Die FeesMustFall aktivis, Bonginkosi Khanyile (foto), het hom nou gewend tot Cyril Ramaphosa om amnestie na sy skuldigbevinding. Hy wil glo nou by die Uniegebou gaan slaap om sodoende Ramaphosa te kry om studente aktiviste te verskoon vir hul gewelddadige optrede, wat tot etlike miljoene rande se skade gelei het. Deur: Die Vryburger
Continue reading…
#FeesMustFall aktivis pleit nou vir amnestie na hy en makers etlike miljoene rande se skade aangerig het
Enjoyed this post? Share it!
Selfs musiekfeeste loop erg deur onder misdaad – Gewilde OppiKoppi fees is oorgeneem deur sakkerollers en ander kriminele elemente
OppiKoppi-feesgangers het onlangs erg deurgeloop onder misdadigers – een is glo selfs sy tent kwyt. Kommentaar oor die toename in diefstal tydens die gewilde musiekfees, wat elke jaar buite Northam in Limpopo gehou word, het op hul amptelike Facebook-blad ingestroom. Van kampeerstoele en koelbokse tot selfone en ander waardevolle artikels het voete gekry. “OppiKoppi is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onbevoegde personeel beman deesdae Speurder kantore in Tulbagh
Volgens bronne is die Tulbagh SAP speurder gebou onlangs afgebrand en alle dossiere en inhoud van die kantore is vernietig. Tans het die speurders net toegang tot een rekenaar en geen afdruk fasiliteite nie. Beloftes dat die probleem aangespreek sal word bly by leë beloftes. Speurders word getaak om ‘n in ‘n sekere tyd sake..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Terroris skiet bejaarde man tydens plaasaanval buite Brits
‘n Bejaarde man is op ’n plaas in Sanddrif, buite Brits met sy eie vuurwapen geskiet toe ’n rower hom en sy vrou Woensdag in die vroeë oggendure hulle in die bed oorval het. Die slagoffers Gerhard en Beatrice Badenhorst was vas aan die slaap toe ’n rower omstreeks 02:00 toegang tot die huis verkry..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bravo my Omie! Bejaarde man skiet terroris dood tydens plaasaanval
Plaasaanval vanaand tussen Ottosdal en Lichgtenburg. Hul het by oom Piet Venter se huis in gebreek. Hy het gehoor die spul is besig om die huis in te kom en hul in die gang in gewag. Die Oom het een dood geskiet en die ander het gevlug en het weg gekom. Die een wat doodgeskiet..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bou nou ‘n nasie met so volk: Oproerige studente wat sodanige gratis onderrig eis, brand gedeelte van Durban kampus af
Die Durban Westville kampus van die Universiteit van Natal (foto) sal gesluit wees tot 12 Augustus 2018. Botsings tussen polisie en studente het weereens klasse ontwrig en ‘n kleedkamer en toilet is aan die brand gesteek. ‘n Lid van die sekuriteitsafdeling is beseer en soos in meeste gevalle is geen arrestasies gemaak nie. Intussen is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanvalle: Nuwe taktiek van terroriste is om werkers te martel vir inligting voor hul toeslaan op plaaswoning
Plaaswerkers van Honingsnest, noord van Pretoria, wat Dinsdagnag in hul woonkwartiere aangeval en gemartel is om inligting oor die boer se huis te kry moes Woensdag berading ontvang. ’n Vroueplaaswerker, wie se naam nie bekend gemaak mag word nie, is ten aanskoue van haar medewerkers verkrag. Sy is tans in die hospitaal. Volgens Wayne Alberts,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC jeugliga is verantwoordelik vir onwettige grondbesetting op wynplaas
Plakkers het weer begin om hul hutte op te rig op ‘n wynplaas nadat ‘n hofbevel verkry is teen hul optrede. Die plakkers het verlede week hutte op Watergang in die Stellenbosch omgewing opgerig wat deel is van die Louisenhof wyn landgoed. Die opstokers blyk te wees die ANC jeugliga wat verklaar dat daar nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisiebeampte en maters vas oor vuurwapens, gesteelde motors
’n Polisieman saam met vier verdagtes is Saterdag in hegtenis geneem in verband met ongelisensieerde vuurwapens wat in hul besit gevind is sowel as betrokkenheid by voertuig diefstal. Die woordvoerder van die polisie, Kapt. FC van Wyk het tydens ’n media verklaring gesê dat die inhegtenisnemings het Saterdag plaasgevind tydens ʼn gesamentlike operasie deur die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Anargie breek los in Vrystaat na 1000 grondgrypers plaas beset
Ongeveer 1 000 mense het Maandagoggend opgedaag om Andries Pienaar, ’n boer van Virginia in die Vrystaat, se grond te beset. Die grondbesetters is besig om hul name op ’n lys te sit om die grond te bekom terwyl die polisie se eenheid vir openbare orde op die toneel is, maar op versterkings uit Bloemfontein..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Uniform van SAPD konstabel word van haar lyf af gesteel
’n Dag voor die aanvang van Vrouemaand is ’n vroulike polisiekonstabel van die Oos-Kaap Dinsdagoggend in ’n taxi van haar polisie-uniform beroof en amper verkrag. Die voorval het omstreeks 05:00 gebeur terwyl die 30-jarige polisiekonstabel na die KwaNobuhle-polisiekantoor, waar sy gestasioneer is, onderweg was. Na verneem word, is sy in die taxi deur ’n man..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Deure van 75 skole toe in Kimberley distrik
Vyf en sewentig skole is in die Sol Plaatje munisipale gebied gesluit weens die voortslepende onrus. Kimberley was die afgelope twee weke in chaos met die polisie en protesteerders wat kort-kort handgemeen geraak het. ‘n Biblioteek in die Galeshewe gebied is ook afgebrand. Deur: Die Vryburger
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.