VRAE MOET GEVRA WORD! Die gebruik van ‘n ambulans om ‘n afskuwelike dubbele plaasmoord te pleeg, is ondenkbaar en bots met die idee van ‘n normale beskaafde samelewing, maar is dit nie waarmee ons hier te doen het nie? Dit is duidelik dat enige soort konvensie of ooreenkoms of morele standaarde hierdie diere se vermoëns te bowe gaan! Maar nogsteeds, om institusionele of staatsbates te gebruik om misdade te pleeg, is heel normaal in die ANC se Sosialistiese Reënboog AbomiNasie, dus moet ‘n mens wonder of staatsfasiliteite gebruik word om inligting in te win oor potensiële slagoffers, of geregistreerde wapeneienaars? Plaasaanvalle is deel van die sosialiste se etniese suiweringsveldtog, dus sal die gebruik van staatstoerusting en -geriewe geregverdig in die gebreinspoelde oortreder se oë blyk. Die ambulans is gebruik om die plaasmoordenaars van boer Sakkie van den Berg en sy vrou, Ina, na die plaas Blouboswes by Boshof in die Vrystaat te vervoer!
Continue reading…
Vergeet die Genève Konvensie! Plaasmoordenaars Daag op in Ambulans en Vermoor Boer Egpaar met Rewolwer wat van Vorige Werkgewer Gesteel is!
Enjoyed this post? Share it!
Kommunisme Misluk Altyd! Nog ‘n ANC-SEB-Melkplaas-Kollektief Eindig Rampspoedig, Ondanks (of Danksy?) R43 Miljoen wat ons Belastingbetalers aan Hulle Gegee het!
Honderde koeie wat aan honger en verwaarlosing sterf, word deur die LUR vir Landbou in die Oos-Kaap, Nonkqubela Pieters, slegs as ‘n “uitdaging” bestempel. Watter normale mens sou so oor dieremishandeling reageer, maar die sosialiste (sosiopate?) noem dit ‘n uitdaging? Dit word duidelik dat Ramaphosa se “ons mense” eenvoudig nie kan of nie wil boer nie, hulle wil net die geld en gratis goed hê, wat saam met al hierdie rampspoedige skemas gaan, om ANC stemme te werf. Die melkplaas wat deur die staat met ‘n bedrag van R43 miljoen gefinansier is, as ‘n swart bemagtigingsprojek vir Ramaphosa se “ons mense”, het in die Oos-Kaap in duie gestort, en die meeste koeie is dood, met slegs die enkele paar vreemde siek koei wat ronddwaal wat oorbly.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Video: Wêreldwye Optog vir Vryheid Ook in Suid-Afrika! Neem U Toestemming Terug en Ontbloot die Covid19 Keiser Sonder Klere!
Saamtrek besonderhede vir Pretoria, Kaapstad, Durban en Bloemfontein hieronder: Dr. Anne McCloskey van Noord-Ierland verduidelik waarom die CoronaVirus-keiser geen klere aan het nie! Mense regoor die wêreld sal op Saterdag 20 Maart 2021 in stede byeenkom om saam te staan vir vryheid en ware demokrasie in die lig van die totalitarisme wat op ons die afgelope tyd afgedwing is… en ja, die ANC regering het jou stilswye en gehoorsaamheid as toestemming geneem!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kleurlinge Nou ook van Plase Uitgesit! ANC het SA na USSR Verander met Etniese Oorheersing, Korrupsie, Nepotisme, Elitisme, Sosialisme, Kaderontplooiing, ens!
ETNIESE SUIWERING: Eers het hulle vir die blankes gekom, maar kleurlinge het niks gedoen nie omdat hulle nie wit was nie, maar nou kom hulle ook vir die kleurlinge! Soos ons vir jare al voorspel, sit bruin mense nou met dieselfde probleem as wit mense in Suid-Afrika: hulle is nie bantoes nie. Ivan Cloete, ‘n bruin man, het 24 uur kans gekry om van die staatsplaas Colenso, naby Darling in die Wes-Kaap, uit te trek, waar hy voorheen deur die einste Departement van Landelike Ontwikkeling geplaas is. Dit is die derde keer dat mnr. Cloete beveel word om ‘n staatsplaas te ontruim, waar hy deur die ANC-regering geplaas was, en in al drie gevalle word mnr. Cloete vervang deur ‘n bantoe-man of -vrou!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
GEEN VERSKONINGS! Ou Egpaar (84 & 86) Gemartel en Lewendig Verbrand in Bapsfontein! DA Blameer Polisie wat Landelike Veiligheid Ignoreer!
‘n GEMEENSKAP WORD BEOORDEEL DEUR HOE DIT SY OU MENSE BEHANDEL – SUID-AFRIKA HET VREESLIK MISLUK! ‘n Ou, verswakte, skadelose egpaar, Tannie Duifie Oosthuizen (84) en haar lewensmaat Oom Tas (86), is buite hul huis op hul kleinhoewe aangeval, geslaan, gemartel, en toe die huis ingedwing en lewendig verbrand! Watter soort demoon sou dit doen, en waarom word dit op geen hoofstroom-nuuskanaal berig nie? Waarom ignoreer die polisie landelike veiligheid, of is dit bloot dat dit nie bestaan nie omdat hoofstroommedia dit nie dek nie? Of is die waarheid dat Suid Afrika nie een gemeenskap is nie, maar ‘n dosyn volke wat in een onvolhoubare land geforseer is deur globaliste?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wrede Afrika Dekonstrueer ons Samelewing en Beskawing met Swart-op-Wit Moorde wat Ongehinderd Voortgaan Tydens Inperking!
Dekoloniseer Beskawing: Ongelukkig is dit nie meer nuus wanneer nog twee witmense doodgemaak word in gewelddadige swart-op-wit aanvalle nie, maar elke dag, een moord op ‘n slag, word ons samelewing en beskawing doelbewus gedekonstrueer en deur ongekontroleerde swart-op-wit moorde “gedekoloniseer”, wat tot etniese suiwering en volksmoord ontwikkel het, omdat die “owerhede” dit ignoreer en selfs ontken! Nog twee wit mense is wreedaardig vermoor in aanvalle deur swart bendes in Suid-Afrika, maar hierdie moorde is net daaglikse onbenullighede in liberale media, sonder te noem dat hierdie aanvalle as ‘n stadige volksmoord beskou kan word, omdat tienduisende wit mense in soortgelyke aanvalle deur swart aanvallers vermoor is sedert die land aan die ANC in 1994 gegee is. Maar omdat hierdie wrede swart-op-wit moorde oor tyd versprei word, ignoreer die media dit meestal. Die liberale media beset eerder die kollektiewe denke met hul valse vertelling van “witmens sleg, swartmens goed”, en onbenullige “celebrity” dinge, veral die swartes, en berig oor elke klein dingetjie wat die swart fascistiese politikus, Julius Malema sê, insluitend sy gereelde aanhitsing om boere en wit mense dood te maak.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Video: Blanke Druiweboer Help Plaaswerkers om Voorspoedige Druiweplaas met BSEB te Vernietig – Kommunisme Verorber die Goue Gans!
SUURDRUIWE: ‘n Voorspoedige druiweplaas wat eens 30,000 – 40,000 bokse uitvoerdruiwe geproduseer het, lê nou in totale ruïnes nadat die eienaar, Pieter Naude van die Denau-boerdery in De Doorns, die prima druifplaas Alpha, oorgegee het aan 250 van sy werkers, in ‘n werkerstrust (kommunistiese kollektiewe boerdery) in 2010. Mnr. Naude het toe ook 2 bestuurders vir die boerdery opgelei, en vir die eerste vyf jaar het mnr. Naude se besigheid ook die boeke van Alpha plaas gedoen. Wat het hierdie boer gedink? Het hy regtig geglo dat kommunisme kan werk, of is dit net pure hebsug, want die Wes-Kaapse provinsiale regering het die eerste twee jaar die algehele koste van Alpha-boerdery gedra. Dit is R 2 miljoen wat hulle gratis gekry het, maar soos ons nou al behoort te weet, al die gratis dinge wat kommuniste belowe, is nooit regtig gratis nie, en kom met baie streng toutjies!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Waar is die Edele Anti-Rassiste Nou? Rassistiese ANC Bied Covid19 Verligting Geld SLEGS AAN NIE BLANKES!
Soos ‘n klassieke diktatoriale Afrika-despoot, het die “heiliger as ons” Ramaphosa, in die openbaar verkondig dat Covid19 ‘n siekte is wat geen kleur ken nie, en toe bied hy COVID19 noodlenings hulp slegs aan nie blankes toe, soos gesien is in ‘n advertensie wat onlangs in Naspers se Paarl Post koerant verskyn het. Moes die Pêrelpos nie die rassistiese advertensie van Casidra verwerp het nie? Wat nog erger is, is dat die gekaapte hooggeregshof hierdie rassisme en skynheiligheid goedgekeur het. Swart mense mag dit mos doen, omdat gebreinspoelde blankes, wat hul eie lafhartigheid wegsteek agter ‘n muur van valse skynheiligheid, ‘n kwarteeu na apartheid, nie ‘n woord van protes geopper het teen hierdie blatante, institusionele, regulerende rassisme nie! Ironies genoeg kom baie van hierdie geld van Westerse lande en wit belastingbetalers af!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
5 Wrede Plaasmoorde in 3 Plaasaanvalle in die Week wat die Slag van Bloedrivier Gelofte Herdenk Word!
‘n Honderd-twee-en-tagtig jaar na die Slag van Bloedrivier, is bantu steeds vasbeslote om ons te vermoor en alles te steel wat hulle kan, al het ons ‘n hele eerste wêreldland aan hulle gegee! Wat wil hulle meer hê? Wat ‘n tragiese herinnering op hierdie Geloftedag na 5 onskuldige mense vermoor is, in drie wrede plaasaanvalle, in die drie dae voor die Herdenking van die Gelofte! Op Saterdag is Bill Theron, ‘n 85-jarige hoenderboer, vermoor en toe op Maandag die 14de het nog twee aaklige aanvalle gebeur: Die Bisset gesin van die Korhaanfontein-boerdery het ‘n moeder en vrou verloor toe Poenkie Bisset koelbloedig met ‘n mes gesteek en vermoor is, terwyl ‘n wrede terreuraanval in KwaZulu Natal later dieselfde dag die lewens van drie onskuldiges geëis het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“Hervormde Misdadiger met Berou” Vrygelaat na Slegs Helfte van sy Vonnis – Word 10 Maande Later Plaasmoordenaar!
Die ReënBloed AbomiNasie Suid-Afrika is ‘n paradys vir misdadigers: een van Pieter en Eddie Hills se moordenaars was volgens Korrektiewe Dienstse glo ‘n “hervormde parool wat sy optrede betreur het” en is op parool vrygelaat nadat hy net meer as die helfte van sy vonnis van 25 jaar uitgedien het, vir roof met verswarende omstandighede. Slegs tien maande later word hy ‘n plaasmoordenaar…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Is Plaasaanvallers Buitelandse Huursoldate? Vrystaatse Aanval Vooraf Beplan Deur 5 Mosambiekers wat 300Km Gereis het en Plaas 3 Dae Dopgehou het!
Die onlangse plaasaanval op die Karkloof-plaas by Verkykerskop in die Vrystaat, wat gelukkig onsuksesvol was, dui aan dat plaaswerkers geradikaliseer word, en dan moontlik ‘n deel van die buit aangebied word in ruil vir inligting oor hul werkgewers, deur buitelandse “huursoldate” uit Zimbabwe en Mosambiek? Nog ‘n nuwe aspek is die skynbare selfmoordpoging deur een van die aanvallers, wat ‘n Islamitiese-terreur eienskap is, iets waarmee Mozambiek huidiglik ‘n probleem het? Dit dui alles op die kommerwekkende idee dat plaasaanvalle en -moorde ‘n georganiseerde terroriste- en misdaadnetwerk is, wat blykbaar allesbehalwe “normale misdaad” is! Maar moet nie nou verwag dat die owerhede selfs die moeite sal doen om ernstige vrae te vra nie, wat hulle te ver weg van die bak KFC en die gemaklike stoel agter die lessenaar sal neem nie!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasmoorde Bewys Bittereinders Moes NOOIT Oorgegee Het! Twee Pioniers Vrystaatse Familiename Geweldadig Uitgewis deur Oorlog Teen Boere!
Die plaag van plaasmoorde vandag bewys dat die “Bittereinders” reg was, Boere moes nooit oorgegee het nie! Die eeue lange stryd tussen die “Tillers of the Soil” en die “Moneylenders” word geheim gehou, maar dit woed steeds in Suid-Afrika voor ons oë, waar hierdie era vir nog ‘n boeregesin, wat 147 jaar lank die grond bewerk het, eindig met die hartverskeurende, maar ongelukkig nie unieke verhaal nie, van hoe die familiename van twee pioniers Vrystaatse families, die Hennenman en Hills-families, in twee oorloë teen die Boere, met meer as ‘n eeu tussen-in, uitgewis is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.