Bejaarde vroue wat laas Vrydag tydens ‘n plaasaanval grusaam gemartel en toe ontvoer was, vertel van haar noue ontkoming. Tydens hospitaal besoektyd by Midmed het ‘n leser vir tannie Georgine (Gina, soos sy gevra het ons moet haar noem) gaan kuier. Dis die een tannie wat aangeval en ontvoer was Lydenburg toe. Sy lyk erg…
Continue reading…
Ervaring van tannie Georgine wat laas Vrydag tydens plaasaanval gemartel en ontvoer is
Enjoyed this post? Share it!
Barbaar Steek Bejaarde Vrou Binne-in Bank Dood Tydens Gewapende Rooftog in Douglas. Man in Breipaal Vasgevang
Die polisie in die Noord-Kaap het pas bevestig dat ‘n bejaarde vrou vanoggend tydens ‘n rooftog in ‘n bank in Douglas noodlottig beseer is.
Polisiewoordvoerder, Sergio Kock, het aan OFM-nuus gesê dat die 61-jarige vrou, wie se naam nog onbekend is, omstreeks 08:30 met ‘n mes deur ‘n gemaskerde man aangeval is kort nadat sy die bank binnegegaan het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Chaos breek uit in Heidelberg, Gauteng nadat protesteerders winkels plunder en geboue afbrand
Chaos het in die swart woonbuurt van Heidelberg ontstaan nadat geboue aan die brand gesteek en winkels geplunder is. Die “protes” is glo weens die gebrek aan krag in die woonbuurt. 54 persone waaronder 12 minderjariges is gearresteer. Volgens berigte is ‘n winkel in die blanke woonbuurt Rensburg ook aan die brand gesteek. Klagtes rondom..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
FeesMustFall aktiviste kry geen grasie vir hul barbaarse gedrag tyden protesoptogte
Die minister van justisie, Michael Masutha, het aangekondig dat geen vrystelling van vervolging aan studente gegee sal word aan studente wat betrokke was by die FeesMustFall chaos proteste nie. Die moontlikheid van presidensiële kwytskelding is egter wel genoem. Gesien sal word as studente nou opmars en chaos veroorsaak oor die beslissing of Masutha nie dan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Twee leerlinge dood by skool na mesgeveg oor selfoon
Twee leerlinge in die Masakhaneni Hoërskool is dood na ‘n mesgeveg by die skool oor ‘n selfoon. Die oorledenes was onderskeidelik 18 en 20 jaar oud. Die LUK van onderwys in Natal het gevra dat leerlinge beter dissipline en respek vir mekaar moet toon tydens ‘n besoek by die skool na die voorval. Onderwyskundiges wys..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime probeer benarde situasie in SA af te maak as kaf, sê drukgroepe versprei leuns oor grondonteiening en plaasmoorde
Die Suid-Afrikaanse regering sal nie terugsit terwyl drukgroepe leuens oor die land versprei nie, sê Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking. Sisulu het Maandag op ’n mediakonferensie in Pretoria gereageer op ’n twiet verlede week deur pres. Donald Trump van Amerika. Trump het Donderdagoggend getwiet dat hy Mike Pompeo, die Amerikaanse minister van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Twee bejaarde vriendinne van Mpumalanga gemartel, aangehou en ontvoer
’n Bejaarde vrou van Roossenekal in Mpumalanga moes die nag in die koue in die veld deurbring nadat sy Vrydag ontvoer en gemartel is. Moeka Gravina (70) en haar vriendin Gina Otto is Vrydagmiddag in Otto se plaashuis aangeval. Gravina se broer, Paul Breedt, sê sy sou die aand by Otto oorslaap. Hul plan was..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Anti-Afrikanersentiment: EFF- en ANC-studente ontwrig en vergiftig die atmosfeer op die Tukkies kampus met naderende studenteraadsverkiesing
Die anti-Afrikanersentiment by die voormalige Voortrekker Universiteit, Tukkies, het die afgelope week weer sterk geblyk toe die ANC en EFF skynbaar kragte saamgesnoer het om VF Plus se plakkate vir die studenteraadsverkiesing op te skeur. Die VF Plus-jeug sê in reaksie dat hy ten sterkste die EFF en ANC se radikale en onverdraagsame optrede afkeur…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Trump het die klomp linkses in SA redelik laat bontspring met sy Tweet
Die Suid-Afrikaanse regering en ander linkses is duidelik onkant betrap deur Amerika se president Donald Trump se aankondiging dat hy sy minister van buitelandse sake gevra het om ondersoek in te stel na grondvergrype en plaasmoorde in Suid-Afrika. Die ANC-bewind se minister van buitelandse sake het dadelik aangekondig dat Suid-Afrika sy eie sake kan oplos..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grondeienaar van Burgersfort in Limpopo vlug uit vrees vir sy lewe voor grondgrypers en polisie doen niks
Die sakeman van Burgersfort in Limpopo wat hom tot die hof moes wend voordat onwettige plakkers van sy grond verwyder is, het uit vrees vir sy lewe gevlug. Pieter Hendrik Boshoff (70) het Sondag sy stuk grond verlaat nadat digby 70 van die plakkers oproerig was en geld by hom geëis het omdat hul sinkhutte..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vermeende plaasmoordenaar sny dak van vangwa oop om te ontsnap sonder dat polisie enige onraad vermoed
Die vermeende moordenaar van dr. Werner Emslie van Lephalale (Ellisras) het Vrydag die dak van ’n polisievangwa oopgesny sodat hy en nog ’n aangehoudene kon ontsnap. Dit sonder dat die polisielede voor in die voertuig enige onraad vermoed het. Petrus Moyo (27) en Witness Shimango (33), albei onwettige immigrante van Zimbabwe, het in die ry..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisie-pistool in die besit van plaasaanvaller gevind
’n Rower wat vroeër vandeesmaand in Noordwes in ’n plaasaanval doodgeskiet is, het ’n gesteelde polisievuurwapen by hom gehad. Lt.kol. Adéle Myburgh, polisiewoordvoerder in Noordwes, het dit Vrydag bevestig en gesê die polisie ondersoek die omstandighede rakende die diefstal van die pistool. Dit is gevind by die rower wat op 8 Augustus omstreeks 20:30 saam..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.