Die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsregte het ‘n verklaring uitgereik na afloop van ʼn byeenkoms van verskeie organisasies en groepe op 23 Junie 2021 te Pretoria, waarin die voorgestelde wysigings aan die Vuurwapenbeheerwet, wat in die Staatskoerant vir kommentaar gepubliseer is, bespreek was. Volgens die Ad Hoc groep word Vuurwapenbeheer Konsepwetgewing gesien as nog ʼn aanslag op eiendomsreg.
ANC Regime Vervreem Homself van Wetsgehoorsame Burgers deur Nasionale “Demokratiese” Rewolusie (NDR) bo Grondwet te Plaas – Ad Hoc Groep
Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsreg Sien Onteiening van Vuurwapens as Skending van Eiendomsreg
Die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsreg gaan byeenkoms hou met senior rolspelers in die burgerlike samelewing, politieke partye, individue en veral ook regslui en akademici, op 23 Junie 2021 by TLU SA se hoofkantoor in Silverton, Pretoria en sal via Zoom aangebied word. Organisasies, politieke partye en belangegroepe gaan standpunt neem oor voorgestelde vuurwapenbeheer wetsontwerp.
Enjoyed this post? Share it!
Vrystaatse ANC Bespreek Gerugte dat Ace Magashule Onluste en Verwoesting Finansier om “IPC te Diskrediteer”
Video’s word op sosiale media versprei, waarin gewys word hoe kwaai Vrystaatse inwoners paaie versper en bande in die provinsie brand, oor swak dienslewering. Die Vrystaatse tussentydse provinsiale komitee het gesê hy is bekommerd oor gerugte dat mense befonds word om verwoesting in die provinsie te veroorsaak, na bewerings aan die lig gekom het dat die geskorste sekretaris-generaal van die ANC, Ace Magashule, talle onluste regoor die provinsie befonds het om die IPC te diskrediteer.
Enjoyed this post? Share it!
ANC en EFF Maak Bespotting van Grondwet en Eiendomsreg want Politieke Belang is glo Belangriker as Konstitusie – Afrikanerbond
Die Afrikanerbond het ‘n verklaring uitgeruik waar hulle die dood van openbare aanspreeklikheid onder ANC en EFF politici betreur. Hulle wys daarop dat dit nie verbasend is nie dat die sperdatum vir die parlementêre ad hoc-komitee, wat wysigings moet finaliseer vir die 18de Grondwet wysigingswetsontwerp rondom artikel 25, en die bewoording rondom onteiening, nie gehaal kon word nie.
Enjoyed this post? Share it!
“Ek Sal Jou Buite Doodmaak” – Malema die Narsis se Skokkende Xenofobie Teen Lid van Mali Word Ignoreer!
Malema die narcis se gemene en gevaarlike karakter het weer Donderdag 27 Mei 2021 na vore getree, in ‘n sitting van die Pan Afrika Parlement (PAP). Die PAP sitting is onderbreek toe Malema ‘n mede PAP lid, van die Maliese afvaardiging, met die dood gedreig het. Die PAP is een van die organe van die Afrika Unie en is deel van die globaliste se poging om Afrika lande in een groot land te skep, met “ekonomiese integrasie” van die vasteland as die verskoning. Malema is een van die globaliste se agente in Suid Afrika, so dit is nie verbasend dat hy dit so ernstig opgeneem het nie.
Enjoyed this post? Share it!
Is nog ‘n ANC-wegbreekparty ‘n Moontlikheid? “Die Korrupsie Party” met ACE, Zuma en Supra?
Daar word toenemend bespiegel oor die moontlikheid dat Jacob Zuma, Ace Magashule en Supra Mahumapelo van die ANC sal wegbreek om ‘n nuwe party te stig. Terwyl hulle al ‘n rukkie met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party vlerke sleep, het die onlangse verwikkelinge in Supra en Ace Magashule se skorsing die tonge weer laat waai.
Enjoyed this post? Share it!
ANC se Eiendomswet is die Rooi Gevaar in Skaapsklere!
Dit is duidelik tot wat ‘n mate mense gedesensitiseer is, oor Sosialisme en die Rooi Gevaar, uit opmerkings tydens die openbare verhore van die portefeuljekomitee oor openbare werke en infrastruktuur, oor die onteieningswet. Dit is duidelik dat deelnemers geen idee het van die implikasies van hierdie wet nie. Dit is dus die taak van die ad hoc-groep vir die beskerming van eiendomsreg om die publiek te waarsku, oor wat die gevolge vir die land en sy mense sal wees as die wet toegepas word.
Enjoyed this post? Share it!
Go Woke Go Broke: Skenkers Vlug van Sosialistiese ANC wat Glo Sukkel om Salarisse te Betaal!
Die ver linkse regerende politieke party sit met ʼn ernstige tekort aan kontant en is vasgevang in ʼn noodsituasie met die vooruitsig om sonder geld die munisipale verkiesing tegemoet te gaan.
Die munisipale verkiesing wat in Oktober gehou word is ʼn ernstige hindernis vir die ANC wat waarskynlik gaan sukkel om die verkiesing veldtog te voer terwyl geld nie beskikbaar is nie.
Enjoyed this post? Share it!
Op ‘n Uitreik na Droogte Geteisterde Williston Sien Ons Die Gemeenskaplike Wil om te Help Sterker is as die Ellende!
Daar was ‘n oproep van nood van Williston, en Annette het vir ons saamgery om uit te help. Ons het nie net erge nood gevind nie, maar meer opsigtig was die gemeenskaplike wil om te help. Annette vertel dat “Trots Afrikaans het vir my ‘n nuwe betekenis nadat ek onlangs die voorreg gehad het om saam met Droogtehulp, ‘n uitreik na die Noord Kaap by te woon.”
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Video: Wêreldwye Optog vir Vryheid Ook in Suid-Afrika! Neem U Toestemming Terug en Ontbloot die Covid19 Keiser Sonder Klere!
Saamtrek besonderhede vir Pretoria, Kaapstad, Durban en Bloemfontein hieronder: Dr. Anne McCloskey van Noord-Ierland verduidelik waarom die CoronaVirus-keiser geen klere aan het nie! Mense regoor die wêreld sal op Saterdag 20 Maart 2021 in stede byeenkom om saam te staan vir vryheid en ware demokrasie in die lig van die totalitarisme wat op ons die afgelope tyd afgedwing is… en ja, die ANC regering het jou stilswye en gehoorsaamheid as toestemming geneem!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: #MAGA Lokval! Stalin Sou Trots Wees op #TheSwamp se Truuk & Sensuur Sodat Globalistiese Elites Mag van die Mense Kan Terugvat!
Indien U hoofstroommedia volg, begin U waarskynlik al die propaganda en valse stellings dat die “Orange Man Bad” is glo, of grawe jy dalk jou kop in die sand, uit vrees dat jy dalk valslik “rassisties” genoem kan word slegs deur Trump te ondersteun? Daar het egter video’s verskyn waarin Capitol Hill ‘polisie’, of wat soos die polisie lyk, betogers deur die versperrings en deure toelaat! Daar is ook ‘n video van MAGA (Make America Great Again) betogers wat probeer keer dat #antifa militante die venster van die Capitol-gebou breek en antifa uitroep! ‘n Bekende #BLM aktivis is ook in die gebou betrap. Het Pelosi en Mitch McConnel die wagte opdrag gegee om die betogers in te laat? Dit is duidelik dat dit opsetlik was, aangesien Trump nou permanent van Twitter verbied is en die Big Tech-monopolie ALLE regeringsrekeninge wat verband hou met die Trump-administrasie beperk het!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malema Hits Rasse Geweld en Haat aan op Ver Linkse Twitter (wat President Trump Sensuur), Deur Foto van Homself met Geweer te Deel Oppad na Brackenfell!
Slegs ‘n dwaas, ‘n boosaardige een, sou probeer om aan te voer dat Twitter, of die ANC Regime, Hoofstroommedia, SA Howe en sogenaamde Menseregtegroepe nie anti blanke rassiste is nie, wanneer Julius Malema weer toegelaat word om rassegeweld op Twitter blatant aanhits, deur om ‘n foto aan sy 3,2 miljoen volgelinge te deel, van homself met ‘n geweer wat sê dat hy “Oppad” is, voor ‘n EFF rasselokaas “protes” in Brackenfell Vrydag, en die hoofstroommedia en owerhede kyk egter in die ander rigting…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.