Ramaphosa dink dat die inperking snaaks is en grap met ‘n paar vriende op ‘n video-oproep, dat hy bedoel het dat die lockdown tot 16 April volgende jaar sal duur, nie hierdie jaar nie!
Continue reading…
VIDEO: Ramaphosa Dink Lockdown is Snaaks en Grap dat hy dit sal Uitbrei tot Volgende Jaar April! Intussen Styg Burgerlike Ongehoorsaamheid in SA!
Enjoyed this post? Share it!
Opvolg: Twee Dokters met COVID19 wat in Hegtenis Geneem en in TB Hospitaal Opgesluit is, Word Vrygelaat! Was nie Deur ‘n Dokter Gesien nie en Moes Self Temperature Neem!
Die ANC-bewind in Limpopo het ‘n vervalle TB hospitaal in Nylstoom leeggemaak om mense met COVID-19 te huisves, maar die eerste 3 mense wat daar opgesluit was, het nooit ‘n dokter gesien nie, is vuil kamers gegee en moes hul eie temperatuur neem! Dr Claire Olivier, dr Taryn Williams en Elmarie van Emmenis (64) is almal Woensdagoggend, minder as ‘n week nadat hulle daar teen hul sin opgesluit is, skielik uit die ANC Gulag vrygelaat!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Jou Foon is Nou ‘n ANC Spioen! Ramaphosa sê ANC Gaan JOU Selfoon Gebruik om Jou Bewegings to Monitor om Jou Dalk in Kwarantyn te Dwing, Soos wat Kommunistiese Sjina Gedoen het!
Jou selfoon is nou ‘n ANC-spioen! Nee, dit is NIE ‘n April Fools grap nie. Dit is dalk beter om U selfoon tuis te los, sodat dit jou nie aan die nuwe ANC-polisiestaat kan verraai of verklik nie. Ramaphosa het tydens sy toespraak aan die land aangekondig dat hulle jou regte op privaatheid, soos hulle met private eiendomsregte gedoen het, ignoreer wanneer hulle jou selfoondata gebruik, wat hulle van selfoontorings en ISP’s kan kry, om jou bewegings dop te hou, op te spoor en te trianguleer om te sien. waar jy was en wanneer jy daar was! Snaaks hulle kan dit nie vir kriminele doen nie?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK VIDEO | Cyril Ramaphosa se toespraak vol leuns: Ware versoening kan glo nie plaasvind sonder om die land terug te neem wat glo destyds gesteel is by Bantoes deur Afrikanervolk
Maandag op 16 Desember 2019 in Bergville, KwaZulu Natal, het Ramaphosa, ‘n toespraak gelewer. Tydens sy toespraak het hy melding gemaak van die omstrede onderwerp, Onteiening van grond sonder vergoeding. Hy het gesê dat ware versoening nie kan plaasvind sonder om die land terug te neem wat onregmatig deur die blankes gevat is nie. Hy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO| Swart op wit Rasisme! Geskop en geslaan omdat sy kwansuis ‘n ‘wit houding’ het – Blanke vrou word deur 4 swart metropolisiebeamptes aangerand tydens gruwelike beproewing
Vier metropolisiebeamptes, waarvan twee vroue is, het Kymie du Toit se kop teen ‘n betonvloer gestamp, geskop en geslaan terwyl hulle die jong dame wat as kleuterskool-onderwyser werk, Dinsdag omstreeks 23:30 rond gesleep het by ‘n vulstasie in Moreletapark, Pretoria. Die merke was verlede Woensdag steeds op haar gesig en arms sigbaar terwyl sy met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Doodskistwee kry ligter vonnis na appél slaag
Die appél van die sogenaamde doodskistwee was suksesvol. Theo Jackson en Willem Oosthuizen se vonnis is verminder na vyf jaar effektiewe tronkstraf, waarvan hulle reeds twee jaar uitgedien het. Die twee mans is ook vir R400 000 gedagvaar deur Victor Mlotsha nadat hulle hom in ’n doodskis in gedwing het. Jackson was tot 14 jaar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malema word ontmasker as volslae leuenaar na video uitlek waar hy polisie offisier aanrand
Julius Malema is met ’n video opname uitgevang dat hy gelieg het oor sy betrokkenheid met ’n polisie offisier se onderonsie tydens ’n Mandela begrafnis. Die leier van die Rooi brigade het gesê hy het ’n woordestryd met die offisier gehad, en hy en sy party se woordvoerder, ene Mbuyiseni Ndlozi, het nie die polisiebeampte..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK VIDEO | Intussen … in ander nuus … veroorsaak HUGO nog steeds ’n nasionale opskudding ….
Verseker het Suid-Afrikaners ‘n sin vir humor….te midde van die land wat aan die een kant afbrand… En politikuste wat mekaar wil moor….onbekostigbare kos & petrol…..kan ons darem lekker lag & uitsien na die Wêreldbeker. Klik hier om video klip te besigtig
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kyk | Verkeersbeampte loop ekstra myl toe hy probeer het om ‘n motoris te verhinder om ‘n boete te vermy
Die Gautengse departement van gemeenskapsveiligheid het die optrede van ʼn 27-jarige vrou wat weggejaag het terwyl ʼn verkeerspolisielid verbete aan haar motor se enjinkap vasklou, ten sterkste veroordeel. ʼn Video van die voorval is op sosiale media gedeel en het daarna soos ʼn veldbrand versprei. Klik hier om video te besigtig Volgens die voorlopige ondersoek..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Chaos in Pretoria se CBD – Polisie se swak optrede en houding is slegter as die van kriminele (VIDEO)
Taxi eienaars, sakelui en inwoners wat die chaos in Pretoria beleef het, sê die polisie se swak optrede en onverskillige houding was slegter as wat die kriminele elemente is. ’n Taxi bestuurder het aan die media gesê Suid-Afrika sal nooit uit die gemors kom solank hy tevrede is met die swak polisiediens nie, veral omdat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK| Stem bedrog – Verskeie mense erken dat hulle meer as een maal hul kruisie kon maak
Sosiale media gons na verskeie mense na vore gekom het en gerapporteer het dat hul meer as een maal kon stem asook dat die ink merk aan die duim op die linkerhand vinnig verwyder kan word. Kyk na hierdie video en luister na die stemboodskap. SAUK redaksie
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
This is just another way to torture and humiliate our white people, the outcry to help a homeless man in Nelspruit is now a reality (video)
After recently discovering a video where a homeless man was made fun off the community of This is South Africa page wanted to help. Please see the video below with the translation just under the video This video was created by Matewu Bhoza trying to further his career. This completely backfired with a backlash from..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.