Wanneer dit kom by kernkrag, is daar nie iets soos om dinge aan die toeval te los, of om nie genoeg ruimte, en geld, te hê om al die basisse en moontlikhede te dek nie. Dit het duidelik geword dat die ANC-regime nie ‘n idee het wat dit beteken nie, aangesien die NECSA-raad bedank het te midde van inligting dat NECSA totaal bankrot is. Terwyl die rotte die sinkende skip verlaat, sal ons ooit weet wat die rotte met al die geld gedoen het? Of is Gwede eenvoudig nie in staat om ‘n begroting vir sy departement te beheer nie, want hy is al in Maart verlede jaar gewaarsku?
Continue reading…
Waarom Afrika nooit kernkrag moet hê nie! Bom gaan af onder Gwede “Homer” Mantashe, minister van energie, wanneer die hele bankrot NECSA-raad skielik bedank!
Enjoyed this post? Share it!
Jong Man Se Lewe Uitgewis Vir ‘n Foon! Donovan Visagie (21) Koelbloedig Vermoor Deur 3 Swart Mans! Net Nog ‘n Tragiese Statistiek Wat Die Hoofstroommedia Verdoesel!
Uiteindelik word die skokkende verhaal van die moord op Donovan Visagie (21) van Krugersdorp vertel. Die jong Donovan, op die drumpel van sy lewe, is op Oujaarsaand in koue bloed en gevoelloos doodgeskiet deur ‘n gewapende swart bende, net toe hy by ‘n paar vriende opdaag het om vuurwerke te gaan kyk. Die voorval het in Krugersdorp gebeur. Terwyl SAUK Nuus destyds oor hierdie voorval berig het, is dit nie in enige ander media gedek nie, tot nou, toe die plaaslike koerant die storie vertel het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
As Blankes Rassiste is, Dan is Anti-rassisme Sekerlik Anti-Wit? Dan Kan Net Blankes Vir Haatspraak Aangekla Word?
Meeste blankes wonder seker nou al wat die definisie van haatspraak is na soveel voorbeelde van eensydige vervolgings?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril Ramaphosa se vliegbemanning, waarvoor is hy bang? … En ander invloede
Dis nie net Ramaphosa wat soms van blankes gebruik maak om te vlieg of te beskerm nie. Hoekom gebruik hy dan nie swart of ander kleur vlieëniers of sekuriteit nie? Dis ‘n goeie vraag maar ook daar gaan nie “eensgesindheid” wees oor antwoorde nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘Nasionaal-regering-ineenstorting is sleg vir munisipaliteite’
Kaapstad. – Die nasionale regering se departementele “ineenstortings” het ‘n slegte uitwerking op munisipale begrotings en normale dienste, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid, sekuriteit en maatskaplike dienste. JP Smith het Donderdag in Kaapstad gesê.
“Ek moet net sê, vir my is daar ‘n patroon wat opkom,” het hy gesê.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
President Cyril Ramaphosa lewer sy eerste staatsrede in die Nationale Vergadering
Staatsrede van die President van die Republiek van Suid-Afrika, mnr Cyril Ramaphosa, 16 Februarie 2018, Parlement
Spreker van die Nasionale Vergadering, me Baleka Mbete,
Voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Me Thandi Modise,
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“President” Ramaphosa, held van die geldmagte en ‘n groter Afrikaner Boervolk vyand as Jacob Zuma?
Die Anglo-Amerikaanse geldmagte is verheug oor die verkiesing van Cyril Ramaphosa tot leier van die ANC. Hy is immers ‘n pion van hulle en deur hulle oornag supperryk gemaak. Ja, hy het oornag (vanuit niks!) een van die rykstes in Suid-Afrika geword. Hy is dus diep in die skuld by hulle. “It’s payback time”, soos..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Waarheids-en – Versoeningskommissie was ‘n vermorsing van tyd en geld!!
Opinie stuk: Die Waarheids -en- Versoeningskommissie was net ‘n vermorsing van tyd en geld. Nie net was dit ‘n hekse jag op die blankes van Suid Afrika nie, maar die begin van blanke Volksmoord. Sedert die afhandeling van die WVK 17 jaar is Suid Afrika n bloedbad en raak net al erger. Hoekom het 37..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
De Klerk is nog nie behoorlik in die nuus nie en word klaar aangekla van “gronddiefstal”
‘n Misdadiger wat pas uit die tronk vrygelaat is, het ‘n klagte van diefstal teen FW de Klerk gelê by die polisie in Johannesburg vir diefstal van grond. Kenny Motsamai wat skynbaar verbonde is aan die radikale Azanian People’s Liberation Army, sê De Klerk moet verduidelik hoe hy dit reggekry het om 87% van die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“Grondroof is ‘n daad van oorlog”, maar is plaasmoorde nie alreeds oorlog nie?
In ‘n verklaring wat ondersteun is deur Die AWB, Die HNP, Die Verkennersbeweging en Die VVK, verklaar hulle dat wanneer ‘n staat of volk ‘n ander volk se grondgebied vir homself toe-eien, lei dit noodwendig tot oorlog. Sedert die vroegste tye was dit die aanvaarde reg van volkere om hul gebiedsintegriteit teen sulke vergrype te verdedig, soos..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma moet sê wat hy teen witmense het
Dit is pres. Jacob Zuma se skuld dat Suid-Afrika hom op ʼn rigtinglose koers sonder morele kompas bevind, en dan word die skuld vir die president se eie mislukkings boonop op wit mense gepak, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het tydens die debat oor die staatsrede gesê hy skaam..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
FW moet nooit weer gesig in openbaar wys
“Bly liewers stil en moet nooit weer jou gesig in die openbaar wys nie.” So sluit die voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad en HNP-leier, mnr. Andries Breytenbach, ‘n ope brief aan voormalige president FW de Klerk af. De Klerk, wat op 2 Februarie 1990 die ANC en SAKP ontban het en aangekondig het dat die veroordeelde..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.