AfriForum het strafregtelike klagtes by die polisiestasie in Springbok ingedien ná individue rassistiese uitlatings teenoor wit mense gemaak en geweld teenoor dié rassegroep aangemoedig het. Onvanpaste voorstelle en beskuldigings met kru taal is ook op sosiale media versprei. “Die gemeenskap van Springbok is dit eens dat daar nie ruimte vir hierdie soort uitlatings in hul..
Continue reading…
AfriForum hef sy stem op teen rassisme na uitlatings teenoor wit mense gemaak is en rasse geweld aangemoedig is op Noord-Kaapse dorpie
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe wet in SA hou glo regerings amptenare verantwoordelik vir verlore en gesteelde geld, maar met korrupte ANC regime sal reg en geregtigheid werklik geskied?
Die implementering van die Publieke Oudit Wysigings Wet gee die Ouditeur-generaal die mag om toe te slaan op persone wat onregmatige en bedrieglike uitgawes gemagtig en toegelaat het. Tot en met die Wet se aanvaarding het beamptes en selfs hoë politieke figure net eenvoudig bedank voordat daar teen hul opgetree kon word. Geld wat verlore..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanval: Boer 8 keer geskiet voor kinders, terroriste open vuur op kinders
‘n Plaasaanval het op Sondag 11 November 2018 in Lanseria, Gauteng-provinsie, plaasgevind. Die boer, sy lewensmaat, sy ma en vier kinders is in hul huis met vuurwapen aangehou. Die terroriste het ’n geweer teen ‘n 13-jarige meisie se kop gehou. Die hoenderboer is agt keer geskiet voor kinders van 6,11,13 en 18 jaar oud. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK: AfriForum praat oor plaasmoorde op Sky News – Skrikwekkende feite oor plaasmoorde in SA wat deur ANC-regime ontken word gaan nou internasionaal
In hierdie video deur AfriForum sien ons Ian Cameron op Sky News Australia. Die feite is verskriklik. “Die Suid-Afrikaanse regering en veral president Cyril Ramaphosa se blatante ontkenning van plaasmoorde word hier deur die meeste hoofrolspelers beskou as ‘n skande. Ons is nou besig met die verhale van mense wie se lewens geraak word daardeur..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril Ramaphosa ontken nog steeds dat hierdie tragedies bestaan – 9 plaasaanvalle, insluitende 4 plaasmoorde in 6 dae in Suid-Afrika
Daar was nege plaasaanvalle, waaronder vier plaasmoorde was in die afgelope ses dae in Suid-Afrika. En die Suid-Afrikaanse president Cyril Ramaphosa ontken steeds dat hierdie tragedies bestaan. In die laaste aanval wat in Wellington in die Wes-Kaap plaasgevind het, is ‘n boer knieë gebreek toe hy brutaal aangerand en gemartel is voor sy kinders, almal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eens pragtige Vaaldam word nou vol riool gepomp, mens kan maar net wonder of Jan van Riebeeck ook die skuld kry vir dit
Die Menseregtekommissie wil vandag ‘n ondersoek by die Vaaldam onderneem om bewerings na te gaan dat ongesuiwerde riool in die Vaalrivier beland. Daar word beweer dat ongeveer 150-megaliter riool daagliks in die Rietspruit en Vaalrivier invloei. Die Menseregtekommissie gaan ook ondersoek instel na bewerings dat dooie vis en ander onsuiwerhede daartoe aanleiding gegee het dat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Paul Kruger, oud voorsitter van VVK verloor stryd teen kanker
Mnr. Kruger het sy stryd teen kanker verloor, en soos sy eggenote, Chantel Kruger dit aangekondig het: “Prediker skryf dat daar ‘n tyd is vir alles. Verdermeer meld die Woord dat daar nie getreur moet word by iemand se afsterwe. Paul Kruger het vanoggend (30 Augustus) die tydelike met die ewige verwissel rustig in sy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#FarmersLivesMatter Europeërs Tel Altyd Hul Dood en Verlore, Maar Hoeveel Swart en Kleurling boere is Wreed Gemartel en Vermoor? Tel Iemand?
Dit is ‘n eeu oue tradisie van Europeërs om ons dood en verlore te tel en so ook doen ons met plaasmoorde. Maar hoeveel swart en gekleurde boere is wreed gemartel en vermoor in Suid-Afrika? Tel iemand of is hulle te bang dat die waarheid sal uitkom dat blanke plaasmoorde ver buite proporsie is en dus ‘n ras en haat misdaad is?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
MiWay-hoof slaan vure dood ná ‘Bird Island’-twiet nadat hy byna ’n rasseherrie met sy uitlatings oor Afrikaanssprekendes op sosiale media ontketen het
René Otto, uitvoerende hoof van die versekeraar MiWay, moes behoorlik vure doodslaan nadat hy byna ’n rasseherrie met sy uitlatings oor Afrikaanssprekendes op sosiale media ontketen het. Otto het verlede week getwiet hy is besig om die omstrede boek Die seuns van Bird Island te lees. Die boek onthul ’n beweerde pedofielnetwerk waarby onder andere..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK HIER! Malema ondersteuners rand balju van Bloemfontein aan
Van Malema se ondersteuners rand die balju van Bloemfontein aan. Die balju het probeer om hofstukke aan Malema te beteken, die hofstukke behels om Malema in kennis te stel dat AfriForum op 14 November in die hooggeregshof in Pretoria wil vra dat Malema en die EFF aan minagting van die hof skuldig bevind word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Thandi Modise: ‘Swart boere doen beter as wit boere in Suid-Afrika’
Die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Thandi Modise, glo dat AfriForum se besluit om haar privaat te vervolg vir die wreedheid van diere, is om die verhaal van die mislukking van swart boere te bevorder. Modise glo dat AfriForum hom beywer deur te bewys dat swartmense nie kan boer nie en die saak..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
19-jarige man koelbloedig op kleinhoewe geskiet
Skaars ses dae voor sy twintigste verjaarsdag is ’n jong man Maandagaand op ’n kleinhoewe buite Pretoria geskiet toe hy die voëls waarmee hulle boer gaan voer het. Nasionale operasionele koördineerder van AfriForum, Marius Müller, wat self op die toneel was, het die voorval bevestig wat plaasgevind het op ’n kleinhoewe buite Cullinan, oos van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.