Die ANC regime het stelselmatig oor twee dekades, Suid Afrika se soewereine bates en geld in hul eie privaat sakke oorgedra, en die staatsentiteite verander na ashope!
Potgooi: Die ANC het Stelselmatig oor Twee Dekades, Suid Afrika se Soewereine Bates en Geld in hul eie Privaat Sakke Oorgedra!
Swak ekonomiese toestand in SA veroorsaak afname in werksgeleenthede
Met die jongste aankondiging van Telkom dat hy voorsien om sowat 3,000 werksgeleenthede af te skaf, het die mynbedryf nou ook gewaarsku dat dieselfde roete gevolg gaan word. Glencore en Merafe is nou ook besig om afleggings gesprekke te voer weens die swak ekonomie en die geweldige duur elektrisiteit wat voorsien word. Onbevestigde berigte dui..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Volgens deskundiges sit Telkom met ongeveer 4,500 oortollige personeel wat glo direkte invloed het op winsgewendheid van entiteit
Die regering as Telkom se grootste aandeelhouer het gevra vir ’n dringende vergadering om die maatskappy se plan vir die aflegging van duisende oortollige werkers te bespreek. Telkom het vroeër verlede week aangekondig dat hy van voorneme is om sowat 3,000 werkers af te lê wat ’n vyfde van sy totale werkerskorps is. Die Departement..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
R23 miljoen vir Telkom se uitvoerende hoof, 100 miljoen aan uitvoerende span maar 3000 werknemers word afgelê weens tekort aan finansies
Die vakbond Solidariteit het ‘n aanval op Telkom geloods omdat hy beplan het om 3000 werknemers af te dank nadat hy sy uitvoerende span meer as R100 miljoen betaal het. Telkom het onlangs aangekondig dat hy van plan is om tot 3000 poste regoor die maatskappy te besnoei en het briewe oor die Artikel 189-proses..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
3000 Telkom-werknemers staar werkloosheid in gesig na telekommunikasiemaatskappy besluit om ’n derde van sy arbeidsmag af te lê
In ’n brief wat Woensdag aan vakbonde gestuur is, sê die telekommunikasiemaatskappy die daling in die gebruik van stemoproepe en vastelyndata (ADSL), sowel as “bedryfsondoeltreffendhede” is die belangrikste redes waarom soveel werknemers oortollig geword het. Die eerste van twee rondes afleggings is by OpenServe, asook inligtingstegnologie en verbruikersdienste. Daar word voorsien dat hierdie werknemers reeds..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Spekulasies bevestig – Telkom wil SA se derde grootse selfoon maatskappy oorneem
Die maande lange spekulasie is nou deur Telkom bevestig dat hy besig is met ’n ondersoek na die moontlikheid om die sukkelende Cell C oor te neem. Telkom het egter later bevestig dat hy ’n aanbod gemaak het aan die selfoon maatskappy, wat algemeen beskou is as ’n poging om sy verlore kliëntebasis aan te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Telkom se grootbaas in die knyp en moes meer as R10 m. se aandele verkwansel om Jan Taks van sy deur af weg te hou
Telkom se uitvoerende hoof, Sipho Maseko het pas meer as R10 miljoen se aandele verkoop, maar dis grootliks om Jan Taks te kan betaal. Telkom het Dinsdag op Sens aangekondig Maseko het R10 800 531 se aandele verkwansel nadat die aandele gevestig het as deel van sy langtermyn-vergoedingspakket. ’n Woordvoerder vir Telkom sê Maseko het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plase in afgeleë gebiede gaan binnekort dalk sonder landlyne wees
Telkom is bevrees dat hy sy dienste in afgeleë gebiede sal moet opskort as die kommunikasiereguleerder strenger prysbeperkings instel. Dit sluit landlyndienste na talle plase in. Die Onafhanklike Kommunikasieowerheid van Suid-Afrika (Okosa) het konsepregulasies bekend gestel waarvolgens die tarief wat netwerke van mekaar hef as ’n gebruiker van een netwerk iemand van ’n ander netwerk..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Telkom, toe die Kaap nog Hollands was, die Zuid Afrikaanse Republiek ‘n Boere Republiek was en Natal ‘n kolonie.
Die geskiedenis van Europeërse tegnologie en innovasie gaan veel verder terug as wat meeste mense dink of wil weet. Die eerste poskantoor in Suid-Afrika dateer terug na voor 1500, toe ‘n brief onder ‘n boom in Mosselbaai gelaat is. Die eerste amptelike Poskantoor is gestig in die Kasteel in Kaapstad in 1791. Die eerste telegraaf is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.