Is dit hoe die SAPD jou behandel en met jou praat in die nuwe SA? ‘N Bang moeder wat deur die SA polisie afgetrek wou word, was bang dat dit ‘n valse polisie-stop was en iemand wat haar probeer kaap, met haar twee kinders in die motor, wou sy nie kanse waag nie en het..
Continue reading…
KYK VIDEO | SA Polisie dreig om vrou te skiet omdat sy nie onmiddellik stop
Enjoyed this post? Share it!
Swart prokureur van Kaapstad sê ‘verkrag bejaarde wit vrou’ op FB profiel
Nie-praktiserende prokureur van Kaapstad, Maluleka Nkopo, staar klagte van rassisme en haatspraak in gesig na hy Woensdag ’n storm op sosiale media ontken het met sy facebook inskrywing dat ’n wit vrou voor haar man verkrag moet word en dat hulle hierna doodgemaak moet word. Dit was nadat Nkopo vroeër die dag op Facebook geskryf..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mamelodi-hospitaal is ‘n doodstrik – baba val na dood tydens geboorte weens tekort aan verpleeg personeel
Die Demokratiese Alliansie sê die Mamelodi-hospitaal in Pretoria is oorvol, onderbeman en onder toegerus. Die nasionale en Gautengse woordvoerders van die DA, Siviwe Gwarube en Jack Bloom, het die hospitaal besoek na aanleiding van berigte dat ‘n pasgebore baba na sy dood geval het – na bewering nadat verpleegsters geweier het om sy ma te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vrou word aangerand in Spar by Schweizer sonder enige rede – Tyd om kleinhandelwinkels te boikot wat nie die veiligheid van kopers kan waarborg?
#Black Privilege As iemand in jou pad is, sê jy “verskoon my asseblief”. Die aanvaller is gearresteer en die slagoffer het wel ‘n klag gelê. As kleinhandelaars nie bereid is om die veiligheid van koper te waarborg nie, waarom moet ons dan by hierdie winkels inkopies doen? Boikot hulle. As die rolle omgekeer word in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malema hoogs ontstoke toe OVK beampte dreig om sy vrou se nuut gemanikuurde duimnael met skêr te verwyder voor sy kon stem
Julius Malema, EFF-leier, was Woensdag ontstoke toe ’n beampte van die Verkiesingskommissie (OVK) in Seshego buite Polokwane in Limpopo vir sy vrou, Mantwa, gesê het sy moet haar gemanikuurde duimnael met ’n skêr verwyder, anders kan sy nie stem nie. “Watter nonsens is dit? Die vrou het ’n skêr by haar! Dit is nie reg..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ladybrand plaasmoord – Barbare vermoor Plaasbestuurder, oorskot word gekry waar hy onderstebo hang, vrou verkrag
’n Veertigjarige plaasbestuurder van Ladybrand se bloedbelope oorskot is gekry hangend en onderstebo aan ’n stuk draad. Die slagoffer wie se hande is vasgemaak is agter sy rug met draad, is herhaaldelik met ’n skerp voorwerp gesteek. Die slagoffer se vrou is tydens die marteling verkrag. Daar word beweer dat die slagoffer ’n distansie van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wrede terroriste in blou lig voertuig teiken geliefde gemeenskapswerker in Walkerville
“Een van die mans het gesê hulle gaan my nou doodmaak. Ek is in die sand neergegooi en met ‘n klip oor die kop en teen die kant van my gesig geslaan. Hulle het gedreig dat hulle my gaan verkrag en het my langbroek en panty afgetrek. Ek het so weerloos gevoel….” ‘n Vrou wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vrou wat dood verklaar is word lewendig in lykshuis gekry
Die pasiënt wat ná ’n motorongeluk verlede Sondag in Carletonville dood verklaar is, maar lewend gevind is in ’n staatslykhuis, is steeds in ’n kritieke toestand in ’n staatshospitaal in Gauteng. “Ek kan nie nou sê waar sy is nie, maar sy is in die waakeenheid in ’n kritieke toestand en haar familie is in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onthou om Dankie te sê aan ons Moeders. Stuur Blomme, Geskenke en Lekkers Aanlyn Nou!
Hierdie Moedersdag, maak seker dat Ma, Ouma of die spesiale Dame in jou lewe weet dat jy dankbaar is vir alles wat sy gedoen het, en alles wat sy nogsteeds doen, en vir jou in die toekoms sal doen. So, wanneer is Moedersdag 2018?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Minister se vrou ry die soustrein – Belasting-betalers dok R900 000 op vir Gigaba se vrou
Belastingbetalers het R873 366 opgedok aan internasionale reise vir Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, se vrou, Norma.
Gigaba se vrou het hom op onder meer beleggingskoue na China, Brittanje en die Verenigde State vergesel.
Dié bedrag het aan die lig gekom in antwoord op ‘n parlementêre vraag deur David Maynier, DA-LP, aan Gigaba toe hy nog die minister van finansies was.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dokter verkrag vrou na bewering by hospitaal
Dr. Gwen Ramokgopa, Gautengse LUR vir gesondheid, sê sy is geskok en hartseer oor bewerings dat ’n dokter Maandag by die Yusuf Dadoo-hospitaal in Krugersdorp ’n 24-jarige vrou verkrag het.
Die bestuur van die hospitaal het onmiddellik nadat die voorval onder hulle aandag gebring is, hulp aan die slagoffer gebied.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde boervrou word gedreig met verkagting ten tye van plaasaanval te Witrivier
ʼn Aanvaller het Sondagaand gedreig om ʼn 66-jarige vrou op ʼn plaas in die Witrivier-gebied in Mpumalanga te verkrag voordat sy makker hom oortuig het om dit nie te doen nie. Dian Pretorius, voorsitter van die plaaslike AfriForum-tak, het aan Maroela Media gesê die vrou woon alleen in die huis op die plaas. Volgens Pretorius..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.