Eskom sink na die laagste kragopwekkings uitset ooit, met ‘n dowwe vooruitsig, ten spyte van twee nuwe blanke bestuurders wat 25 jaar van ANC-plundering moet omkeer!

Petrol prys waarskuwing – Prys van olie kan tot $70,00 styg weens toenemende spanning tussen VSA en Iran na Iran se magtigste generaals uitgehaal is

Vakansiegangers gaan nou meer moet opdok vir daai lang verwagte vakansie na brandstofpryse styg

Brandstof verhoging – dit is hoeveel jy vir brandstof gaan betaal vanaf Oktober

Petrol styg met 11 sent en diesel met 25 sent per liter

Bloedsuiers tap SA motoriste vir ANC gewin– totale heffing op brandstof kom nou op R5.73 te staan terwyl min van die heffing aangewend word vir die regte doel weens korrupsie en wanbesteding

SA belê R14 Miljard in oorloggeteisterde Soedan wat as uiters riskant beskou word weens Jeff Radebe se betrokkenheid by die ondertekening van die ooreenkoms

Nersa sê hokaai vir nóg hoër petrolprys – motoriste in binneland spring verhoging van meer as 12c/l vry

Brandstof nou duurder as goud sê verbruikers spottenderwys

Brandstof verbruikers in SA moet nou die bankrot ANC-regime se staatskas vul – 60% van brandstof prys bestaan uit belasting en heffings

Oliemaatskappy, Total het onlangs gas gevind naby SA kus, dis egter hoog onwaarskynlik dat die arm burgers van ons land gaan voordeel trek uit die fonds, eerder die dik geëte korrupte staatsamptenare van ANC-regime

Darem een brokkie goeie nuus so in die feestyd – AA sê dat verbruikers minder gaan betaal vir brandstof in Januarie