As daar ooit ‘n onderneming was wat ‘n geldkoei vir die ANC-regering moes wees, is dit diamantmyne, wel, miskien is dit – direk in hul sakke in! Die voortdurende swakheid en huidige rekord-lae Randwaarde beteken rekord hoë pryse vir Alexkor se diamante in die buiteland, wat uit ‘n groot bron van 90-95% edelkwaliteit diamante bestaan wat aan die weskus van Suidelike Afrika bestaan. In werklikheid is dit so kosbaar dat die hele gebied nie vir die publiek oop is nie, maar tog slaag die ANC-regering daarin om die onderneming bankrot te maak? Alexkor sluit aan by die lang lys van byna elke ander SOE wat bankrot gaan, wat smeek dat die vraag gevra moet word, of dit doelbewus is?
Continue reading…
Alexkor Speel Bankrot! ANC Kan nie Eens Wins Maak Uit Diamante Myn nie? Weereens Plunder die “Permanente Benadeelde” die Goue Gans Vrek!
Enjoyed this post? Share it!
Barbare dreig om vrou te vermoor toe man terugbaklei tydens huisbraak in Langebaan
Tommy Swift (59)en sy vrou, Maureen (52), is Saterdag in die vroeë oggendure deur drie mans in hul huis in Myburghpark, Langebaan, oorrompel, vasgebind, herhaaldelik aangerand en beroof is. Die egpaar het drie jaar gelede van Gauteng na die Weskus verhuis. “My vrou is getraumatiseerd en baie seer gemaak. Hulle het ons hondjie op haar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gemeenskap treur na nog ’n boer met sy lewe eis in dodelike Suid-Afrika – Boer van Lutzville op plaas vermoor
Die lyk van ’n boer van Lutzville aan die Weskus is Sondag buite sy plaashuis aangetref. Jaco Louw (57) is Sondag laatoggend met ’n steekwond in sy bors deur ’n plaaswerker gekry.
Louw het glo alleen op die plaas buite die dorp gebly.
Sers. Noloyiso Rwexana, Wes-Kaapse polisiewoordvoerder, het bevestig die polisie ondersoek ’n saak van moord.
“Die polisie ondersoek die omstandighede rondom die moord wat Sondag om 10:45 plaasgevind het,” sê Rwexana. “Niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie.”
“Ons hou mnr. Louw se familie in ons gebede tydens hierdie moeilike tyd,” sê Johandré van Zyl, AfriForum se hoof vir gemeenskapsveiligheid vir die suidstreek, in ’n verklaring.
Volgens Van Zyl was Louw ’n lid van AfriForum se plaaswag in Lutzville.
Die polisie vra dat enigeen met meer inligting oor die voorval die polisie in Lutzville by 027 217 4000 moet bel, of Stop Misdaad by 08600 10 111.
SAUK &#
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die “Groot Trek” terug na Kaapland het begin! Weskus wag vir jou!
Volksgenote wat nou in groot getalle by ANW (Afrikaner Nedersetting Weskus) begin aansluit, kan nie meer wag dat nuwe plase aangekoop word nie. Aanvanklik was mense baie skepties en het die organisasie van uitbuiting en skelmstreke beskuldig. Noudat die eerste plaas “Byneslaagte” naby Strandfontein deur ANW aangekoop is, en alle amptelike prosedures suksesvol afgehandel is,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malema sê Teel ons sê Vat jou goed en Trek Ferreira! Verskonings sal jou erfenis kos en dalk jou lewe…
Liewe volksgenote, vandag, 27 April, word deur die Kommuniste en Marxiste in ons land as hul “vryheidsdag” gesien. Daar sal vandag lekker deur hulle fees gevier word, en die Johnny Walkers in ons land sal seker alles uitverkoop wees. Die parasiete hou daarvan om die beste en duurste drank te koop, maar dit met my..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!