Adv. Sam Vukela, direkteur-generaal, onthul dit in die departement se 2017-’18-jaarverslag waaroor hy en Thulas Nxesi, minister, en Jeremy Cronin, adjunkminister, en ander departementele bestuurshoofde Dinsdag voor die parlementêre portefeuljekomitee oor openbare werke verslag moes doen. Nxesi het aan die portefeuljekomitee gesê hoewel ongemagtigde, onreëlmatige en verkwistende uitgawes die afgelope vyf jaar betekenisvol verminder is,..
Continue reading…
Dis hoe die belastingbetaler se geld gesteel word! – Departement van Openbare Werke spandeer R300 miljoen aan huur vir geboue en parkeerplekke wat nie bestaan
Enjoyed this post? Share it!
230 000 nuwe gevalle van MIV in 2017 aangemeld
‘n Verslag van die WNNR toon dat ten spyte van ‘n daling in MIV gevalle, daar steeds 230 000 nuwe gevalle in 2017 aangemeld is. Die groot probleem wat in die verslag na vore kom is die feit dat mense nog steeds nie die gevolge van onbeskermde seks wil verstaan nie. Meer as 60% of..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rica beskerm glad nie vir Jan Alleman nie
Tydens die bekendstelling van ‘n verslag genaamd “Spooked” het dit na vore gekom dat geen persoon wat geregistreer is by Rica enige privaatheid het nie. Intelligensie agentskappe kan onder valse voorwendsels hofbevele kry om toegang te kry tot enige lid se selfoongesprekke asook e-posse. Groepe soos Right2Know en amaBhubgane is tans besig met ‘n proses..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
So mors Metro’s water en elektrisiteit
Swak instandhouding en onwettige konneksies lei daartoe dat munisipaliteite jaarliks miljarde rande se water en elektrisiteit vermors.
Dít blyk uit die nasionale tesourie se jongste verslag oor die stand van plaaslike regerings se finansiële bestuur wat Maandag uitgereik is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Korrupsie verslag 2017 – 25% toename in korrupsie
David Lewis van Corruption Watch(CW) het in die 2017 verslag aangetoon dat daar ‘n toename van 25% was in korrupsie in 2017.
Sedert 2012 toe CW gestig is, is meer as 20 000 klagtes van die publiek ontvang rondom korrupsie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Minister, gaan nie vir komitee wag oor grond en wil sommer dadelik begin om grond te vat
Die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Maite Nkoana-Mashabane, het aangekondig dat sy nie gaan wag vir die grondwetlike hersieningskomitee se verslag in Augustus voordat sy met grondonteiening gaan begin nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wat hou die toekoms in vir De Lille, dit word die week besluit
Patricia de Lille het tyd tot Vrydag om redes te verskaf hoekom sy nie geskors moet word uit die DA nie. Daar is intussen ook aangekondig dat ‘n spesiale raadsvergadering Vrydag gehou sal word wanneer ‘n verslag bespreek sal word van ‘n ondersoek na beweerde korrupsie binne die stad se administrasie. Hierdie vergadering se uitkoms..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Staat kan nie gratis tersiêre onderwys bekostig nie al het Zuma belowe
Die Heher kommissie verslag van meer as 700 bladsye oor hoër onderwys het aangetoon dat gratis tersiêre onderwys nie haalbaar is in die nabye toekoms nie. Die verslag het uitgelek nadat dit reeds maandelank op Jacob Zuma se tafel lê, en hy is ook nie aan sy afgedankte minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, gegee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Is Muammar Gaddafi se miljoene dalk in Suid Afrika?
‘n Paneel van die Verenigde Nasies het in ‘n verslag getoon dat onwettige transaksies tussen Denel en ‘n Libiese groep ‘n gevorderde stadium bereik het waarin Rooivalk helikopters, Atlas Oryx helikopters asook missiel lanseerders en mortiere bestel is. Die bestelling sou vanuit die Gaddafi regering se “geheime” bates wat glo in SA bestaan het betaal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Danksy Klasie Havenga het ons offisiële bewyse van ‘n vorige volksmoord teen ons.
Die Havenga Verslag volg na ‘n pers verklaring van FN oor ‘n gedenkdiens te Kerkplein op die naweek. Front Nasionaal Suid-Afrika het bevestig dat ‘n gedenkdiens ter viering van die geboortedag van die eertydse ZAR President, Paul Kruger, wel sal plaasvind eerskomende Saterdag 10 Oktober om 10:00 op Kerkplein in Pretoria. Dit volg op ‘n hernieude..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.