#TotalitêreTye Nog nooit was U staat van gereedheid en paraatheid so belangrik nie. As U ‘n wapen in die kluis toegesluit het, is dit nou die tyd om dit uit te haal terwyl U tuis is tydens inperking, hou dit net weg van verveelde kinders af. Dit is duidelik dat misdadigers nie die inperkingsregulasies nakom nie, en boere en stedelike inwoners word toenemend die slagoffer hiervan. Die polisie en die weermag misbruik ook hul nuwe totalitêre magte in groter getalle, en selfs diegene in beheer is besig om misdade te pleeg terwyl die minister van polisie, Bheke Cele almal met die wandade van CoronaVirus aflei. Die grap is dat verhoorafwagtende misdadigers weens COVID19 vrygestel moet word, so die boodskap aan misdadigers is duidelik… dit is ‘n oop seisoen!
Continue reading…