Die twee mans wat aan die moord op ’n tiener in Coligny, Noordwes, skuldig bevind is se aansoek om verlof tot appèl is Donderdag in die hooggeregshof in Mmabatho van die hand gewys. Regter Ronald Hendricks het Pieter Doorewaard (28) in Maart vanjaar tot effektief 18 jaar tronkstraf, en Phillip Schutte (35) tot effektief 23..
Continue reading…
Coligny-2 se aansoek om verlof tot appèl misluk
Enjoyed this post? Share it!
Ontevredenheid vlam op teen UV na bekendmaking dat standbeeld van pres. Steyn verskuif gaan word – Om ‘n erfenishulpbron te verwyder om aan ‘n spesifieke groep se subjektiewe opinie aan te pas, kan nie die geskiedenis uitwis!
AfriForum en verskeie ander bewaringsinstellings, insluitend die Bloemfonteinse Kultuurvereniging, die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys in Bloemfontein en die Gereformeerde Geloofsbond (wat gemeentes regoor Suid-Afrika insluit en waarby 32 gemeentes geaffilieer is), het vandag beswaar aangeteken teen die uitreiking van ’n permit deur die Vrystaatse Provinsiale Erfenishulpbronagentskap (VPEHA). Dié permit verleen toestemming aan die Universiteit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vakbonde in SA is grootste enkele rede waarom land op rand van afgrond staan en enige tyd rommel status kan bereik
Meer as 15,000 mynwerkers sal vir die eerste keer in vyf maande weer begin werk by die Driefontein – Kloof- en Beatrix myne na ‘n geskil tussen die vakverbond Amcu en die Sibanye groep. Die nuwe ooreenkoms toon dat werkers R700 per maand meer sal verdien as voorheen, maar intussen het vyf maande se salaris..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Deesdae moet jy jou ‘vuiste’ stukkend slaan net om na die bokant te kom of om geregtigheid te kry:- AfriForum behaal reuseoorwinning vir polisiereserviste
Die Noord-Gautengse hoë hof het vandag AfriForum se aansoek toegestaan om die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te dwing om polisiereserviste verbonde aan die Kameeldrift-polisiestasie vir hul jaarlikse bevoegdheidsopleiding te stuur, sodat hulle voortaan reserviste kan bly. Tot dusver het die SAPD geweier of gesloer om reserviste op te lei en bestaande beamptes vir heropleiding te stuur…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Toenemende plaasaanvalle en moorde is nog steeds nie ’n prioriteit vir ANC-regime – misdaad raak almal en belemmer voedsel sekuriteit, tog word landelike veiligheid oor die hoof gesien terwyl ons boere afgemaai word deur terroriste
Die plaasaanval Donderdagoggend op Boet Pienaar (88) en sy vriendin, Jessie Lewis (57) in Noordwes wys landelike beveiliging in Noordwes moet dringend aandag geniet. Die VF Plus het Pienaar en Lewis Donderdag besoek en bygestaan na die aanval op hul plaas Barnardsvlei, in die Mooinooi-omgewing. Dit is die tweede keer in twee jaar dat hulle..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum Jeug staan by ‘n o. 12-atleet wat uit die span gelaat is weens rassekwotas
AfriForum Jeug staan tans ’n o. 12-atleet uit die Oos-Kaap by nadat dié skolier nie in die Oostelike Provinsie Atletiekspan vir die komende naweek se nasionale byeenkoms in Germiston ingesluit is nie. Die betrokke atleet het tweede in sy item geëindig, maar is op die spanlys vervang met ’n swart atleet wat tydens die kwalifiserende..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum versoek redes vir (Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika) Nersa-besluit om 9,4%-verhoging toe te staan vir ESKOM
AfriForum veroordeel die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se besluit om ’n tariefverhoging van 9,4% vir die 2019/2020 finansiële jaar toe te staan en gaan redes van Nersa versoek vir hierdie verhoging wat ver bo inflasie is. Eskom het aansoek gedoen vir ’n verhoging van 17%. Die burgerregte-organisasie is van mening dat jaarlikse tariefverhogings soos..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum behaal oorwinning in hof teen onwettige grondgrypers met Malema se geld
AfriForum het vandag ’n oorwinning teen onwettige grondgrypers en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Noord-Gautengse hoë hof behaal. Die oorwinning volg ná ’n dringende aansoek gebring is om die SAPD te verplig om grondgrypers te verwyder wat grond onwettig in De Wildt in die Noordwes beset het. Die regskoste van dié aansoek word betaal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SABC baas kry prestasie bonus van oor die R11 miljoen – en nou wonder mense nog steeds waarom die staats entiteit in sy peetjie is
Tydens ‘n oudit, wat gedoen is by die SABC, is bevind dat die vorige baas van die entiteit ‘n R11,5 “sukses” bonus ontvang het. Daar word nou versoek dat Motsoeneng se pensioen nie uitbetaal word nie in die lig van beweerde onreëlmatige optredes deur hom. Die bonus is deur die vorige Algemene Hoof Ekonomiese beampte..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hoekom is ons land in die toestand waarin hy verkeer? – Predikante mag nie meer op grond van “gewete, godsdiens of geloof” weier om ‘n “paartjie” te trou van dieselfde geslag
Hoekom is ons land in die toestand waarin hy verkeer? Die parlement het so pas wetgewing goedgekeur wat maak dat huwelik bevestigers nie mag weier om dieselfde geslag huwelike te bevestig nie. ‘n Predikant mag nie op grond van “gewete, godsdiens of geloof” weier om ‘n “paartjie” te trou wat van dieselfde geslag is nie…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kusile en Medupi kragstasies lewer tans nie beplande 780MW en dit terwyl beurtkrag die land lamlê – Iemand maak beslis geld uit Eskom
’n Forensiese ondersoek is aan die gang by Kusileen Medupi kragstasies. Die beplande 780MW kraglewering deur die twee stasiesrealiseer nie terwyl beurtkrag die land lamlê. Die waarheid is uit dat “sub-standaard werk” van kontrakteurs die twee stasies gekelder het. Die koste by Medupi het sedert 2007 van R69 miljard geëskaleer tot ’n reuse bedrag van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gedink Orania is dood, dink weer, Solidariteit en Afriforum was daar, maar dit was nie vir praatjies nie
Orania het ʼn baie interessante naweek agter die rug met die “swaarmetaal”-groep wat die dorp aan die brand kom speel het met kitaar, baskitaar en tromme.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.