Volgens ʼn omvattende bevolkingstudie deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) is daar ʼn bevolkingsverskuiwing onder Afrikaners aan die gang vanaf ongeveer 300 dorpe oor die land heen na sowat 30 dorpe en stede.
Continue reading…
Volgens ʼn omvattende bevolkingstudie deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) is daar ʼn bevolkingsverskuiwing onder Afrikaners aan die gang vanaf ongeveer 300 dorpe oor die land heen na sowat 30 dorpe en stede.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘n Bende van nie minder nie as nege terroriste, wat in drie voertuie opgedaag het, het ‘n boer se familie van Warmbad aangeval op sy plaas by Roodekuil naby Warmbad. Hulle het die plaashuis binnegedring en drie mense vasgebind en met waardevolle items, waaronder wapens, die hasepad gekies. Die boer het hulle sien vlug, en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘n Uiters plofbare situasie is aan die ontstaan omdat organiseerders van die Swart Maandag optogte vervolg gaan word, skynbaar in opdrag vanuit parlementêre kringe. Dit volg op die minister van polisie wat die Swart Maandag protesoptogte gekritiseer het en beskryf het as ‘n “rasse meerderwaardige protes”. Volgens hom is armoede die groot oorsaak van moorde..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
’n 73-jarige plaasvrou is dood en haar 82-jarige man ernstig gewond tydens ’n plaasaanval in die omgewing van Bela-Bela (Warmbad) in Limpopo. Robert Peterson en sy vrou, wie se naam nog nie bekend is nie, is Woensdagoggend om ongeveer 08:30 deur vier gewapende mans oorval. Johan de Beer, die veiligheidsverteenwoordiger van die TLU SA se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!