Dit is ‘n duidelike verantwoording van #TheAfricanWay, wanneer hul eie sogenaamde “struggle” heldin se tuisdorpie verminder word tot ‘n sh*thole, letterlik, terwyl die raadslede buitensporige bedrae duimsuig vir munisipale rekeninge vir inwoners, en geld vir die herstel van die huis waarin Winnie gewoon het, gesteel word! Die situasie het so erg geraak in Brandfort dat die politieke party, die VF+ ‘n klag ingedien het teen die despotiese munisipale bestuurder van die Masilonyana-munisipaliteit, wat Brandfort, Theunissen en Winburg in die Vrystaat bedien. Die “uitvoerende” burgemeester is Kunatu Stephen Koalane.
Continue reading…
#Kakfontein Winnie se Tuisdorp van Brandfort Nou ‘n Klassieke Commie Sh*thole! Inwoner se Eiendom met Rioolwater Oorstroom, Maar Munisipale Bestuurders Weier om te Help – te Besig Met Korrupsie?
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC poep en kreun om van ons vlag ontslae te raak, maar ons sê:- ‘BAN’ die ANC vlag !! Dit bring pynlike herinneringe aan terroriste aanvalle op burgerlikes. ‘BAN’ DIE ANC VLAG !!!
Umkontho Sizwe se vlag bring baie meer hartseer te voorskyn as wat ons republiekvlag ooit kan doen. Hierdie insident is die direkte oorsaak van die kommunis Mandela. Dan vereer DA die verwoester en Winnie Mandela…. Mense ken nie ons geskiedenis! Selfs Zille het destyds kommuniste in haar huis in Houghton versteek….. ONTHOU JY NOG !!!..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Winnie se plek huisves skurke – Daar het dadels gekom dat woonplek van ontslape terroriste ondersteuner gou gerestoureer gaan word nadat R3 miljoen bewillig is vir projek
Mense in die gemeenskap sê die gebou waarin Winnie Mandela in Brandfort gewoon het, word nie gerestoureer soos onderneem is nie. Die bewering word gemaak dat die verlate gebou nou die plek geword het waar misdadigers hulle planne uitwerk. Dit is nou ’n jaar nadat die terroriste ondersteuner begrawe is, en die belofte dat die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime voel na dertig jaar steeds skuldig vir dade van hul kaders – Huis van Stompie se ma word opgeknap
Die ma van Stompie Seipei se huis gaan deur die ANC in Parys opgeknap word. Stompie en drie ander minderjariges is deur Winnie Mandela se lyfwagte in 1988 gekaap. Hy is beskuldig daarvan dat hy ‘n apartheid spioen is en is later op die wrede halssnoer wyse tereg gestel. Na Winnie Mandela se afsterwe in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n terroris word vereer,die slag is dit die moeder van buiteband teregstellings Winnie Mandela wat weg stap met toekening, vryheid van Johannesburg
Die persoon wat verklaar het dat sy en die ANC deur vuurhoutjies en buitebande die land sal oorneem, Winnie Mandela, is vereer deur die DA-beheerde Johannesburgse Stadsraad met die toekenning van die vryheid van die stad. Winnie Mandela het haar roem behaal deur woord by die daad te voeg en was betrokke by buiteband teregstellings…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Standbeeld van Paul Kruger gaan dalk vervang word met die van veroordeelde misdadiger, Winnie Mandela
As die EFF sy sin kry, gaan die standbeeld van ZAR president Paul Kruger, vervang word met die veroordeelde misdadiger, Winnie Mandela.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eers was dit Jan Smuts Lughawe nou Kaapstad
Die obsessie om “struggle” kamerade te vereer sal seker nooit ophou nie.
Met Winnie Mandela se begrafnis het Julius Malema…….
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
NOU…OF LATER,PATRICIA?
Hier is weer ‘n ander ding aan die broei – Die beleërde Kaapstadse burgemeester van die DA, Patricia de Lille, het opgedaag by die EFF se viering vir die lewe van Winnie Mandela in Brandfort…en is op die program aangedui as een van die gassprekers.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jan Publiek gaan die koste van die uitspattige begrafnis van Winnie betaal
Dit gaan die normale regdenkende Suid Afrikaner se verstand te bowe dat daar so ‘n ophef gemaak kan word oor ‘n persoon wat nie net tronkstraf gekry het nie maar selfs die land se parlement belieg het rondom inkomste verkryging.
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.