Die #FreeZuma onluste maak wêreldwye nuus, met Fox News wat berig oor die onluste en plundery as dieselfde as “wat ons gesien het in Amerika,” met verwysing na BLM se landswye onluste en plundering laas jaar aangehits deur die Demokrate. Ramaphosa kon seker nie die geleentheid om die leier van sy politieke opposisie in hegtenis te neem, van die hand wys nie, maar het hy ‘n groter bomb aangesteek as wat self hy gedink het, want dit blyk dat die ANC regime glad nie daarvoor voorbereid was nie!
Het Ramaphosa #FreeZuma Onderskat? Suid Afrika Brand! Grootste Raffinadery, Suikermeule, Winkels, Hoofpaaie en Openbare Vervoer Sluit Weens Onluste!
Enjoyed this post? Share it!
Duduzane Zuma Skop sy Veldtog om die ANC Presidentskap te Betwis af Wyl sy Pa Tronk toe Gaan
Newlands-Oos in Durban is ver van die blink hoogtes van die Burj Khalifa in Dubai, maar dit is waar Duduzane Zuma blykbaar sy poging om president te word, loods.
Enjoyed this post? Share it!
Is nog ‘n ANC-wegbreekparty ‘n Moontlikheid? “Die Korrupsie Party” met ACE, Zuma en Supra?
Daar word toenemend bespiegel oor die moontlikheid dat Jacob Zuma, Ace Magashule en Supra Mahumapelo van die ANC sal wegbreek om ‘n nuwe party te stig. Terwyl hulle al ‘n rukkie met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party vlerke sleep, het die onlangse verwikkelinge in Supra en Ace Magashule se skorsing die tonge weer laat waai.
Enjoyed this post? Share it!
Minister van Polisie, Bheki Cele by Hofsaak van “Leier van Kaapse Onderwêreld” Nafiz Modack!
Die minister van polisie, Bheki Cele, saam met die waarnemende provinsiale kommissaris, generaal-majoor Thembisile Patekile en Jeremy Vearey, het die hofverskyning van die berugte sogenaamde “leier van die Kaapse onderwêreld,” Nafiz Modack en sy twee medebeskuldigdes, Jacques Cronje en Ricardo Morgan, bygewoon.
Enjoyed this post? Share it!
#RasPersing: Momentum Word Afgepers Deur SA Krieketdirekteur Met Regeringspensioenfondse en SOE-disinvestering en Slegte BSEB-graderings!
‘n Twiet van ‘n swart vroulike direkteur van Cricket SA, het blootgestel wat ons altyd vermoed het: “Anti-rassisme” in SA het ‘n industriële afpersingsraket en afpersingswapen wat deur korrupte ANC-regering, EFF en kamerade beoefen word! ANC-bewind misbruik beheer van staatspensioenfondse en beheer van staatsondernemings om swart heerskappy af te dwing en geld, gunste en posisies uit die private sektor uit te pers! Boonop gebruik hulle ook rasselokaas, soos die berugte “racebaiting mafioso” in die VSA, Al Sharpton, om mense en groepe te bedreig met vals slegte BBSEB-graderings en valse beskuldigings van rassisme, as hulle nie gehoorsaam nie, nie betaal nie, of nie aan die eise van die ANC-regime of EFF ingee nie! Wie weet watse “geskenke” is nie oorhandig nie, en hoe diep die kriminaliteit loop, in hierdie moderne mafia-styl gangster-beskermingsraket wat die ANC en EFF bedryf? Moenie van die hoofstroom media of die howe verwag om dit bloot te lê nie…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sukkelende Ramaphosa Gebruik ANC Korrupsie om sy eie Korrupte Posisie te Red! Gangster ACE, NDZ & SAKP Verloor Eerste Rondte!
Cyril Ramaphosa het Mugabe-tipe taktiek gebruik om sy eie korrupte bas te red, in die stryd om hom te verplaas, nadat hy aangekondig het dat ANC-lede wat hulle skuldig maak aan korrupsie, uit hul poste moet bedank, al het hy self beskuldigings teen hom. Hierdie beslissing kom nadat hy oor die naweek die meerderheidsteun in die Nasionale Uitvoerende Komitee-vergadering gekry het, en dit lyk asof die reeling direk gerig is op diegene wat dreig om hom te vervang. As gevolg hiervan moet Ace Magashule nou voor die ANC se integriteitskomitee verskyn, weens moontlike betrokkenheid by korrupsie, wat die bespiegeling aanwakker dat Ramaphosa sy oog op ‘n nuwe ANC-sekretaris-generaal kan hê.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Misbruik die Suid Afrikaanse Clintons, die Zumas, die Grendelstaat vir Persoonlike en Politieke Gewin, om Jacob Zuma van die Zondo Kommissie te Red?
Misbruik SA se Hillary Clinton, Nkosazana Dlamini Zuma (NDZ), wat ook desperaat is om President te wees, die inperkingsmagte van die “Command Council”, om haar gewese man en oudpresident, SA se skandalige Bill Clinton, Jacob Zuma te red? Die merkwaardige ooreenkomste tussen die Zumas en Clintons is meer as deja-vu; dit is die kenmerk van grootskaalse misbruik van staatstrukture om ‘n desperate gierigheid en magsug te bevredig. Zuma se eksvrou wat in beheer is van die ANC se CCPvirus “Command Council”, wat ongrondwetlike magte afdwing, kan vir ewig die grendelstaat aanhou en sodoende Zuma se hofsaak en die Zondo-kommissie uitstel. Emeritus-professor Pieter Labuschagne, ‘n regskenner by UNISA, waarsku dat Suid-Afrika gevaarlike gebied binnegetree het nadat die ANC-regime ultra-grondwetlike magte vir homself geëis het, as reaksie op die Chinese CCP-viruspandemie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Omstrede ANC Premier, Ace Magashula asook Duduzane Zuma het elk R1 miljoen maandeliks ontvang van Tony Gupta as omkoopgeld
Ace Magashula, die voormalige premier van die Vrystaat het maandeliks R1 miljoen ontvang in harde kontant van Tony Gupta. Die openbaring is gemaak deur ’n getuie wat verlede week voor die Zondo kommissie verskyn het, en het bygevoeg dat Duduzane Zuma, die seun van Jacob, ook maandeliks R1 miljoen gekry het. Die bewerings is gemaak..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oproep vir Shaun Abrahams se kop
Die aandrang dat Shaun Abrahams as Nasionale Vervolgingsgesags (NVG) se hoof vervang moet word, word al hoe dringender.
Sy aanstelling en tyd as hoof van NVG het getoon waar sy simpatie lê, naamlik by die persoon wat hom aangestel het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma se seuntjie Duduzane kruip weg vir Valke
Die Valke is op soek na Zuma jnr. na die klopjag op die Gupta huis in Saxonworld.
Atal Gupta is volgens berigte gevang terwyl hy probeer het om die land uit te vlug
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n Gupta en Zuma jnr. skokkende ontdekking, hulle besit ‘n melk plaas, met geen koeie
Die veel berugte melkplaas in Vrede het die belastingbetaler R220 miljoen gekos. Hofstukke in Bloemfontein het getoon hoe die Guptas, saam met hoë politici en regeringsamptenare die land, in plaas van koeie, gemelk het deur ‘n multimiljoen rand onderneming. Geld wat geoormerk was vir ‘n landbouprojek is gekanaliseer na die broers Gupta en Duduzane Zuma…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuuskommentaar: Praat Duduzane se pa die waarheid?
Pres. Jacob Zuma tydens ‘n vorige vraag-en-antwoord-sessie in die parlement. Foto: Parlement As Duduzane se pa (pres. Jacob Zuma) Pinocchio was, hoe lank sou sy neus nou al gewees het? Oor dié vraag moet noodwendig gou vaste duidelikheid verkry word, want indien Duduzane se pa die waarheid praat dat hy nog nooit sy invloed gebruik..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.