Nog ’n swart skool in ligte laaie wat aantal skole vir swart leerders verminder

#DieAfrikaManier – Nog ’n dag, nog ’n swart skool brand af – Swart leerders sal dalk nou in tradisionele blanke skole hul opleiding moet kry?

Nuwe skoolgeboue kom dalk nooit vir swart skole – te min opgeleide swart onderwysers om leerders suksesvol te onderrig – Leerders sal by ander staatsinstellings geakomodeer moet word soos Afrikaanse skole

Swart Onderwysers en leerders loop weg by ander skole om by Overvaal te betoog