Pres. Jacob Zuma dreig om ná die party se Desember-konferensie as ANC-leier aan te bly en die nasionale vervolgingsgesag (NVG) oorweeg ’n strategie om te verseker dat dit nog jare sal duur voordat hy aangekla word. Aan dié twee fronte – binne die ANC en in die strafregstelsel – het die buitelyne van Zuma se..
Continue reading…
Zuma dreig om as ANC-leier aan te bly ná die party se Desember-konferensie
Enjoyed this post? Share it!
Plaasmoord in Mid Illovo word beskryf as ‘n grutoneel en bloedbad: “dit was ‘n totale overkill”
Die toneel op die plaas Arniside in Mid Illovo, waar Craig Smith (70) Vrydag vermoor is, was glo ’n bloedbad. Volgens Ian Cameron, AfriForum se veiligheidshoof, het die polisie afgekom op ’n “grutoneel” met “ongelooflik baie bloed”. “Hierdie was nie ’n gewone moord nie, dit was ’n totale overkill.” Die moordwapen was ook vermoedelik nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Visserman se keel afgesny langs Vaalrivier – Hoofstroom media swyg oor moorde op ons volksmense
Boodskappe van meegevoel het in sosiale media ingestroom oor die dood van ’n man van Krugersdorp ná ’n uiters gewelddadige aanval op hom, sy vrou en nog ’n egpaar langs die Vaalrivier. Freddie Barnard (52) is Maandagaand in ’n Bloemfonteinse hospitaal dood. Hy het ’n skedelbreuk en bloeding op die brein opgedoen en sy keel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ventersdorp word ontsier met haatspraak op padtekens en mure
Die polisie in Ventersdorp ondersoek ’n saak van opsetlike saakbeskadiging nadat graffiti met haatspraak op padtekens en mure in dié dorp aangebring is. Dit het Dinsdag verskyn nadat Black First Land First (BFLF)-ondersteuners ’n Steve Biko-dag bygewoon het. Inwoners het Woensdag op sosiale media uitgevaar teen die graffiti, wat slagspreuke soos One Settler One Bullet..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Opvolg: Brande wat in Oos-Kaap woed alreeds R6 m. se skade aangerig
Die veldbrande wat reeds vier dae lank in die Oos-Kaap woed, het tot dusver meer as R6 miljoen se skade aangerig. Die wegholveldbrande het Sondag in die Lady Grey-gebied ontstaan en suid van die Witteberg na Barkly-Oos versprei. Luidens ’n verklaring van die Joe Gqabi-rampbestuur is meer as 40 000 ha afgebrand wat tot R6,4..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘Voel soos gruwelfliek’, sê slagoffer na huis aan die brand gesteek is
Ek is net dankbaar ons almal leef nog, maar ek vermoed hierdie voorval was meer as ’n kamtige roof. Die een oomblik het hy nog fliek gekyk en die volgende oomblik het hy gevoel of hy in ’n gruwelfliek is, sê ’n inwoner van ’n huis in Koedoeweg in Port Elizabeth oor ’n voorval waarin..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma en DA in appèlhof vir nog ’n ronde in die sogenaamde spioenasiebande-saak
Pres. Jacob Zuma en die DA is Donderdag terug in die hof vir nog ’n ronde in die sogenaamde spioenasiebande-saak. Zuma het die appèlhof in Bloemfontein genader met ’n aansoek om verlof tot appel oor die hooggeregshof in Pretoria se beslissing oor die opnames. ’n Volbank regters het in 2016 die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom: “Regering het kapitalisme die rug toegekeer.”
Die regering ondersteun nie landbou nie en erken nie landbou se taak om voedselsekerheid te handhaaf nie. Hy hou nie rekening met realiteite soos klimaatsverandering, en verkies om eerder politieke besluite te neem wat selfs nadelig vir die landbou is. Dit is die mening van mnr. Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom. Hy het gepraat by TLU..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Soesjikoning Kenny Kunene gee Ramaphosa ‘n sedeles terwyl hy porno publiseer
Die magstryd binne die Suid-Afrikaanse swart elite is besig om klugtige afmetings aan te neem. Vanoggend by die ingang van die Johannesburgse Hooggeregshof het die pierewaaier Kenny Kunene, wat voorheen soesji vanaf naakte dames af geëet het, aan die media ‘n sedeles aan die adres van Cyril Rampaphosa gerig en geregverdig waarom sy aanlyntydskrif Weekly..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bestuurshoof van Solidariteit skryf vir omstrede omroeper van Jacaranda FM: ” Ek is moeg vir rasboelies!”
Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, skryf vir Tumi Morake van Jacaranda FM: Beste Tumi Ek is wit en moeg daarvoor om op grond van my ras geboelie te word. Ras is nie my primêre identiteit nie, maar ek word kort-kort in ʼn posisie geplaas waar ek dit moet verdedig. Ek, en waarskynlik jy ook,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Driejarige Kleuter van Brakpan tydens gewapende huisroof geskiet
ʼn Driejarige seun is Woensdagoggend tydens ʼn huisroof in Brakpan aan die Oos-Rand geskiet. Kapt. Pearl van Staad, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê die kleuter en sy ouers het vermoedelik in die hoofslaapkamer van die huis geslaap toe die voorval gebeur het. Die man het omstreeks 02:00 wakker geskrik van die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Lot van blankes in Afrika, insluitend Suid-Afrika
Een van die onderwerpe waaroor ek al baie gelees het, is die lot van blankes in Afrika. Ek vind dat ek heelwat genade nodig het wanneer ek hieroor lees. Selfs meer genade word benodig wanneer ek daaroor skryf. In Algerië het ‘n miljoen blankes tydens en onmiddellik na die onafhanklikheidsoorlog (1954-1962) uit die land gevlug…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.