Die afgesette ANC president, Jacob Zuma, doen alles in sy vermoë om sy weg te baan om uit die gemors te kom, sê analiste in die land.
Continue reading…
Bring die suurstofmasjien, ou Jacob is besig om paniekkerig te raak en mag dalk ‘n angsaanval kry, die skelm soek steun
Enjoyed this post? Share it!
Korrupte en geskorste SAID kommissaris verklaar: ‘Ek is beste SAID-baas sedert 1994’ – In werklikheid het sy bekwaamheid die SAID so verswak dat die regering se staatskas leeg is
Tom Moyane sê hy is die “beste kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) in die demokratiese era”. Dis ’n stekie na onder meer Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, wat die belastingdiens van 1999-2009 gelei het. Moyane en Gordhan sit nie langs dieselfde vuur nie en Gordhan se getuienis voor die Nugent-kommissie is vir Moyane..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tom Moyane leef in ‘n droom wêreld omrede hy dink dat hy die mees suksesvolle SAID kommissaris in die demokratiese geskiedenis
Volgens Tom Moyane was hy die mees suksesvolle SAID kommissaris in die demokratiese geskiedenis, en steeds blyk sy neus nie langer te word nie… Hy neem nou vir Ramaphosa, die Nugent kommissie asook Pravin Gordhan na die Grondwetlike Hof oor die behandeling wat hy ontvang en sy “verwydering” as hoof van SAID. Die 700 bladsye..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Moyane se besware word verwerp na dissiplinêre ondersoek
Advokaar Azhar Bham het alle besware van die geskorste SAID kommissaris, Tom Moyane (foto), van die hand gewys. Hy het opdrag gegee dat die partye tussen 17 en 28 September tot ‘n datum moet ooreenkom dat die prosedure kan begin. Deur: Die Vryburger
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Moyane se luitenant is trek pas gegee na wangedrag
Te midde van die ondersoek by SAID en spesifiek Tom Moyane se rol daarin, het die bedrog- en ondersoekbestuurder van die entiteit, Yegan Mundie (foto), bedank. Mundie se dienste is op 21 Junie opgeskort weens beweerde wangedrag. Mundie word verbind met die sg. “boewe” eenheid wat interne ondersoek geloods het teen personeellede. Deur: Die Vryburger..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Moyane leef in ‘n sprokieswêreld en glo vas hy is onskuldig
Tom Moyane, geskorste hoof van SAID, het deur sy regsverteenwoordiger die media toegespreek en gesê dat die hele ondersoek teen hom ‘n poging is om hom te diskrediteer. Hy beweer hy is onskuldig op alle aanklagte en sal graag wil terugkeer as hoof van SAID waar hy die nasie kan dien. Waarnemers is spraakloos na..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAID moet onwettige besluite bestuur
Die SA Inkomstediens (SAID) het aangekondig dat hulle gaan poog om die “noodlottige” besluite geneem onder Tom Moyane se leierskap om te keer. Die herinstelling van “sleutelspanne” gaan die “onwettige” ekonomie aanpak om die teiken van meer as R1,3 triljoen belasting in te vorder. Onwettige smokkelary in sigarette en perlemoen, asook onwettige goud handel, die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dinge begin nou warm raak vir Moyane – die gewese SAID hoof dreig nou selfs vir Ramaphosa
Tom Moyane het ‘n ultimatum aan president Cyril Ramaphosa gestel. Hy eis dat die ondersoek ten hom gestaak moet word anders gaan Moyane regsaksies neem. Moyane beweer dat die ondersoek teen hom onregverdig, irrasioneel en ‘n mors van die belastingbetaler se geld is. Indien Ramaphosa nie teen Vrydag die ondersoek stop nie, gaan Moyane hom..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Werknemer van SAID ontvang R2,3 m. se salaris (en ’n bonus) vir ‘niksdoen’
Sy het vir 15 maande steeds ’n salaris van R2,3 miljoen per jaar ontvang terwyl sy van dag tot dag gesit en koerante lees het, het Makungu Mthebule Donderdag gesê.
Sy het aan die Nugent-kommissie van ondersoek na probleme by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) vertel hoe sy op versoek van Tom Moyane, geskorste kommissaris, vir haar eie pos heraansoek moes doen. Sy was onsuksesvol.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tom Moyane kos Jan Alleman R142 miljoen
Op die tweede dag van die ondersoek rondom SAID se sake het vier oud-SAID bestuurders verduidelik hoekom hul “bedank” het.
Barry Hore wat die hoof operasionele beampte was, het die slegte nuus meegedeel dat tydens Tom Moyane (foto) se tydperk meer as R142 miljoen se oningesamelde belasting verlore gegaan het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tom Moyane eis ‘n multimiljoen rand goue handdruk by Ramaphosa
Tom Moyane van SAID eis klaarblyklik ‘n multimiljoen rand goue handdruk sou hy “loop”, insluitend bonusse wat die staat hom skuld vir die suksesvolle invordering van belasting.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tom Moyane, Suid-Afrikaanse Inkomstediens, sê Ramaphosa die stryd aan
Tom Moyane, die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het Cyril Ramaphosa die stryd aangesê rondom sy skorsing as baas van SAID.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.