ANC- President, Jacob Zuma, het sy bes probeer om die ontbinding van die Natalse ANC provinsiale uitvoerende komitee te verhoed, maar tydens ‘n spesiale Nasionale Uitvoerende Komitee vergadering is besluit om nie die appèl teen die ontbinding van die provinsiale komitee te steun nie. Die hooggeregshof in Pietermaritzburg het beslis dat die komitee moet ontbind..
Continue reading…
Zuma en “Mini- Zuma” kry terugslag
Enjoyed this post? Share it!
N2 Sir Lowry’s Pas loop deur tydens betogings
Betogers het tydens ‘n betoging oor elektrisiteit die N2 hoofpad tussen Strand en Hazeldeneweg met brandende bande versper. Verkeersligte in die omgewing is beskadig en onskuldige verbygaande motoriste is met klippe bestook. Intussen het lede van die Letsitele gemeenskap ook eiendom beskadig in die deel van die land. Waarnemers vra of dit die nuwe erfenis..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Jeugliga president volg in Zuma se voetspore
ANC Jeugliga president, Collen Maine, het ‘n half miljoen rand “skenking” ontvang van ‘n steenkoolmaatskappy nadat hy belowe het dat hy ‘n politieke oplossing sal vind wat sal verhoed dat Eskom hul kontrak met die maatskappy gaan beëindig. Die maatskappy, Just Coal, is volgens hul biljoenêr baas, Joe Singh, geforseer om donasies aan Gauteng politici..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ellisras-plaasmoord: ‘Iets in ons gemeenskap het gesterf’
Dr. Werner Emslie (55), ʼn geliefde algemene praktisyn van Lephalale (Ellisras) in Limpopo, is Woensdagaand op sy plaas buite die dorp doodgeskiet. Sy vrou, Mariëtte, is ook geskiet en in ʼn kritieke toestand in die hospitaal opgeneem. Danie Stander, ʼn lid van die gemeenskap, het hierdie brief geskryf na aanleiding van die voorval. Dit word..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Waarheids-en – Versoeningskommissie was ‘n vermorsing van tyd en geld!!
Opinie stuk: Die Waarheids -en- Versoeningskommissie was net ‘n vermorsing van tyd en geld. Nie net was dit ‘n hekse jag op die blankes van Suid Afrika nie, maar die begin van blanke Volksmoord. Sedert die afhandeling van die WVK 17 jaar is Suid Afrika n bloedbad en raak net al erger. Hoekom het 37..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Frankfort-boer in waakeenheid ná aanval op sy plaas in Frankfort-distrik
Johnny Muller (45), die Vrystaatse boer wat Sondag in die vroeë oggendure op sy plaas in die Frankfort-distrik in die kop geskiet is, kan reeds met sy naasbestaandes praat en onthou wat tydens die aanval gebeur het. Dalene Muller, Johnny se vrou, het Maandag aan Maroela Media gesê dit gaan onder omstandighede goed met Johnny…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vermeende plaasaanvallers werk vir polisie
Twee verdagtes is op die N12, buite Potchefstroom in hegtenis geneem in verband met ’n plaasaanval in Coligny. Peet Nortjè (67) is op sy plaas in Coligny deur twee mans aangeval en aangerand. Omstreeks 16:47 op 15 Julie het vier verdagtes twee van die plaaswerkers oorval en in ’n kantoor vasgebind. Daarna het hulle Nortjè..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ondersteun die Boeremagsaak en teken die petisie vir Amnestie vir Wilhelm Pretorius en ander
Kan ons bewusmaking doen vir Wilhelm Pretorius? Hy is al 15 jaar in die gevangenis! Teken en deel die petisie dat jy AMNESTIE vir hom en die Boere gevangenes ondersteun vir hulle amnestie aansoeke, veral vir die Boeremagsaak. Dis darem n baie langtyd van onreg!! Vaarwel my liewe vriende en volksgenote – geskryf deur Wilhelm..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Leon Lemmer: Die dodemars van die Afrikaner en Suid-Afrika?
Diegene wat daarin belangstel om te weet watter soort mens Nelson Mandela was, kan gerus FW de Klerk (gebore op 18 Maart 1936) se outobiografie, The last trek – A new beginning (London: Macmillan, 1998, xx, 412p) lees. Die boek bied uitstekende insig in die kleinheid en immoraliteit van Mandela se gees. In hierdie rubriek..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Groot bohaai oor Helen Zille se wasgewoontes het tot internasionale nuus gehaal
Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, verstaan nie waarom sy, wat weens waterbeperkings in die provinsie net een keer elke drie dae stort en ander dae uit ’n wasbak was, nou die internasionale nuus gehaal het nie. Zille het dít Saterdag vanaf haar Twitter-rekening getwiet nadat haar uitlatings oor haar wasgewoontes ook opslae in die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
EFF: Raak ontslae van ‘Die Stem’ in Suid-Afrika se volkslied
“Die Stem” moet volgens die EFF uit Suid-Afrika se volkslied verwyder word omdat dit ’n “apartheidoorlogslied teen swart mense is wat in die vullisblik van die geskiedenis hoort”. Dít was Sondag dié party van Julius Malema se oproep op Erfenisdag. Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, sê verder in ’n verklaring “Die Stem”-gedeelte hoort nie in die trotse..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wat was erger – Isolasie onder Apartheid of Rommelstatus onder Kommuniste ?
Opinie stuk: Ek vat die jongere geslag terug na die dae toe Suid-Afrika onder Apartheid totaal geisoleer was deur die Internasionale gemeenskap. Ons was op sport gebied nêrens in die wêreld welkom nie. Tog was die tydperk onder die Apartheids regering ‘n tydperk van vooruitstrewende ontwikkelings. Onder Apartheid het groot name navore gekom en kon..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.