Dit is ‘n wonder dat Potchefstroom steeds staan met die ope plundering by ‘n plaaslike swart munisipaliteit wat soos ‘n sindikaat van georganiseerde misdaad, deur die plaaslike ANC, met ‘n eie slush fonds bedryf word. Mnr Hans-Jurie Moolman, koukusleier van die DA in die JB Marks-munisipaliteit, het aan die lig gebring dat die JB Marks-munisipaliteit wat Potchefstroom en Ventersdorp uitmaak, ‘n ongelooflike bedrag van R53 miljoen sedert Julie verlede jaar aan amptenare van die munisipaliteit uitbetaal het vir oortyd.
Continue reading…
#GangsterState Kaap JB Marks Munisipaliteit! R53 Miljoen Oortyd Betaal vir Fisiese Onmoontlike Ure met Geen Verbetering in Dienslewering nie!
Enjoyed this post? Share it!
#TheAfricanWay: Potchefstroom Munisipaliteit Word Bestuur Soos ‘n Georganiseerde Misdaadsindikaat, met ‘n Sluikfonds Wat Plaaslike Prokureurs Bestuur!
Weet enigiemand dalk hoe ‘n reis na die Durban July vir plaaslike inwoners in Potchefstroom en Ventersdorp help? Chris Hattingh van die DA sê die gekombineerde munisipaliteit vir Potchefstroom en Ventersdorp, wat JB Marks genoem word, word soos ‘n georganiseerde misdaadsindikaat bedryf en beskikbare feite bewys dit.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘N Terugblik in die verlede en die eer van Eugène Terre’Blanche (ET), en wat nie geregtigheid gekry het nie, jy kan wegkom met alles in hierdie ‘reënboognasie’, veral as jy dronk en minderjarig is (video)
Nine years ago, Eugène Terre’Blanche murdered on his farm. Saturday, 03 April 2010 Eugène Terre’Blanche, founder and leader of the Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB; Afrikaner Resistance Movement in English) was murdered on his farm Villana, just outside Ventersdorp, on 3 April 2010. He was beaten to death with pipes and pangas (machetes), while napping. His body..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ventersdorp tot stilstand gebring op Krugerdag a.g.v. gewelddadige betogings oor ontwikkelingsprojek van R6 miljard
Elf persone is in hegtenis geneem na gewelddadige betogings in Ventersdorp. Die dorp is op Krugerdag tot stilstand gebring en besighede het hulle deure gesluit uit vrees dat hulle geplunder gaan word. Polisie en inwoners van Tshing was betrokke in skermutselings . Die N14 tussen Ventersdorp en Coligny is intussen weer heropen vir verkeer nadat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
BLF reageer oor graffiti in Ventersdorp
“Maak net soos julle goeddink.” -Só het Black First Land First (BLF) se leiers in Noordwes Dinsdag teruggekap nadat die VF+ hulle by die Menseregtekommissie (MRK) verkla het oor graffiti in Ventersdorp wat glo haatspraak bevat. Sowat 500 lede van die BLF het op 12 September na ’n plaas in die omgewing opgetrek om die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ventersdorp word ontsier met haatspraak op padtekens en mure
Die polisie in Ventersdorp ondersoek ’n saak van opsetlike saakbeskadiging nadat graffiti met haatspraak op padtekens en mure in dié dorp aangebring is. Dit het Dinsdag verskyn nadat Black First Land First (BFLF)-ondersteuners ’n Steve Biko-dag bygewoon het. Inwoners het Woensdag op sosiale media uitgevaar teen die graffiti, wat slagspreuke soos One Settler One Bullet..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Partye woedend oor naamsverandering van Potch en Ventersdorp Munisipalieit
Opposisiepartye beskuldig die ANC daarvan dat hy reeds besluit het om die nuwe saamgestelde munisipaliteit van Potchefstroom en Ventersdorp na J.B. Marks te noem, al verkies inwoners glo die naam Tlokwe. Potchefstroom se Tlokwe-munisipaliteit en dié van Ventersdorp het in Augustus verlede jaar saamgesmelt. Die DA, VF Plus en onafhanklikes het Dinsdag in protes uit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.