Die SA Lugdiens gaan waarskynlik baie geld verloor weens wanbetaling en dispute deur die regering van Zimbabwe. Volgens die jongste inligting sal Zimbabwe bereid wees om slegs 5% van die R880 miljoen te betaal wat SAL beweer die Zimbabwe regering verskuldig is. Die bedrag is glo verskuldig vir kaartjie verkope, maar die Zimbabwe Reserwe Bank..
Continue reading…
Regering van Zimbabwe skuld SAL R880 miljoen
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!