Potchefstroom plaasmeisie veg vir lewe of dood met ses rowers, maar hulle sal haar nie verkrag nie, sy sal veg tot die einde toe. Nanna Viviers is ernstig tydens ’n huisbraak in Bailliepark aangerand en is steeds in die hospitaal “Ek het haar sterk grootgemaak. Sy is ’n plaasmeisie en sy kan haarself verdedig.” So..
Continue reading…
Potchefstroom plaasmeisie veg vir lewe en dood met ses terroriste, om verkragting te voorkom
Enjoyed this post? Share it!
Geen wonder polisiemanne word nie meer vertrou deur publiek nie – Wetstoepasser verkrag 14-jarige meisie
‘n Ondersoekbeampte van die Openbare Polisiërings Orde (POPS), gebaseer in Potchefstroom, is daarvan beskuldig dat hy ‘n 14-jarige meisie verkrag het. Hy is Woensdag in hegtenis geneem en het Donderdagoggend in die landdroshof van Ventersdorp verskyn. Daar word geglo dat twee polisiebeamptes vier meisies in ‘n polisie voertuig in Tshing, Ventersdorp, opgetel het. Die offisiere het die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Barbaarse marteling, verkragting en moord vind plaas gedurende plaasaanvalle in Suid-Afrika
Liberale, ANC-ministers en kommissarisse van polisie probeer almal dieselfde kwessie onder die mat vee: Plaasaanvalle op wit boere in Suid-Afrika is bloot deel van ‘n stygende misdaadgolf in die land. Dit is net ‘n vorm van geweld, niks meer nie. Witboere word nie vir rasse of politieke redes geteiken nie. Wat ’n klomp bog! Cyril..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Altesaam 78 moordenaars, 29 verkragters in polisie afgedank
Altesame 78 polisiebeamptes is die afgelope vyf jaar afgedank omdat hulle moord gepleeg het en 29 is afgedank nadat hulle aan verkragting skuldig bevind is, het Bheki Cele, minister van polisie, in antwoord op ’n vraag in die parlement bekend gemaak. In dié tyd het 1 172 hul werk verloor omdat hulle ernstige misdaad gepleeg..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hoe veilig is jou kind nog in openbare plekke in SA?
Die Dros restaurant in Silverton het, drie dae na die gebeure, bevestig dat ‘n sesjarige dogter verkrag is in een van die restaurant se toilette. Polisie het bevestig dat ‘n 20-jarige man in hegtenis geneem is en weer op 2 Oktober 2018 in die hof sal verskyn nadat hy voorlopig aangekla is van verkragting, besit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verdagtes geklee in SAPD inform oorval vrou, beroof haar van bankkaarte en kontant en verkrag haar herhaaldelik
George-polisie het ‘n dossier van verkragting geopen nadat ‘n 51-jarige vrou van George Saterdagaand, 22 September, na bewering naby Hooggekraal deur onbekende mans oorval is. Die slagoffer beweer vier mans, wat hulle glo as polisiemanne voorgedoen het, het haar deur die nag aangehou en verkrag nadat hulle haar omstreeks 19:00 afgetrek het. Sy was onderweg..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verkragklag: Hooflanddros van Bloemfontein word geskors deur minister
Die hooflanddros van die Bloemfonteinse landdroshof is voorlopig geskors nadat ’n 42-jarige vrou ’n klag van verkragting teen hom by die minister van justisie ingedien het. Adv. Michael Masutha, minister van justisie, sê in ’n skorsingsverslag Mziwonke Hinxa, die hooflanddros, se skorsing tree dadelik in werking en hy bly geskors tot die afhandeling van ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sangoma op parool skuldig aan nóg verkragtings
‘n Sangoma van Port Elizabeth, wat nog op parool was vir ’n vorige veroordeling van verkragting, is Dinsdag in die handelshof aan die verkragting van twee susters skuldig bevind. Bongani Qeqe (47), ’n pa van twee minderjarige kinders, is ook skuldig bevind op twee aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisie wapens nogsteeds ‘n bron van bewapening van misdadigers
‘n Uitlating van die adjunk minister van Polisie wat bevestig dat wettige wapeneienaars nie die probleem in Suid Afrika is nie maar wel die polisie en weermag wat met wapens toegerus word om kwansuis landsburgers mee te beskerm! Dit laat opnuut die vraag ontstaan waarom die blankes geteister moet word oor vuurwapenlisensies. Die regime se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rustenburg-ouers vas oor seksaanklagte met eie kind (3) – Samelewing waarin ons vandag leef is siek verby
ʼn 45-jarige pa en 41-jarige ma van Rustenburg in Noordwes het Dinsdag in die plaaslike landdroshof verskyn op aanklagte wat verband hou met die beweerde verkragting van hul verkragting Kapt. Elsabe Augoustides, polisiewoordvoerder, het aan Maroela Media gesê die ouers het hul tweede verskyning in die hof gemaak op aanklagte van verkragting en die versuiming..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bloemfonteinse vrou aangerand en verkrag tydens huisroof
’n Bloemfonteinse vrou (42) is Saterdag rondom 03:00 vir meer as twee uur in haar huis in Keeromlaan in Roodewal na bewering deur twee rowers aangehou wat haar glo rondgepluk, aan die hare gesleep en haar beroof het. Een van die rowers het haar ook na die slaapkamer geneem, waar haar slaapbroek met ’n mes..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die dag as raskrete verkragtingskrete uitdoof, weet ons dat Kulturele Marxisme geseëvier het en ons is regtig in die moeilikheid.
Die opskrifte in die hoofstroom Sondag-koerante het die groot skeiding in die land dié naweek so duidelik geïllustreer. Gillian Schutte het met groot behae ʼn ras-herrie ontketen rondom regter Mabel Jansen toe sy met ʼn ou Facebook-gesprek, een wat dié twee ʼn jaar of wat gelede in ʼn vertrouensverhouding gehad het, vorendag gekom het. Rapport het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.