Ramaphosa dink hy is slimmer as Mugabe? Zimbabwe is gedwing om ‘n historiese US$ 3,5 miljard aan wit boere uit te betaal wat deur swart Zimbabwiërs, aangemoedig deur Mugabe, van hul plase aangeval, doodgemaak en uitgesit het. Die ooreenkoms is deur die nuwe regering van Zimbabwe onderteken om sowat 4,000 kommersiële boere wat twee dekades gelede van hul plase weggejaag is, te vergoed. Ongelukkig sal dit nie die vermoorde boere terugbring nie, maar wat van ‘n openbare verskoning en ‘n waarskuwing aan Ramaphosa?
Continue reading…
Zimbabwe Word Gedwing om $3.5 Miljard Vergoeding aan Wit Boere te Betaal wat Mugabe Uitgeskop het! Die Geld Moet op Internasionale Effektemarkte Geleen Word!
Enjoyed this post? Share it!
Slagting van wit boere in SA neem toe: 46 plaasaanvalle, 3 plaasmoorde in November 2019
Daar was ses en veertig plaasaanvalle en drie plaasmoorde in Suid-Afrika gedurende November 2019, terwyl slegs een plaasaanval suksesvol afgeweer is. Gedurende die maand Oktober 2019 was daar agt en twintig plaasaanvalle en drie plaasmoorde, terwyl een plaasaanval suksesvol in Suid-Afrika voorkom is. Gedurende September 2019 was daar ses-en-veertig plaasaanvalle en sewe plaasmoorde, terwyl een..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Enorme voedselkrisis staar SA in gesig, wit boere bang ANC-regime vat hul plase vir swart bemagtiging
Suid-Afrika is oppad na ’n enorme voedselkrisis weens die onseker toestand waaronder boere tans probeer om hulle produksie te handhaaf. Dit is nie net die onduidelikheid oor grondgryp wat boere laat weifel om te produseer nie, want die regering se môre en aand praatjies klop nie, word gesê. Boere sê hulle kan nie hoë insetkoste..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die BLF maak reg vir ‘oorlog’ – Mngxitama: “Daar sal nie vrede in hierdie land wees as ons nie ons grond terugkry nie”
Andile Mngxitama, leier van Black First Land First (BLF), sê sy party gaan in Desember klasse in selfverdediging en die gebruik van wapens begin aanbied. “Ons word gedagvaar deur hierdie ryk wit boere wat al hoe meer militant optree, maar ons kry nie ons grond nie,” sê Mngxitama, wie se party maar 19 796 (0,11%)..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril swyg steeds oor plaasaanvalle- en moorde, veiligheid van boere word nou voor polisie se deur gevee
ANC-regerende president, Cyril Ramaphosa ontken die erns van geweld misdaad op plase wat sedert die begin van 2019 tot en met einde Mei 2019, 184 plaasaanvalle en 20 plaasmoorde opgelewer het. Ondanks pleidooie vanuit die georganiseerde landbou dat die president hom uitspreek teen misdaad op plase, gaan hy steeds niks daaroor sê nie en is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA President Cyril Ramaphosa raak die kluts kwyt na hy verklaar dat blanke bevolking uitlanders was met Jan van Riebeeck se koms, en dat blankes grond van swartes gesteel het
Tydens ‘n grond-eise seremonie waar twee families se grond aan hulle terug gegee is, het die president van die land weer verval in tipiese Afrika onkunde. Volgens Ramaphosa is uitlanders(blankes) toe hulle in Suid Afrika aangekom het, met ope arms ontvang. Die Blankes, is voorsien van voedsel, vriendskap en grond maar dit was glo nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die naakte waarheid van onteiening van plase in Suid-Afrika – Plase word nie vanself bewerk
Verwys asseblief na die aangehegte voor en na foto’s. Dit is net een van die baie vroeë blanke plase wat reeds deur die regerende ANC-regime van Suid-Afrika onteien is. Indien julle die foto’s bestudeer sal jul self dien hoe die plaas totaal en al verwoes is. ’n Eens florerende stuk grond met ’n pragtige opstal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Strop trek al hoe stywer om Ramaphosa se nek, gee nou to dat wit boere in SA vermoor word na konfrontasie met FV Plus leier
President Ramaphosa het uiteindelik erken dat wit boere in Suid-Afrika vermoor word nadat dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus hom daaroor gekonfronteer het in die parlement. Dit volg op Ramaphosa se stellings wat hy vroeër vanjaar in die VSA gemaak het waar hy verklaar het dat wit boere nie in Suid-Afrika vermoor word..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK | #SwartMaandag: Plaasmoord betogers vra Donald Trump om hulp
Wit Suid-Afrikaners marsjeer vreedsaam na die Amerikaanse ambassade in Pretoria, met die doel om plaasmoorde te stop. Met die eerste herdenking van #SwartMaandag het ’n groep vreedsame protesteerders hul weg gebaan na die Amerikaanse ambassade in Pretoria. Die hoofdoel van die optog is om ‘n memorandum aan die VSA se president Donald Trump oor te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die ware werklikheid van Suid-Afrika – Geen boer – geen voedsel!
Die gevolge van aanvalle en plaasmoorde op boere, asook die skending van menseregte en onteienings, beteken ‘n ding – hongersnood. Met geen boer in sig is daar geen kos op die rakke en winkels nie. Daar is vir jare weggedoen met boere uit Zimbabwe uit en waarskuwings het oral gevolg, maar leiers weet beter. Daar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Barbaarse marteling, verkragting en moord vind plaas gedurende plaasaanvalle in Suid-Afrika
Liberale, ANC-ministers en kommissarisse van polisie probeer almal dieselfde kwessie onder die mat vee: Plaasaanvalle op wit boere in Suid-Afrika is bloot deel van ‘n stygende misdaadgolf in die land. Dit is net ‘n vorm van geweld, niks meer nie. Witboere word nie vir rasse of politieke redes geteiken nie. Wat ’n klomp bog! Cyril..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die wetter! – Kyk video waar Ramaphosa deur sy tande lieg oor plaasmoorde
In ‘n videogreep wat geneem was tydens Cyril Ramaphosa se besoek aan die Verenigde Nasies in New York, stel hy dit duidelik dat géén blanke boere op plase vermoor word nie, en dat daar geen onwettige grondbesettings in Suid-Afrika plaasvind nie. TLU SA sê dit nadat ten minste 43 mense reeds vanjaar op plase vermoor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.