volk oor die uitlating? – “Winnie ‘moet standbeeld vir versoening’ kry”
“Ma’am Winnie” moet ’n standbeeld vir versoening kry.
Só sê Paul Erasmus van George, ’n eertydse veiligheidspolisieman wat regstreeks vir propaganda verantwoordelik was wat daarop gerig was om Winnie Madikizela-Mandela in ’n slegte lig te stel.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma se standbeeld op Groot Marico – vermorsing van belastingbetalers se geld
Na maande se debatvoering oor die saak, is ‘n reuse standbeeld van Jacob Zuma onthul op Groot Marico. Hy het die geleentheid self bygewoon. By die standbeeld is ook ʼn boorgat. Die standbeeld en boorgat is ʼn klap in die se gesig van plaaslike inwoners wat maande reeds gebuk gaan onder erge waterprobleme en soms..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Simboliese monument opgerig vir Zuma vir 783 korrupsieaanklagtes
AfriForum en die burgerregte-organisasie se jeugvleuel het vandag ’n simboliese monument opgerig vir die 783 korrupsieaanklagtes teen pres. Jacob Zuma by Groot Marico in Noordwes. Dié optrede kom nadat die provinsiale regering in Noordwes onlangs met bouwerk aan ’n monument vir Zuma begin het wat sowat R1,7 miljoen gaan kos. Die Noordwes-regering het op dié..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Skenking van Mandela-beeld ondersoek deur OB
Die Openbare Beskermer (OB) het op versoek van die VF Plus besluit om ongerymdhede te ondersoek rondom die Nelson Mandela-standbeeld van meer as R6 miljoen wat die Johannesburgse stadsraad verlede jaar aan die Palestynse stad Ramallah geskenk het, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus en partyleier in Gauteng. Dit volg nadat die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.